Page 6 - Good News June 2016 paper
P. 6

raag  deel  ek  met  u  wat   neer  en  vra  my  vir  geld.  Ek     gang  af  die  stoel  dopgehou.  Hy   saak duur nog voort.
                 verlede  jaar  gedurende      antwoord dat ek niks geld het nie;    kom terug en help my op die bed
          GAugustus met my gebeur              my beursie was dolleeg. Ek sê toe     en sê dat ek dit nie moet doen nie.   Waar en hoe sien ek God se Hand
          het. Ek is 'n verpleegkundige by     vir  hom  dat  hy  my  kamera  en     Weer stap hy gang af. Ek wag 'n      in hierdie gebeure? Eerstens het
          'n hospitaal in Klerksdorp.          videomasjien  kan  neem.  Toe  bietjie langer, staan toe weer op,          die  man  my  selfoon  in  my
                                               onthou ek dat daar wel geld in die    stamp my kamerdeur toe en druk       werksak teruggesit en dit tot in
          Moeg gewerk en bekommerd oor         kluis  moet  wees.  My  man  se       die knoppie dat hy sluit. Ek kon     die  kamer  ingebring.  Die
          'n pasiënt gaan ek van diens af.     sakgeld. Ek beduie hom waar die       toe  met  my  vinger  die  paniek-   vuurwapens  in  die  kluis  het  hy
          By die huis aangekom, sit ek die     kluis se sleutels is en hy sluit dit   knoppie druk. Dit moes hom laat     nie eens raakgesien nie. Die kluis
          huis  se  alarm  af  en  sluit  die   oop.  Binne  in  die  kluis  is  ook   skrik het en hy slaan op vlug.     se sleutels het hy ook weer op hul
          motor.  Terwyl  ek  besig  was  om   vuurwapens.                                                                plek  teruggesit.  Hy  het  my  om
          die agterdeur oop te sluit, storm                                          Hy spring toe oor die muur na die    verskoning  gevra  omdat  hy  my
          'n  man  op  my  af  met  'n  stuk   Die  man  sien  hulle  nie  raak  nie,   bure se kant toe. Ek druk 'n paar   seergemaak het en hy was bereid
          materiaal oor sy kop met gleuwe      want hy is net geïnteresseerd in      keer  die  knoppie  maar  die  om vir my water te gaan haal. Hy
          vir  sy  twee  oë,  en  met  'n  stuk   die  geld.  Nadat  hy  die  geld  sekuriteitsmaatskappy  daag  nie      het  my  naby  die  kamerdeur
          yster in sy hand.                    geneem het, sluit hy weer die kluis   op  nie.  Ek  besef  ek  sal  'n  plan   vasgemaak, waar ek die deur kon
                                               en bêre die sleutels presies waar     moet maak en iemand bel. Ek haal     toemaak en sluit. Dit het my van
          "Vandag maak ek jou vrek!" sê hy     hy dit gekry het. Toe vat hy al my   my selfoon uit, sit my simkaart in    verdere  pyn  gespaar.  My  buur-
          en slaan my oor my kop met die       juwele wat ek aangehad het: my        en  bel  die  matrone  van  die  man was ook juis daardie oggend
          stuk  yster  en  ek  gryp  die  yster   trouring, horlosie, oorkrabbers en   hospitaal waar ek werk. Baie gou   by sy huis en kon die indringer
          vas.  Ek  skreeu  hard  om  hulp     hangertjie  waaraan  ek  baie  reël sy vir hulp. Die polisie en die        identifiseer.
          maar  niemand  hoor  my  nie.  Hy    waarde  geheg  het.  Dit  was  my     ambulans daag binne minute op.
          haal  'n  mes  uit  en  begin  my  te   kruisie  en  Jerusalemster.  Alles                                      Die Here is so wonderlik! Ek glo
          steek. Op my hand en op my bolyf     het so vinnig gebeur!                 My beserings was nie te erg nie.     Hy  was  saam  my  en  het  my
          sodat ek die yster moet los.                                               Net 'n sny teen my voorkop en op     bewaar.  Ja,  Hy  is  my  Rots  en
                                               Ek sit aan die onderkant van my       my lyf waar hy my gesteek het. Dit   Vesting!  By  Hom  wil  ek  altyd
          Terwyl ek daar lê, voel dit vir my   bed. Baie gedagtes gaan deur my       was nie baie diep nie. Ek het net    skuil.
          soos 'n droom. Dit kan nie waar      kop. Hy het nou alles wat hy wil hê   baie blou kolle, 'n seer skouer en
          wees nie! Dit kan nie regtig met     - wat gaan hy volgende doen? Vir      baie dronk kop oorgehou.             'n  Mens  kan  nie  altyd  verstaan
          my gebeur nie! Gou besef ek dat      die eerste keer dink ek dat ek mos                                         waarom  sulke  goed  met  jou
          ek myself sal moet regruk.           nie alleen is nie. Ek begin kliphard   Ek is toe na die hospitaal geneem.   gebeur  nie.  Ek  glo  dat  hierdie
                                               die Bloed van Jesus oor my pleit.     Na  drie  dae  is  ek  ontslaan.  Die   gebeure my ten spyte van alles
          Ek  probeer  hom  kalmeer  en  sit   Dit was asof die man kalm word en     dronkheid was die eerste ruk baie    net nader aan God gebring het.
          regop.  Hy  bind  my  twee  hande    besef  hy  doen  iets  verkeerd.  Hy   erg, veral wanneer ek van posisie   Ek  het  in  die  verlede  partykeer
          aanmekaar vas en help my op. Op      vra my om verskoning omdat hy         verander  het.  Dit  was  omtrent    gedink die Here is so goed vir my,
          daardie stadium het my selfoon       my seergemaak het.                    eers na 7 maande heeltemal weg.      maar  ek  was  nie  heeltemal
          uit my sak geval. Hy tel my foon                                                                                tevrede  nie.  Ek  wou  ook,  soos
          op en sit dit in die kant van my     Hy  soek  toe  my  kamerjas  se       Later  sou  ek  hoor  dat  die  buur-  ander mense, 'n groot getuienis
          werksak. Hy tel my werksak op en     gordel  om  my  vas  te  maak.  Op    man  daardie  spesifieke  oggend     hê om te vertel. Hierdie is nou my
          dra dit in.                          daardie stadium sit ek op die kant    van die werk huis toe gekom het.     groot getuienis!
                                               van die bed naby my kamerdeur.        Hy het nagdiens gewerk. Hy sien
          In die kombuis vra ek vir water, en   Ek vra weer of hy asseblief vir my   die  man,  wat  hulle  tuinman  is,   Ek  kan  net  vir  Suid-Afrika  se
          hy  gee  my  'n  glas  met  water.   nog water kan bring. Hy maak my       daar  staan  met  die  yster  in  sy   mense sê: Hou vas aan die Here!
          Terwyl  hy  my  hande  voor  my      voete vas en bind die kamerjas se     hand en vra hom hoekom hy daar       Hy  is  getrou  en  sal  jou  nooit
          vashou, lei hy my deur die huis na   gordel aan 'n stoel vas. Hy loop      was. Dit was nie sy werksdag nie.    alleenlaat as jy Sy kind is nie. Al
          my kamer toe. Orals in die huis is   toe die gang af om vir my water te    Hy is toe daar weg.                  gaan  jy  deur  'n  dal  van  dood-
          daar  paniekknoppies,  maar  ek      gaan haal.                                                                 skaduwee, Hy is met jou. Al die
          kan niks doen nie.                                                         Met die polisie-ondersoek kon die    lof en eer aan my Hemelse Vader!
                                               Ek probeer om op te staan en val      buurman hom identifiseer en kon
          Hy sit my werksak in die kamer       op die vloer. Hy het seker van die    hulle hom in hegtenis neem. Die      - Louise Swanepoel













                 n officer in the first World   lead  them,  a  chum  of  the  one   wounded!                             and precious promises."
                 War gave this account of      reporting  this  incident,  before
          AGod's  willingness  and  going over, addressed the volun-                 To  the  men  looking  on  it  was  a   [Gospel Herald, Knight's Master
          ability to save men from shot and    teers  as  follows:  "Men,  I  am  a   miracle  indeed.  None  among  Book of New Illustrations, Walter
          shell when they pray.                Christian.  Before  every  under-     them will ever say that the day of   B. Knight, Eerdmans Publishing
                                               taking  I  pray.  Those  of  you  who   miracles  is  past.  God  had  not   Company,  Grand  Rapids,
          A German machine gun crew had        are willing, kneel with me and pray   withdrawn  His  "exceeding  great    Michigan, 1973].
          their gun focused on an angle of     about this undertaking."
          our  trenches  where  troops  fre-
          quently  passed  back  and  forth,   Then he uncovered his head and
          and the casualties were many. As     kneeling,  prayed,  asking  God  to
          a  last  resort  volunteers  were    spare their lives, but if any must
          called  to  storm  the  gun  in  the   go  that  their  souls  might  be
          open.  Fifteen  men  volunteered.    saved.  When  he  arose  from  his
          They themselves could see at a       knees  he  noted  that  every  man
          glance that most, if not all of them   had  knelt  with  uncovered  head.
          would  die.  Even  if  they  suc-    Then they went over to the top and
          ceeded in silencing the gun they     raced  for  the  machine  gun  nest
          would scarcely escape the hail of    amid a hail of lead and steel. They
          lead that would follow them back     overcame the gun crew, wrecked
          to their lines.                      the gun and took it with them as
                                               they ran back to their trenches -
          The  young  officer  appointed  to   not  a  man  missing  or  seriously       https://za.pinterest.com
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11