Page 11 - Good News November 2016 paper
P. 11

Vervolg van p. 10            tyd dat die water by die stad aan-    onaanvaarbaar.  Hy  stel  dit  baie  te  smeer,  sodat  julle  kan  sien.  Ek
          motief  gedoen  moet  word,  want  gekom het, was dit nie meer warm  sterk: 'Ek gaan julle uit My mond  bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet.
          géén werk vir God is blywend as  nie  en  ook  nie  verfrissend  koud  uitspoeg!'                               Laat dit dan vir julle erns wees en
          dit nie uit opregte liefde vir Hóm  nie, maar lou!                                                              bekeer julle" (Openbaring 3:18-19
          gedoen  word  nie.  Verder  is  daar                                       Hierdie gelowiges was onverskillig  NV).
          vandag  'n  sterk  behoefte  aan  Tydperk:        In  terme  van  die  en passief    in hul geloofslewe. Hulle
          Christene  wat  standpunt  sal  Kerkgeskiedenis  verteenwoordig  het hulself aan die genietinge van  Jesus  vermaan  die  gemeente  om
          inneem vir God se waarheid en dit  die  gemeente  van  Laodisea  die  die  wêreld  oorgegee  en  in  'n  gelouterde, geestelike geloofsgoud
          dan ook prakties sal uitleef. Doen  tydperk vanaf ongeveer 1900 n.C.  gemaksone  van  selftevredenheid  by Hom te kom koop. Hulle moes
         jy dit?                               tot  die  tyd  wanneer  die  Groot  geleef.  Hulle  was  beslis  nie  doel-  ook wit klere, simbolies van verlos-
                                               Verdrukking  gaan  aanbreek.  Die  gerig en volhardend besig om God  sing  en  heiliging,  en  oogsalf
                     LAODISEA                  lou,  selfvoldane  en  selfgesen-     te dien nie; inteendeel, hulle was  waarmee hulle in geestelike sin Sy
              (Openbaring 3:14-22 NV)          treerde gemeente van Loadisea is  geestelik  "ellendig  en  beklaens-      waarheid kon sien, by Hom koop.
                   [Die Lou Kerk]              kenmerkend  van  baie  heden-         waardig, arm, blind en kaal."
          Jesus  spreek  as  "die  Amen,  die  daagse  gemeentes.  Dit  is  baie                                          Belofte:  "Kyk, Ek staan by die deur
          geloofwaardige en ware Getuie, Hy  belangrik om daarop te let dat ons  Is  dit  in  ons  huidige  kerklike  en  Ek  klop.  As  iemand  My  stem
          deur  wie  God  alles  geskep  het"  vandag  in  die  laaste  periode   van  samelewing  nie  so  dat  talle  hoor en die deur oopmaak, sal Ek by
          (Openbaring 3:14(b) NV).             die  Kerkgeskiedenis  leef.  Ons  Bedieninge,  Bybelskole,  predi-         hom ingaan en saam met hom die
                                               moet  dus  besef  dat  ons  aan  die  kers, evangeliste en sendelinge glo  feesmaal hou, en hy saam met My.
         Agtergrond:    Die  naam  Laodisea  "einde van dae"    leef!                dat ons in die beste Kerkperiode  Elkeen wat die oorwinning behaal,
          beteken "die mens ter wille van die                                        ooit leef nie? Die Evangelie word  sal Ek saam met My op My troon
          mens," met ander woorde "mense-      Prysenswaardig:   Hoewel Jesus by  dan deur die TV, radio en 'n groot  laat  sit,  net  soos  Ek  ook  die
          regte"  was  aan  die  orde  van  die  die vorige ses gemeentes iets kon  verskeidenheid mediamiddele ver-      oorwinning behaal het en saam met
          dag.  Is  dit  nie  dalk  wat  ons  ook  vind  waarvoor  Hy  hulle  krediet  sprei! Dit is ook beskikbaar in die  My Vader op Sy troon gaan sit het"
         vandag beleef nie?  Elke mens eien  kon  gee,  is  daar  absoluut  niks  meeste wêreldtale. Hoewel dit alles  (Openbaring 3:20-21 NV).
          hom die "reg" toe om te leef net  waarvoor  Hy  hierdie  gemeente  baie verblydend is, verklaar God
         soos wat hy/sy wil, ongeag van die  kon  prys  nie.  Inteendeel,  Hy  het  se Woord  in  Openbaring  3:17(b)  Jesus se woorde in vers 20 is in die
         feit dat hy/sy in die proses ander  net  kritiek   ten  opsigte  van  hul  dat Sy Kerk geestelik "...ellendig  eerste plek eintlik skokkend, aan-
         mense se regte misken!                lewenswandel gehad!                   en beklaenswaardig, arm, blind en  gesien dit daarop dui dat Hy buite
                                                                                     kaal" is!                            die gemeente, dus buite   Sy Kerk
         Laodisea,  ongeveer  67  km  noord  Kritiek:   "Ek  weet  alles  wat  julle                                      staan en moet klop  om toegang te
         van  Efese,  was  gedurende  die  doen. Ek weet dat julle nie koud is  Sommige  Bedieninge  spog  dat  verkry!  Enige  kerk  of  gemeente
         voorspoedjare  van  die  Romeinse  nie, en ook nie warm nie. As julle  hulle  duisende  en  selfs  miljoene  (van watter tydperk ook al), mag
         Ryk een van die grootste van die  tog maar koud of warm was! Maar  mense  vir  Christus  wen,  maar  floreer  en  oor  indrukwekkende
         sewe stede in Asië. Dit was beslis  nou, omdat julle lou is, nie warm nie  wanneer  na  die  vrug   van  sulke  komplekse  en  geweldige  toerus-
         die  rykste   stad.  Daar  was  o.a.  en ook nie koud nie, gaan Ek julle  Christene se lewens gekyk word, is  ting  en  mensemateriaal  beskik,
         omvattende  bankdienste  en  'n  uit  My  mond  uitspoeg.  Julle  sê:  dit strydig met God se beginsels en  maar sonder dat hulle eens daar-
         tekstiel-  en  wolnywerheid.  By  'n  'Ons is ryk, skatryk, en ons het niks  waardes. Dan leef hulle nie tot eer  van  bewus  is,  het  hulle  Jesus  na
         beroemde Mediese Skool is oogsalf  meer nodig nie,' en julle weet nie dat  van God nie, maar word geestelike  buite geskuif en is Hy nie meer in
         vervaardig  wat  oral  bekend  julle ellendig en beklaenswaardig is  waardes  en  wêreldse  genietinge  hulle midde nie! Hy is uitgesluit         en
         geword het omdat dit glo helende  nie,  arm,  blind  en  kaal"  (Open-      vermeng  en  is  hulle  gesprekke,  hulle  is  eintlik  'n  Christuslose
         krag besit het. Dit was ook 'n stad  baring 3:15-17 NV).                    dade  en  lewens  nie  Christus-     Kerk,   aangesien  'n  gees  van
         waar  vermaak  en  genietinge  aan                                          gesentreerd nie, maar wêrelds   en  wêreldsheid die botoon voer. Hulle
         die orde van die dag was.             Water spreek van lewe. Dit is baie  lou!                                   is tevrede met 'n uiterlike gedaante
                                               insiggewend dat Laodisea se water                                          van godsaligheid en hou maar aan
         Ten  spyte  van  al  die  rykdom  en  lou  was  en  dat  Jesus  in  bg.  Vermaning:      "Daarom raai Ek julle  met  vormgodsdiens  terwyl  hulle
         voorspoed  het  Laodisea  'n  baie  Skrifgedeelte  verklaar  dat  die  aan om by my goud te koop wat deur  glad nie bewus is van hulle gees-
         groot  probleem  met  watervoor-      gemeente  van  hierdie  stad  ook  vuur gelouter is, sodat julle ryk kan  telike armoede nie!
         siening  gehad.  Hulle  het  wel  'n  geestelik lou  was. En net soos geen  word; en koop wit klere, sodat julle
         waterleidingstruktuur  gebou  om  mens daarvan hou om lou water te  julle kan aantrek en julle skande,  In die tweede plek merk ons egter
         water van nabygeleë warmbronne  drink nie, so is 'n lou en smaaklose  julle  naaktheid,  nie  gesien  word  op dat Jesus se liefde vir Sy Kerk só
         na die stad toe te neem. Teen die  gemeente  vir  God  geheel  en  al  nie; en koop oogsalf om aan julle oë                Vervolg op p. 12
   6   7   8   9   10   11   12   13