Page 1 - Good News October 2012 paper
P. 1

uid-Afrika,  vroeë  tagtigs.  Op  die   instruksies, word in die weermag, meestal
                 landsgrense word sedert die middel     die  leër,  opgelei  en  in  gevegsareas
          Ssewentigs 'n stryd gevoer teen wat           ontplooi. Jeugdiges gaan grens toe - om
          beskou  word  as  ontoelaatbare  elemente     oorlog  te  maak  vir  volk  en  vaderland.  In
          wat stabiliteit bedreig.                      sulke  tye  word  die  wet  genadeloos
          Wettige  skoolverlaters  van  toelaatbare     toegepas. Of die jong moeder in 'n rystoel
          ouderdom ontvang voor die voet oproep-        sit en vir haar kleuters moet sorg, en of 'n
                                                        invalide-vader  se  enigste  bron  van  hom
                                                        weggeneem  word  -  dit  is  irrelevante
                                                        omstandighede.  Só  lyk  dit  in  'n  land  wat
                                                        oorlog maak.
                                                        In haar plattelandse huisie is 'n ou wedu-
                                                        wee een oggend om elfuur besig om haar
                                                        seuns in gebed aan die Here op te dra. Sy
                                                        het gehoop haar jong kinders sal êrens in                                   http://www
                                                                                                                                    http://www.oceanwideimages.com.oceanwideimages.com
                                                        die land geplaas word, maar die onvermy-
                                                        delike het gebeur: hulle moes grens toe. Na
                                                        Oshakati,  bo  in  Ovamboland,  omtrent  60
                                                        kilometer  van  die  grens  van  Angola.  'n
                                                        Landstreek waar die dood voortdurend in
                                                        alle vorme vir 'n jong soldaat lê en wag.
                                                        Maar die dag toe hulle vertrek, het hulle by
                                                        haar gaan kniel en het sy hulle vir die Here
                                                        gegee. Wat ook al haar vermoëns of kwali-
                                                        fikasies  -  op  daardie  oomblik  het  dit  nie
                                                        saak  gemaak  nie.  Al  wat  toe  van  belang
                                                                       Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6