Page 7 - Good News November 2011 paper
P. 7

Vervolg van p. 6             Jesus  bly  vasklou.  Hierop  beveel   vlesige deel van sy lyf geslaan waar   hulle  voor  Christus  herenig  te
          te vrees nie, aangesien dit niks is in   die  keiser  dat  hulle  almal  deur   die  folteraar  met  die  sweep  kan   word,  is  Felicitas  met  'n  swaard
          vergelyking met 'n ewigheid in die   verskillende  teregstellers  dood-    bykom totdat hy nie meer beweeg      onthoof.
          hemel saam met Jesus nie.            gemaak moet word, en dat Felicitas    nie.                                 Dis een ding om so sterk oor 'n saak
          Nadat  Publius  Felicitas  en  haar   heel laaste moet sterf, nadat sy eers   Dan volg Felix en Philippus. Hulle   te voel dat ons bereid is om daar-
          seuns  laat  wegneem  het,  laat  hy   al  haar  seuns  se  teregstellings   word  met  stokke  doodgeslaan.    voor te sterf, maar dis iets anders
          elkeen  van  die  jongmans  een  vir   bygewoon  het.  In  die  daarop-    Sylvanus  word  by  'n  hoë  krans   om so oortuig daarvan te wees dat
          een terugkom om hulle persoonlik     volgende vier maande word hierdie     afgegooi.                            ons ander daarvoor sal laat ly, veral
          te ondervra. Maar ten spyte van sy   vonnisse voltrek.                     Die  drie  jongstes,  Aleksander,    as hulle ons eie kinders en familie
          beloftes en dreigemente is nie een   Januarius, die oudste, is eerste aan   Vitalus  en  Martialis,  word  elkeen   is. “God het die wêreld so liefgehad
          van  hulle  bereid  om  hulle  rug  op   die beurt terwyl die ander gedwing   afsonderlik voor hulle ma gebring   dat Hy Sy enigste Seun gegee het,
          Jesus te draai nie.                  word om toe te kyk. Hy word met 'n    en onthoof.                          sodat  dié  wat  in  Hom  glo,  nie
          Gefrustreerd  oor  sy  mislukking    sweep  gegesel  wat  uit  rieme       Heel laaste, met haar oë vol trane by   verlore  mag  gaan  nie,  maar  die
          stuur  hy  'n  nota  aan  die  keiser   bestaan  waaraan  klein  lood-     die  pynlike  aanskoue  van  haar    ewige lewe sal hê” (Johannes 3:16).
          waarin  hy  skryf  dat  hulle  almal   balletjies vasgemaak is. Hy word op   seuns se teregstellings en die blye   [Fanaties  vir  Jesus,  Vol.  II,  CUM
          hardnekkig  aan  hulle  geloof  in   sy  rug,  nek,  sye  en  enige  ander   afwagting om binnekort saam met    2002].








          “Hou op om van die oggend tot        “As  julle  hemelse  skatte  wil
          die  aand  agter  geld  aan  te  opgaar,  dan  moet  julle  julle  oë
          hardloop.  Dit  is  dom.  Niks  hou   nou  dadelik  deur  die  Here  laat
          hier vir altyd nie. Diewe breek oral   instel  sodat  julle  op  die  regte
          in en steel, motte en goggas vreet   manier  daarmee  kan  kyk.  Mens
          alles op, en ouderdom laat dinge     se oë is ook soos 'n lig.
          vergaan. Maak eerder vir julle 'n    Die manier waarop jy daarmee na
          bankrekening in die hemel oop,       ander  mense  kyk,  kan  een  van
          daar by God. Geen dief kan daar      twee dinge in jou lewe tot gevolg
          inbreek om iets te probeer steel     hê:  dit  kan  alles  in  jou  lewe
          nie. Daar is ook nie inflasie wat    pikdonker  maak,  of  dit  kan  jou
          julle  skatte  se  waarde  kan  laat   lewe helder verlig. Oppas hoe jy
          minder  word  nie.  En  niks  word   na ander mense kyk. Gee jou oë
          daar ooit oud nie. God Self pas      vir God sodat Hy dit op die regte
          julle  skatte  op.  So,  spring  nou   dinge kan instel. Laat Hy jou leer
          dadelik  aan  die  werk.  Leef  elke   om net na dit te kyk wat Hy wil hê
          dag voluit vir God. Dis die beste    jy  moet  raaksien.  Dan  word  jou
          belegging  wat  julle  ooit  kan     hele  lewe  verlig  sodat  jy  God
          maak. Dan is julle kort voor lank    grootmaak  in  alles  wat  jy  doen.
          hemelse miljoenêrs.                  Dan is jy nie soos 'n blinde wat
          “Daar  is  twee  soorte  skatte  wat   gedurig  in  allerhande  sondes
          julle  kan  versamel:  hemelse  vasloop nie.
          skatte,  wat  vir  altyd  hou,  of   Niemand  kan  vir  twee  base
          aardse  skatte,  wat  nie  vir  altyd   tegelyk  werk  nie.  Julle  ook  nie.
          hou nie. Watter soort maak julle     Julle  kan  nie  twee  here  saam
          bymekaar?  Hier  is  'n  vinnige     probeer dien nie. Uiteindelik sal
          toets vir julle om vas te stel:      julle lojaal teenoor een wees en
              Waaroor  praat  julle  die  die  ander  een  afskeep.  Moet
              meeste van die tyd?              daarom nie eers probeer om God
              Waaroor dink julle van vroeg     en die geldgod saam te dien nie.
              tot laat?                        Julle moet 'n keuse maak in wie
              En  waaroor  bekommer  julle     se diens julle wil staan (Matteus
              julle die meeste?                6:20-25).
          “Beantwoord hierdie vrae eerlik.     [Die  Boodskap  met  Psalms  en
          Dan het julle die antwoord. Dan      Spreuke, deur Jan van der Watt
          weet  julle  waar  julle  julle  en  Stephan  Joubert,  CUM,
          'rekening' oopgemaak het.            Vereeniging,1999].
   2   3   4   5   6   7   8   9