Page 2 - Good News November 2011 paper
P. 2

ir  sommige  kerkmense  is     van die lewe gemis het en toe weer    kitsoplossings verby te stap wat
                hulle geloof iets wat hulle    van voor af God se hart moes gaan     gewoonlik soos 'n wortel voor jou
          Vdie  hele  tyd  'n  paar  senti-    ontdek,  en  van  gelowiges  wat      neus gehou word.
          meter  bokant  moederaarde  laat     partykeer stroomop moes glo.          Ware geloof vra natuurlik ook dat
          sweef. Hulle vertel graag vir ander   Geloof in die drie-enige God kom     jy God nou en dan trompop moet
          hoe  hulle  geloof  hulle  verander   nie aldag maklik nie. Dit bestaan    kan nader en eerlik met Hom kan
          het in “senior” Christene wat van    nie  maar  net  uit  'n  paar  maklike   praat totdat die wolke voor jou eie
          die een geestelike oorwinning na     stappe  wat  jy  moet  volg  op  die   stukkie  son  uiteindelik  begin
          die ander voortmarsjeer.             kortpad  na  ware  geluk  nie.  Nee,   wegskuif. Ander kere vra dit weer
          Natuurlik  is  dit  goed  en  reg  dat   geloof  is  dikwels  'n  opdraande   dat jy teen die stroom sal bly glo,
          gelowiges met ander mense kan        stryd.  Dit  verg  baie  moed  om  in   selfs teen die grootste teenstand
          (en moet) praat oor alles wat hulle   Christus te glo in 'n wêreld wat nie   in. Maar ware geloof bring ook 'n
          in  die  Naam  van  die  Here  doen.   elke dag meer sin maak nie, veral   bereidheid  om  die  wêreld  vier-
          Maar  die  Evangelie  het  ook  'n   wanneer die lewe jou 'n slag hard     kantig in die oë te kyk. Dit laat jou
          tweede  vers  wat  deesdae  maar     bygekom het. Wanneer jy voor 'n       nooit  jou  verhouding  met  die
          min in die Kerk gehoor word. Die     oop graf moet staan; wanneer jy       Here as 'n ontsnaproete misbruik
          Bybel vertel gereeld vir ons van     jou  werk  of  jou  gesondheid  nie,  maar  help  jou  juis  om  die
          die ander kant, van die skerp kant   verloor het; wanneer jy die slag-     lewe  met  al  sy  onsekerhede  en
          van geloof. Ons lees dikwels van     offer  van  die  hoeveelste  rooftog   pyn voluit sáám met Christus te
          gelowiges  wat  bitter  hard  moes   was,  voel  dit  asof  God  rugkant   gaan beleef!
          worstel om kop bo water te hou.      eerste na jou toe staan. In sulke     [Dit kos guts om te bly glo deur
          Die  Bybel  praat  ook  oor  'n  paar   tye  moet  jy  die  hart  van  die   Stephan  Joubert,  Lux  Verbi.BM,
          Godsmanne en -vroue wat die sin      Evangelie goed ken om by al die       2003].








                 nd do not [for a moment] be  stand  firm  and  confident  that  a believer is through deception and
                 frightened or intimidated in  everything is going to work out for  intimidation. How can he threaten
          Aanything  by  your  oppo-           the best. We are not to change, but  someone who has no fear of him?
          nents  and  adversaries,  for  such  we must remain constant and let  How can he deceive someone who
          [constancy  and  fearlessness]  will  God  do  the  changing  of  the  recognizes  his  lies  and  refuses  to
          be a clear sign (proof and seal) to  circumstances.                        believe them?  What good does it
          them  of  [their  impending]  When  problems  arise  -  and  they  do  him  to  try  to  stir  up  fear  or
          destruction, but [a sure token and  will from time to time - we are not  anger  or  depression  in  someone
          evidence] of your deliverance and  to  assume  that  the  Lord  will  who will not be moved by emotions
          salvation,  and  that  from  God  intervene and take care of all our  but who chooses to stand firmly on
          (Philippians 1:28).                  problems  for  us  without  our  the Word of God?
          Notice the two words “constancy”  invitation.    We are to pray and ask  When the devil sees his tactics are
          and “fearless” in Philippians 1:28.  Him to change our circumstances.     not  working,  he  realizes  he  is
          They  describe  the  rock-like  Then  we  are  to  remain  constant  failing and will be utterly defeated.
          temperament  you  and  I  should  and unchanging, which is a sign to  STAY  CONSTANT  AND  FEAR-
         display in the face of attacks and  the enemy of his impending down-        LESS  AND  YOU  WILL  OVER-
         onslaughts by our opponents and  fall and destruction.                      COME THE ENEMY IN YOUR
         adversaries  -  both  physical  and  Do you know why our constancy  LIFE.
         spiritual.                            and fearlessness are signs to Satan  [The  Everyday  Life  Bible,
         When  people  or  events  come  that he will fail? Because he knows  Amplified Version, Notes by Joyce
         against us to destroy us, we should  that the only way he can overcome  Meyer, Faith Words, 2006].









                 ie lewe word dikwels teen ‘n   sukses  vloei  ook  oor  in  ons     Gees om ons te help en te lei, want
                 koorsagtige  pas  aangepak.   geestelike lewe. Die goeie nuus is    Hy lei ons op die regte pad wanneer
          DOns  lewe  in  ‘n  wêreld  wat      dat  ons,  as  Christene,  ons  kan   ons  onsself  aan  Hom  oorgee.
          persoonlike  prestasie  en  sukses   losmaak van alle strewe en liewer     Daarom  kan  ons  ons  angstige
          op  elke  gebied  beklemtoon,  van   vir God vra om ons deur Christus      strewe laat vaar en toelaat dat Sy
          gesondheid  en  verhoudings  tot     met Sy vrede te vul en om orde te     vrede  ons  besorgde  gemoed  stil-
          besigheid en lewenstandaarde. ‘n     bring  in  die  ongeordende  kolk     maak. Hierdie tere gebed kan ons
          Vinnige  blik  na  die  rakke  van   waarin  die  moderne  lewe  ons       help  om  vrede  te  midde  van  die
          boekwinkels  sal  jou  probeer       dompel.  Ons  kan  berus  in  die     chaos te vind, kalmte te midde van
          oortuig dat jy enigiets kan doen en   voltooide  werk  van  Christus  op   ons inspanning. Namate Hy orde in
          enigiets kan wees wat jy wil, as jy   Golgota,  in  die  wete  dat  óns  niks   ons lewe bewerkstellig en vrede in
          maar net hard genoeg wil probeer.    meer kan doen om gered te word    ons  hart  bring,  word  ons  lewe  ‘n
          Sodoende  strewe  mense  al  hoe     nie.  Ons  weet  dat  ons  Christelike   getuienis van Sy vrede en skoon-
          meer  daarna  om  suksesvol  te      lewenswandel  een  van  voort-        heid  aan  dié  rondom  ons  wat
          wees,  maar  ervaar  nogtans  nooit   durende groei na volwassenheid is,   steeds vasgevang is in die web van
          dat  hulle  suksesvol  is  nie.  En   maar  selfs  hierin  het  ons  God  se   beangste  bedrywigheid  wat  die
          hierdie  strewe  na  persoonlike     Teenwoordigheid  deur  Sy  Heilige    wêreld omspan.  - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7