Page 1 - Good News February 2020 paper
P. 1

aat  jou  lewe  aan  die  Here   ons  net  genoeg  krag  om  deur
                oor en vertrou op Hom; Hy      vandag  te kom.
          Lsal sorg  (Psalm 37:5).
                                               Gister is vir ewig verby. Niks wat
          Elke  nuwe  dag  in  hierdie  nuwe   ons doen, kan dinge verander nie.
          jaar  is  'n  geleentheid!  Gryp  Dis  geskiedenis  en  afgehandel.
          hierdie dag aan, maak die beste      Dalk moet jy vandag   'n belangrike
          daarvan.  Vertrou  in  stilte  op  die   besluit neem. Vertrou op God met
          Here. Dis 'n geleentheid wat God     jou hele hart. Môre is maar net 'n
          jou bied tot vernuwing...            vae hoop op die horison. Daarom,
                                               maak die beste van al die geleent-
          Kyk rondom jou en sien die mooi      hede wat vandag    op jou pad kom.
          dinge.  Lig  jou  gesig  op  na  die   Onthou, die Here sál vir jou sorg.
          Here.  Laat  jou  planne  aan  Hom
          oor en Hy sal hulle vir jou uitvoer.  Vergewe  jouself  vir  gister  se
                                               foute.  Vergewe  almal  wat  jou
          Ons  almal  sleep  soveel  bagasie   verkeerd behandel het. Dan is jy
          saam  en  die  vrag  word  net  nie meer die slaaf van hulle wat
          swaarder. Daar is soveel herinne-    jou seergemaak het nie. Kry ook
          ringe  aan  gister  en  bekommer-    vergifnis  van  hulle  wie  jy  te  na
          nisse oor môre. Ons vergeet hoe      gekom  het.  Dit  bevry  jou.  Bly
          belangrik vandag   is. Hy gee aan    heeltyd in die vrede van die Here.    sal  daardie  donkerbril  waardeur   ook hierdie een wat voorlê. Mag
                                               Gryp hierdie dag aan met jou hele     jy na alles kyk, wegneem sodat Sy    Sy  guns  en  goedheid  jou
                                               wese en leef voluit tot Sy eer!       heerlikheid  jou  oë  kan  binne-    versterk.  Hy  is  met  jou,  jou
                                                                                     stroom!                              skaduwee aan jou regterkant, jou
                                               - Brian Coraizin                                                           Beskermer.
                                                                                     Daar  is  soveel  dinge  waarvoor
                                                       =====o=O=o=====               ons  Hom  kan  loof.  Hy  is  die    - Kobus Vosloo.
                                                                                     Almagtige,  Onsienbare,  Skepper
                                                "U is my God, U wil ek loof; my      van die heelal. Deur Hom leef ons.   [Uit:  MY  GENADE  IS  VIR  JOU
                                                God, U grootheid wil ek besing"      Hy hou alles in stand - alle sigbare   GENOEG,  uitgegee  deur  Carpe
                                                        (Psalm 118:28).              en onsigbare dinge. Ook vir jou.     Diem  Media,  Vanderbijlpark,
                                                                                     Sê vir Hom dankie deur aan Hom       2014].
                                               Voel  jy  eensaam  of  bang?  Kry     die lof te bring wat Hom toekom.
                                               dinge  jou  sommer  net  onder?
                                               Waarom kyk jy nie 'n oomblik weg      Hy laat jou nooit in die steek nie,
                                               van jou donker gevoelens en alles     hoe  groot  die  krisis  ook  al  mag
                                               wat jou hart so bang laat klop nie?   wees.  Sy  trou  is  'n  skild  en  'n
                                                                                     pantser. Jy hoef niks te vrees nie -
                                               Vergeet  van  jouself  en  loof  God   Hy omsluit en dra jou!
                                               heeldag  saam  met  die  Psalm-
                                               digter.  Laat  Hy  daardie  donker    Aan  Hom,  die  Koning  van  die
                                               wolke  verdryf  wat  so  dig  in  jou   eeue, kom toe die eer en heerlik-
                                               hart saampak sodat Sy lig tot in      heid,  tot  in  alle  ewigheid.  Loof
                                               die verste hoekies kan inskyn. Hy     Hom vir Sy voorsiening elke dag,
   1   2   3   4   5   6