Page 1 - Good News May 2009 paper
P. 1

ROBBIE VERTEL:                                          Ek  is  in  1945  gebore  in  SWA,  nou
          Hierdie  verhaal  is  nie  'n  verdigsel  of  geskryf  vir   Namibië. As kind is ek gedwing om
          tydverdryf nie. Dit is 'n ware verhaal, die verhaal van 'n   kerk  toe  te  gaan.  My  pa  was  'n
          ondervinding  gedurende  'n  tyd  toe  my  lewe  in  die   swerwer en het van die een kerk na
          weegskaal gehang het - tussen tyd en ewigheid - en die   die  ander  geswerf.  Noem  maar  die
          skaal beslis oorgehel het na die kant van die ewigheid.  naam van enige Kerkgenootskap - ek
                                                                  was  daar.  Ek  moes  ook  gereeld
                                                                  Sondagskool  en  Kinderkrans  toe
                                                                  gaan.
                                                                  Op  5½  jaar  het  my  pa  my  in  'n
                                                                  skoolkoshuis  geplaas.  Toe  ek  klaar
                                                                  was met skool, het ek besluit dat ek
                                                                  nou ontslae was van kerk toe gaan.
                                                                  Ek het mos geweet daar is 'n God en
                                                                  dat ek Bybel moes lees en bid. Ek het
                                                                  ook  geweet  dat  in  Ps.  23  geskrywe
                                                                  staan dat die Here my Herder is en dat
                                                                  niks my sal ontbreek nie. Dit was vir    Robbie  (072 650 1961) en Erika (072 719 7917)
                                                                  my genoeg. Meer was nie nodig nie.
                                                                  Toe  ek  30  jaar  oud  was,  is  ek
                                                                  Johannesburg  toe  en  is  later  daar
                                                                  met Erika getroud. Sy het altyd alleen
                                                                  kerk  toe  gegaan  terwyl  ek  my  tyd
                                                                  verwyl het met vriende, kaartspel en
                                                                  drank.  Ek  het  my  aan  geen  God  of
                                                                  gebod meer gesteur nie.
                                                                  In  1979  is  ek  met  leukemie  gediag-
                                                                  noseer. Ek het nie besef dat God my
                                                                  in my spore probeer stuit nie, maar
                                                                  geglo dat ek nog baie oud gaan word.
                                                                            Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6