Page 1 - Good News May2008 paper
P. 1

p  verskeie  maniere  en  by  verskillende       bediening  uitgebrand  was,  geen    R12 000 geskenk! Kort hierna was nog twee per-
                 geleenthede het die Here met ons gepraat         vaste  beroep  beoefen  het  nie,    sone gewillig om na God se Stem te luister en het
          Ooor die publikasie van 'n Christelike koerant.         deeltyds op allerlei maniere moes    een R4 000 en 'n ander een R1 000 aan ons gegee
          Aangesien  ons  albei  na  17  jaar  in  die  voltydse   probeer om die spreekwoordelike     waarmee ons verdere programmatuur kon koop.
                                                                  “pot  aan  die  kook  te  hou,”  drie   Met veel vrees en bewing het ons gesin onsself tot
                                                                  kinders op skool gehad het, maar     beskikking van God gestel en gedurende April 1998
                                                                  geen fondse in die bank nie, was     het die eerste beskeie uitgawe van “Goeie Nuus /
                                                                  daar geen manier waarop ons so       Good  News”  die  lig  gesien.  Tienduisend  eksem-
                                                                  iets kon aanpak nie.                 plare is van huis tot huis in Potchefstroom versprei
                                                                  Die  Here  het  ons  egter  gedurig   met die bede dat die inhoud mense sal aanspoor om
                                                                  uitgedaag  om  'n  sprong  in  die   hulle lewens opnuut aan God toe te wy, en hulle te
                                                                  geloof  te  waag.  Die  aanhaling:   bemoedig en te versterk sodat hulle met volharding
                                                                  “One  drop  of  ink  makes  thou-    die geestelike wedloop kan voltooi.
                                                                  sands,  perhaps  millions  think,”                      Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
                                                                  het ons aan die hart gegryp en ons
                                                                  het besef dat die geskrewe woord
                                                                  baie mense kon bereik en in huise
                                                                  kon kom waar predikante nie altyd
                                                                  toegang verkry nie. Die geskrewe
                                                                  woord is ook nie vlietend van aard
                                                                  soos die gesproke woord nie en
                                                                  kan  by  herhaling  gelees  en
                                                                  bepeins word.
                                                                  Op 7 Maart 1998 het 'n persoon,
                                                                  gehoorsaam  aan  die  Stem  van
                                                                  God,  aan  ons  al  die  nodige
                                                                  rekenaartoerusting van ongeveer
   1   2   3   4   5   6