Page 7 - Good News July 2014 paper
P. 7

D       spoedige  wêreld  waarin  Suide, regdeur die Dooie See, deur  heersers’”  (Openbaring  19:11-13,  verskyn, sal hulle verslae en ont-
                                               vanaf die horing van Afrika in die  konings  en  die  Here  van  die  maar wanneer Hy op die Olyfberg
                  ie  chaotiese  en  ramp-
                  ons vandag leef, verg van  die Jordaandal noordwaarts, deur  16 NV).
                                                                                                                          nugter  met  sekerheid  besef  dat
          elkeen van ons om die Woord van  die kom van die meer van Galilea,            Die  profesiekenner,  Harry  hulle verkeerd was en nou vir ewig
          God  te  ondersoek  sodat  ons  'n  en tot in Asië in die Noorde. Dit is  Ironside,  gee  vir  ons  insig  in  die  verlore sal wees!
          ware  perspektief  op  daaglikse  hierdie  slenkdal  wat  blykbaar  betekenis van die benamings wat                 Kom ons buig nóú reeds voor
          wêreldgebeure  kan  verkry.  Dan  onder  die  drukking  in  die  aard-     in hierdie Skrifgedeelte aan Jesus  Jesus Christus, neem Hom aan as
          sal ons ook tot die ontdekking kom  kors  sal  meegee  wanneer  Jesus  toegeken  word:  In  hierdie  drie  Verlosser en Saligmaker, en leef in
          dat die Wederkoms van Jesus nie  Christus Sy voete op die Olyfberg  name kry ons ‘n uiteensetting van  getrouheid  en  heiligheid  voor
          meer so ver in die verskiet is soos  sal plaas. Hierdie geweldige aard-    eerstens, ons Here se waardigheid  Hom. Paulus skryf:
          wat baie mense reken nie.            bewing wat sal plaasvind, sal die  as  die  ewige  Seun;  tweedens,  Sy        “Want hierdie gesindheid moet
             Die  meeste  mense,  en  veral  Olyfberg in twee skeur en die berg  menswording  -  die  Woord  wat  in  julle  wees  wat  ook  in  Christus
          Christene, is bekend met Jesus se  Megiddo amper letterlik in ‘n dal  vlees geword het; en laastens, Sy  Jesus was. Hy, wat in die gestalte
          eerste  koms  na  die  aarde  as  'n  omskep!  Hier  sal  die  Slag  van  wederkoms om te heers as Koning  van God was, het dit geen roof geag
          babatjie. Dit is egter nie almal wat  Armageddon dan plaasvind!            van die konings en Here van die  om aan God gelyk te wees nie, maar
          soveel aandag aan Sy Wederkoms          Kom ons  kyk  na  nog  ‘n paar  heersers.                               het  Homself  ontledig  deur  die
         na die aarde bestee nie.              voorbeelde uit die Bybel waar daar       Hierdie  drie  name  omvat  die  gestalte  van  ‘n  dienskneg  aan  te
             Tog is Bybelnavorsers dit eens  na  Jesus  se  Wederkoms  verwys  hele bediening van die Here Jesus  neem  en  aan  die  mense  gelyk
         dat daar 1 845 verwysings in die  word. Jesus het by geleentheid op  Christus. Die eerste Naam, die een  geword; en in gedaante gevind as ‘n
         Bybel  gevind  kan  word  met  die Olyfberg gestaan en Sy Weder-            net  bekend  aan  God,  dui  op  Sy  mens,  het  Hy  Homself  verneder
         betrekking  tot  Jesus  se  Weder-    koms  in  dramatiese  taal  aan  Sy  intimiteit en eenheid met die Vader  deur  gehoorsaam  te  word  tot  die
         koms. Jesus Self het 21 keer hierna  dissipels bevestig:                    en dus Sy ewige bestaan, waarby  dood toe, ja, die dood van die kruis.
         verwys. In die 260 hoofstukke van        “Die koms van die Seun van die  ingesluit  is  Sy  rol  in  die  Drie-  Daarom  het  God  Hom  ook  uiter-
         die  Nuwe  Testament  is  daar  318  mens sal wees soos ‘n weerligstraal  eenheid  as  Skepper  en  Onder-       mate  verhoog  en  Hom  ‘n  naam
         verwysings na die Wederkoms van  wat in die ooste uitslaan en die hele  houer van die wêreld. Die tweede  gegee wat bo elke naam is, sodat in
         Jesus Christus - 8 keer meer as oor  lugruim  tot  in  die  weste  verlig...    Naam, die ‘Woord van God’, gaan  die Naam van Jesus sou buig elke
         Sy  eerste  koms.  Daar  is  735  Kort na die verdrukking van daar-         terug  na  die  eerste  hoofstuk  van  knie van die wat in die hemel en die
         profesieë in die Bybel waarvan 593  die tyd sal die son verduister word,  die Evangelie van Johannes en dui  wat op die aarde en die wat onder
         reeds  vervul  is.  Dus  is  ongeveer  en die maan sal nie skyn nie; die  op Sy menswording toe ‘die Woord  die aarde is, en elke tong sou bely
         80% reeds vervul en kan ons met  sterre sal uit die ruimte val, en die  vlees geword het’, soos ‘n mens op  dat  Jesus  Christus  die  Here  is  tot
         sekerheid  glo  dat  die  res  ook  in  kragte  van  die  hemelruim  sal  aarde  geleef  het  en  God  aan  ons  heerlikheid  van  God  die  Vader”
         vervulling sal gaan.                  ontwrig word. Dan sal die teken van  geopenbaar het. Die derde Naam,  (Filippense 2:5-11 OV).
             Met Jesus se hemelvaart staan  die  Seun  van  die  mens  in  die  die  majestueuse  ‘Koning  van  die           Uiteindelik sal elke tong moet
         die  dissipels  op  die  Olyfberg  en  hemelruim verskyn, en al die volke  konings,  en  die  Here  van  die  bely dat Jesus Christus die HERE
         staar  stip  na  die  hemel.  Twee  van  die  aarde  sal  verslae  wees.  heersers’, is die titel wat Hy met Sy  is en elke persoon sal die knie moet
         engele  verskyn  aan  die  verslae  Hulle sal die Seun van die mens op  wederkoms sal hê en wat Sy rol as  buig in onderdanigheid aan HOM!
         dissipels en vertroos hulle:          die wolke van die hemel sien kom  die oppermagtige Heerser van die  -  5  voor  Middernag?  Japie  en
             “Galilése manne, waarom staan  met  groot  krag  en  majesteit”  hele aarde beskryf.                         Huegene  Venter,  Rainbow  Pub-
         julle en kyk na die hemel? Hierdie  (Matteus 24:27, 29-30 NV).                 Toe  Jesus  aan  Johannes  ver-   lishers, Potchefstroom, 2011.
         Jesus wat van julle opgeneem is in       Die  apostel  Johannes  skryf:  skyn het op die eiland Patmos, het
         die hemel, sal net so kom soos julle  “Kyk, Hy kom met die wolke, en elke  Sy  oë  “soos  vuur  gevlam”  (Lees     As  u  meer  oor  hierdie
         Hom  na  die  hemel  sien  wegvaar  oog  sal  Hom  sien,  ook  hulle  wat  Openbaring 1:14; 2:18). Ook lees        onderwerp  wil  lees,  koop
         het” (Handelinge 1:11 OV).            Hom  deursteek  het;  en  al  die  ons in Openbaring 19:12(a), “Sy oë        onderstaande boek, “5 voor
             Hierna het die dissipels van die  geslagte van die aarde sal oor Hom  het soos vuur gevlam, en op Sy kop       Middernag?” by die outeurs
         Olyfberg weggedraai om terug te  rou bedryf” (Openbaring 1:7 OV).  was daar baie heerserskrone...” Dit             (018  293  1996  /  074  254
         keer na Jerusalem. Die engele se  En Jesus Self bevestig Sy Weder-          dui op Sy vermoë om diep in die        2319),  Protea  Boekwinkel
         woorde  het  vertroosting  gebring,  koms: “Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek  harte van mense en nasies te kyk        (Potchefstroom)  018  297
         maar ook bevestig dat Jesus weer  kom  gou”  (Openbaring  22:20(a)  en alle verborge motiewe en onge-              1583/4, El Shaddai (Klerks-
         sal  terugkeer.  Sy  hemelvaart  OV).                                       regtigheid raak te sien, en daarom     dorp)  018  468  4405,  of
         beteken dus nie dat Hy weggegaan         Wanneer  Jesus  weer  na  die  sal Hy as oppermagtige Koning en           aanlyn:  www.kalahari.com      .
         het om nooit weer terug te kom nie.  aarde  terugkeer  en  Sy  voete  die  onbetwiste Regeerder van die hele       Sien  ook  ons  webblad
         Hy kom wéér!    Soos 'n wolk Hom  Olyfberg  raak,  sal  die  berg  oop-     aarde, ‘n regverdige oordeel vel!      www.5voormiddernag.com
         weggeneem het (Handelinge 1:9),  bars  en  ‘n  wye  deurgang  van              Baie mense mag Jesus se God-        vir meer inligting.
         so sal Hy wéér terugkom. En Hy  Jerusalem na Jerigo skep. Hierdie  heid  misken  en  Hom  ignoreer,
         sal  ook  wéér  na  die  Olyfberg  gebeurtenis  sal  ongeëwenaard  in
         terugkeer  vanwaar  Hy  in  die  mensegeskiedenis  wees!  Terwyl
         eerste plek opgevaar het!             Hy die eerste keer in nederigheid
             Sagaria 14:4 (OV) beskryf dit  en eenvoud aarde gekom het, sal
         soos volg:                            Sy heerlikheid en majesteit hierdie
             “En in dié dag sal sy voete staan  keer skouspelagtig ten toon gestel
         op die Olyfberg wat voor Jerusalem  word vir almal om te sien:
         lê, aan die oostekant; en die Olyf-      “Toe het ek gesien die hemel is
         berg  sal  middeldeur  gesplyt  word  oop. Daar was ‘n wit perd. Sy Ruiter
         van oos na wes tot ‘n baie groot dal;  word die Getroue en die Betroubare
         en die een helfte van die berg sal  genoem. Met regverdigheid oordeel
         wegwyk na die noorde en die ander  Hy en voer Hy oorlog. Sy oë het soos
         helfte na die suide.”                 vuur gevlam, en op Sy kop was daar
             Geografies lê daar 'n slenkdal  baie  heerserskrone.  Daar  was  ‘n
         (‘n  dal  wat  ontstaan  deur  die  Naam  op  Hom  geskrywe  wat  nie-
         daling van die bodem, veroorsaak  mand anders ken nie, net Hy self.
         deur  onderaardse  verskuiwing),  Hy  het  klere  aangehad  wat  met
         van Noord na Suid in Palestina en  bloed deurweek was, en Sy Naam is:
         hier  loop  ook  die  Jordaanrivier.  ‘Die Woord van God.’ Op Sy klere,
         Daar  is  ‘n  soort  breuk  in  die  by  Sy  heupe,  was  daar  ‘n  Naam
         aardkors.  Hierdie  slenkdal  strek  geskrywe:  ‘Die  Koning  van  die
   2   3   4   5   6   7   8   9