Page 12 - Good News November 2016 paper
P. 12

Vervolg van p. 11            natuurlik  dan  ook  aan  alle  Hom gehoorsaam en getrou bly ten  geestelike feesmaaltyd kan hou en
          groot is dat Hy nie wegdraai nie,  gemeentes  van  alle  tye),  sê  Jesus  spyte  van  verwerping  en  vervol-  as deel van Sy Bruid gereed kan
          maar aanhou klop    en vertrou dat  Christus aan die einde: "Wie 'n oor  ging, saam met Hom sal regeer in  wees vir Sy koms op die wolke!
          Sy Kerk die toe deur sal oopmaak  het, laat hom hoor wat die Gees aan  Sy Koninkryk!                            [Uit: 5 voor Middernag? Japie en
          en Hom binnenooi om saam met  die  gemeentes  sê"  (Openbaring                                                  Huegene  Venter,  Rainbow  Pub-
          Hom  maaltyd  te  hou!  Wat  'n  2:7;  2:11;  2:17;  2:29  asook  3:6;  Liewe leser, wil u nie ook maar net  lishers Potchefstroom, 2011].
          genadige en lankmoedige God!         3:13;  3:22  OV).  Die  Nuwe  daar  waar  u  sit  en  lees,  'n  paar  (Liewe lesers, ons het slegs twee
                                               Vertaling stel dit só: "Elkeen wat  oomblikke  neem  om  u  eie  gees-     gemeentes, nl. Efese en Laodisea,
          Boodskap vir vandag:    Vir God is  kan  hoor,  moet  luister  na  wat  die  telike lewe in oënskou te neem nie?  hierbo  beskryf.  U  kan  hierdie
          'n  lou  en  'n  passiewe  geestelike  Gees vir die gemeentes sê."         Laat die Heilige Gees toe om met u  boek verkry direk by die outeurs,
          lewe  totaal  onaanvaarbaar.  'n                                           te praat en die spieël van God se  074 254 2319 of by Protea Boek-
          Gesuiwerde  geloofslewe  is  goud  Natuurlik het elke mens ore, maar  Woord voor u te hou. Bely dan u  winkel,  Potchefstroom,  018  297
          werd en Hy lê klem op 'n persoon  in  hierdie  geval  praat  Jesus  in  sondes en ongeregtighede en laat  1583/4,  of  by  El  Shaddai  Boek-
          se opregte verhouding met Hom,  figuurlike sin. Ons moet met ons  toe dat God u lewe reinig met die  winkel, Klerksdorp, 018 468 4405,
          aangesien Hy jou waarde dááraan  geestelike  ore  luister   na  wat  die  kosbare Bloed van Jesus Christus,  om die inhoud rondom die ander
          meet  en  nie  aan  jou  materiële  Heilige  Gees  vir  ons  sê.  Daarom  sodat u saam met Hom 'n heerlike  gemeentes na te gaan.)
          besittings nie. Menslike besittings,  moet ons in 'n baie noue verbin-
          prestasies en sukses is waardeloos  tenis met God die Vader, Jesus die
          wanneer  dit  gemeet  word  aan  Seun,  en  die  Heilige  Gees  leef,
          Christus  se  heerlike  en  majes-   anders  sal  ons  nie  hoor   wat  die
          tueuse  Koninkryk  se  beginsels.  Gees aan ons wil sê nie, en dit sal
          Mag elke gelowige tog ag gee op  baie rampspoedige gevolge vir ons
          Christus  se  oproep  tot  bekering  inhou!
          van sy verkeerde weë en hertoe-
          wyding  aan  Hom,  sodat  Hy  by  Hiermee  dus  'n  uiters  dringende
          hulle  kan  tuisgaan  en  met  hulle  oproep  aan  elke  gemeente  van
          maaltyd kan hou. En elkeen wat  Christus  en  elke  wedergebore
          dán  voortgaan  en  'n  lewe  van  gelowige om met hul geestelike oor
          oorwinning  leef,  sal  saam  met  te luister en te doen wat die Heilige
          Hom en Sy Vader heers!               Gees aan hulle sê om te doen!

                      OPROEP                   Verder verklaar Jesus ook aan elke
          Aan  elkeen  van  die  sewe  gemeente dat daardie persoon wat
          gemeentes  in  Klein-Asië  (en  die  oorwinning       behaal,  wat  aan

                 it  maak  nie  saak  watter  soort  verlies  jy  ly  nie,  jy  moet  nie
                 probeer om jou arms om die verlies    te slaan nie. Laat toe dat
          DGod Sý arms om jou           slaan. Hy ken en verstaan jou lyding en
          sal jou die vertroosting van Sy teenwoordigheid en die genesende
          salf van Sy liefde gee. As jy elke dag tree vir tree met God deur jou
          verlies gaan, sal hierdie pyn wat eindeloos lyk, in werklikheid metter-
          tyd bedaar en sal jy weer vreugde ervaar!
              Geen medalje is op pad as 'n verlies vinnig verwerk word nie; dus
          hoef jy nie die proses van genesing te probeer versnel nie. Gee jou
          aan elke stadium oor. Golwe van smart kom en gaan en keer terug
          wanneer jy dit die minste verwag. Selfs wanneer jy begin vergeet, sal
          iets jou skielik herinner aan dit wat jy verloor het en jy sal opnuut die
          pyn voel. Moenie daardie tye vrees nie. Gryp die Here in daardie tye
          aan.
              Elke oomblik van die reis op hierdie pad sal 'n ander deel van
          genesing bring. Strek jou hand uit en neem jou Hemelse Vader se
          hand in jou tyd van verlies.  Hy wíl jou vertroos en jou smart op Hóm
          neem. Hy wil saam met jou wandel en jou las dra. Soek Sy ferm arm
          elke oomblik en Hy sal jou nader na Hom trek.
              Selfs al lyk dit of jou fontein van trane nooit opdroog nie, moet jy
          voortgaan om in die lig van God se teenwoordigheid te wandel en jy
          sal  die ander kant van die rivier van smart bereik. Dit maak nie saak as
          jy nie voor jou kan sien nie. God sal nie net genoeg lig  vir jou volgen-
          de tree verskaf nie. Hy sal jou ook in staat stel om dit te gee!
          [Uit:  Net  genoeg  lig  vir  my  VOLGENDE  TREE,  Stormie  Omartian,
          Struik Christelike Boeke Bpk., 1999].
   7   8   9   10   11   12   13