Page 5 - Good News November 2011 paper
P. 5

aar  word  vertel  dat  die   MISMOEDIGHEID.”                       drukking  hê,  maar  hou  goeie      sê,  “Hou  goeie  moed!  Moenie
                 duiwel op 'n keer bankrot     “Nou waarom is dit dan so duur?”      moed, Ek het die wêreld oorwin.”     moed verloor nie. Moenie toelaat
          Dgespeel het en dat hy al sy         wou die persoon weet. “Omdat dit      Dikwels  word  ons  so  oorweldig    dat die duiwel jou wysmaak dat
          gereedskap  moes  verkoop  aan       vir  my  baie  nuttiger  is  as  al  die   deur  ons  omstandighede,  ons   daar  nie  'n  einde  aan  die
          enigeen  wat  bereid  was  om  die   ander,” het die duiwel gesê.          skuldgevoelens en ons lyding dat     probleme, of 'n uitweg is nie. Ek
          regte prys te betaal.                “Met  mismoedigheid  kan  ek  ons  ophou  om  te  glo,  dat  ons           is hier en Ek het die wêreld reeds
          Op die aand van die vendusie was     iemand se bewussyn binnedring         moed verloor. Dinge kan soms vir     oorwin.”
          al  die  gereedskap  pragtig  uit-   terwyl  ek  dit  nie  kan  doen  met   ons  so  moeilik  raak,  die  wêreld   HY  HET  ALREEDS  DIE  OOR-
          gestal  en  het  die  hele  bose  lot   enige  van  die  ander  gereedskap   kan ons só druk dat ons nie meer   WINNING VIR JOU BEHAAL AAN
          daar  gelê:  daar  was  jaloesie,    nie. En as ek eers binne is, kan ek   wil glo in God nie. Soms is dit so   DIE KRUIS!
          afguns,  haat,  onsedelikheid,  dit gebruik net soos dit my pas.           erg  dat  ons  begin  om  God  te    Hy  het  alreeds  jou  smart,  jou
          owerspel,  moord,  vyandskap,  Die stuk is al só gehawend, want            blameer vir wat met ons gebeur...    lyding,  jou  swaarkry,  jou
          woede,  en  al  die  ander  bose     ek gebruik dit op byna elke  mens.    Dan wil ons niks meer met Hom te     probleme,  jou  bekommernisse
          stukke  gereedskap,  elkeen  met     Want sien, baie min mense weet        doen hê nie...                       op  Hom  geneem  en  die  prys
          sy prys.                             dat mismoedigheid eintlik aan my      Jesus  het  geweet  dat  ons  sulke   daarvoor betaal.
          Maar aan die een kant, apart van     behoort.”                             dae sal ervaar.                      DAAR IS HOOP VIR JOU, WANT
          die ander gereedskap, het 'n stuk    Mismoedigheid  se  prys  was  so      Hy  het  geweet  dat  daar  tye  sal   HY LEWE!
          gereedskap  gelê  wat  duidelik  al   hoog dat die duiwel dit nog nooit    kom  wanneer  ons  sal  verval  in   Roep Hom vandag aan en Hy sal
          baie gebruik was. Dit het 'n prys    kon  verkoop  nie...  Hy  besit  en   mismoedigheid, wanneer ons met       jou laste op Hom neem. Hou net
          gehad wat baie hoër was as al die    gebruik dit nog steeds.               die  hande  in  die  hare  sal  sit  en   goeie moed!
          ander.                               Op  die  vooraand  van  Sy  uitroep:  “Here,  waarom?  Here,               Gebed:
          Iemand  vra  toe  vir  die  duiwel   kruisiging  sê  Jesus  aan  Sy  waarheen nou? Here, ek kan nie             Here,  help  my  om  nooit  mis-
          watter  stuk  gereedskap  dit  dan   dissipels in Johannes 16:33(b):       meer nie!”                           moedig te word nie! Help my om
          was.  Hy  antwoord  toe:  “Dit  is   “In  die  wêreld  sal  julle  ver-    Dit is waarom Hy vir ons vandag      my oog op U gevestig te hou!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9