Page 7 - Good News October 2012 paper
P. 7

ran se Ayatollah Ali Khamenei      terugslaan, sal daar niks van hierdie land oorbly nie.
            en president Mahmoud Ahma-         Hy het gesê dat daar ‘n oorlog gáán wees. Al wat
          Idinejad is daarvan oortuig dat      onseker is, is wanneer.
          die  einde  van  dae  gekom  het.    Met  die  oog  op  hierdie  polarisende  en  opruiende
          Hulle  glo  die  Shia-Messias  uitsprake, asook die daadwerklike moontlikheid van
          bekend as die “Twaalfde Imam” of     ‘n dreigende oorlog wat enige oomblik in die Midde-
          die “Mahdi” sal binnekort verskyn    Ooste kan uitbreek, kan ons onsself die volgende
          om  ‘n  wêreldwye  koninkryk  wat    vrae afvra:
          bekend staan as die Kalifaat, daar     Leef ons dalk in die “einde van dae”?
          te stel.                               Dreig daar ‘n Derde Wêreldoorlog?
          Wat meer is, hulle glo die manier      Sal God toelaat dat Iran Israel van die aardbodem
          waarop die koms van die Twaalfde       afvee?
          Imam  verhaas  kan  word,  is  om      Is Israel dalk God se “horlosie” - ‘n kroniek van
          Israel  (wat  hul  die  “klein  satan”   Sy handelinge m.b.t. die mensdom?
          noem) uit te wis, asook die VSA        Is daar enige verband tussen Bybelse
          (“die  groot  satan”).  Hulle  het  al   profesieë en huidige verwikkelinge?
          meermale  ekstreme  uitsprake          Stuur ons af op ‘n kataklismiese konfrontasie
          gemaak  dat  Israel  ‘n  “kanker-      tussen nasies, en uiteindelik tussen goed en
          swelsel”  is  wat  uitgesny  en  van   kwaad?                                                  Foto: Keith Bedford, Reuters
                                                                                                         Foto: Keith Bedford, Reuters
          die  wêreldkaart  afgevee  moet
         word!                                   Wat sal die uiteinde van hierdie politieke              Benjamin  Netanyahu,  Israelse  premier,  trek
                                                                                                         Benjamin  Netanyahu,  Israelse  premier,  trek
                                                 onstabiliteit en diplomatieke vyandigheid wees?
         Genl. Amir-Ali Hadjizadeh, bevel-                                                               tydens sy toepraak by die Verenigde Nasies (VN)
                                                                                                         tydens sy toepraak by die Verenigde Nasies (VN)
         voerder  van  die  Iranse  lugmag,    Die  boek,  5  VOOR  MIDDERNAG?     ,  is  ‘n  dringende   se 67ste algemene vergadering op Donderdag 27
                                                                                                         se 67ste algemene vergadering op Donderdag 27
         het Israel op Sondag 23 Septem-       wekroep  tot  lesers  om  ernstig  te  besin  oor  die    September 2012 ‘n rooi lyn op ‘n illustrasie wat
                                                                                                         September 2012 ‘n rooi lyn op ‘n illustrasie wat
         ber  2012  met  ‘n  voorsprong-       naderende tyd van die einde. Meet ons heersende           Iran se vermoë uitbeeld om kernwapens te bou.
                                                                                                         Iran se vermoë uitbeeld om kernwapens te bou.
         aanval  (”pre-emptive  strike”)  wêreldgebeure  aan  Bybelse  profesieë,  kom  ons              Hy het trouens gesê dat Iran hierdie “rooi lyn”
                                                                                                         Hy het trouens gesê dat Iran hierdie “rooi lyn”
         gedreig.  Hy  het  verder  verklaar   noodwendig  tot  die  gevolgtrekking  dat  die  tyd
                                                                                                         reeds oorgesteek het en dat Teheran op die rand
         dat  die  Derde  Wêreldoorlog  kan    waarin ons leef, baie ernstig is. Hierdie boek bied ‘n    reeds oorgesteek het en dat Teheran op die rand
                                                                                                         van  ‘n  kernoorlog  sal  wees  binne  die  volgende
         begin!                                voëlvlug-oorsig oor die menslike geskiedenis, van         van  ‘n  kernoorlog  sal  wees  binne  die  volgende
                                                                                                         paar maande.
         Kort vantevore het genl. Moham-       die  skepping  tot  die  voleinding  van  die  huidige    paar maande.
         med-Ali Djafari, bevelvoerder van     bestel.  Gebeure  in  die  geskiedenis,  sowel  as        www
                                                                                                         www.foxnews.com; www.woes.co.za; .foxnews.com; www.woes.co.za;
         die  Iranse  Revolusionêre  Garde,    profesieë wat nog tot vervulling moet kom, val soos
                                                                                                         praag.co.za; www.cbn.com; www.beeld.co.za.cbn.com; www.beeld.co.za
         gesê as Iran ná ‘n Israelse aanval    legkaartstukke in plek.                                   praag.co.za; www
   2   3   4   5   6   7   8   9