Page 3 - Good News November 2011 paper
P. 3

“Skokkend!”  “Ongelooflik!”  (diktator;  dink  aan Adolf  Hitler)  maar net so kan voortgaan
          “Ontsettend!”  “Traumaties!”  wil hê! Baie beskou 'n diktatuur as  nie?  DAN  IS  HIERDIE
          Hierdie  uitroepe  word  daagliks  die “beste staatsvorm”.                 BOEK VIR U! Die outeurs
          gehoor wanneer mense koerante                                              van  hierdie  boek  is  dr.
          lees  of  nuusbulletins  op  TV-                                           Japie  en  Huegene  Venter,
          kanale of oor die radio volg.                                              uitgewers  van  “Goeie
                                               Baie mense/nasies glo nie dat daar  Nuus”/ “Good News”. Dit is
          Oorloë,  misdaad  en  geweld,  so  'n  tydperk  sal  aanbreek  die pennevrug van jare se
          ekonomiese  krisisse,  natuur-       wanneer  God  se  toorn  oor  die  navorsing.
          rampe, morele en sedelike verval  ganse mensdom sal losbreek nie.
          is  aan  die  orde  van  die  dag.  Tog  lees  ons  in  Openbaring  O n s   b i e d   5   V O O R
          Voedseltekorte  veroorsaak  wyd-     19:15,16 NV van so 'n dag:            MIDDERNAG? aan u teen
          verspreide hongersnood in plekke                                           die  onoortreflike  bekend-   Goeie  Nuus,  Posbus  1957,  Potchef-
          waar voorheen oorvloed was. Dit          “Uit Sy mond het daar 'n skerp  stellingsprys  van  slegs  stroom, 2520.
          word  'n  oorlewingstryd  vir            swaard uitgekom om die nasies  R100 (BTW ingesluit)! Vir  Ons is seker dat u hierdie boek insig-
          miljoene mense op aarde!                 mee te tref, en Hy sal hulle met  enige navrae, skakel ons by  gewend sal vind en dalk sal wil deel
                                                   'n ystersepter regeer. Hy sal self  018  293  1996  of  074  254  met u familie en vriende. Daarom kan
          Huidige wêreldgebeure noop ons           die  parskuip  trap  vir  die  wyn,  2319,  of  vul  onderstaande  dit dien as die perfekte geskenk vir u
          om met groter belangstelling na          die  wyn  van  die  toorn  en  die  bestelvorm in en pos aan:  geliefdes hierdie Kersseisoen.
          Bybelse profesieë te kyk...              oordeel van God, die Almagtige.
                                                   Op Sy klere, by Sy heupe, was
                                                   daar  'n  Naam  geskrywe:  ‘Die
                                                   Koning van die konings en die
          Gaan daar ooit werklik 'n einde          Here van die heersers.’”
          aan  die  huidige  wêreld  wat  ons
          ken, en waarin ons nou leef, kom?  Die dag wanneer God sê, “Genoeg
          Indien  wel,  hoe  kan  ons  weet  is  genoeg,”  en  Sy  oordele  op  die
          wanneer  die  einde  van  hierdie  aarde  uitgegiet  word,  sal  die
          wêreld sal aanbreek?                 boosheid  van  die  mense  só  ver-
                                               skriklik  wees  dat  hulle  God  sal
          Die Bybel is baie duidelik daaroor  vloek  en  hulle  nóg  nie  tot  Hom
          dat ons nie 'n bepaalde dag of uur  bekeer nie!
          kan uitsonder nie:
                                                   “Die mense is deur 'n groot hitte
              “Maar van dié dag en dié uur         gebrand, en hulle het die Naam
              weet  niemand  nie,  ook  die        gelaster van God wat die mag
              engele  van  die  hemele  nie,       oor hierdie plae het. En hulle
              maar net My Vader alleen”            het hulle nie bekeer nie en aan
              (Matteus 24:36 OV).                  Hom  nie  die  eer  gegee  nie”
                                                   (Openbaring 16:9 NV).
          Tog sê Jesus in dieselfde hoofstuk
          van Matteus die volgende:            Daarom  sal  God  Sy  oordele
                                               voltrek oor hierdie mense wat teen
              “Leer dit van die vyeboom as  Hom laster!
              voorbeeld:  wanneer  sy  takke
              begin sag word en hy blare kry,  . . .   H i e r d i e   o o r l o g   v a n
              weet julle die somer is naby. So  Armageddon sal vir die laaste keer
              moet julle ook wanneer julle al  die  gordyn  laat  sak  oor  die
              hierdie dinge sien, weet dat die  samelewing  soos  ons  dit  vandag
              tyd  naby  is,  voor  die  deur”  ken...
              (Matteus 24:32-33 NV).



                                               Bostaande  is  uittreksels  uit  die
          Bestaan daar werklik oor die hele  boek  5  VOOR  MIDDERNAG?
          wêreld 'n dringende behoefte aan  wat aan die begin van Desember
          slegs  één  sterk  wêreldleier?  In  2011  beskikbaar  sal  wees.  Stel  u
          Beeld  (25  Oktober  2010)  word  belang in Eindtyd-gebeure? Raak
          berig  dat  in  'n  onlangse  omvat-  u ook bewus van die wanorde en
          tende  peiling  bevind  is  dat  rigtingloosheid van ons wêreld? Is
          Duitsland  wéér  'n  soort  Führer  u  ook  van  mening  dat  dinge  nie
   1   2   3   4   5   6   7   8