Page 1 - Good News July 2016 paper
P. 1

endrik  het  met  'n  erge    op sy tenger liggaam geskryf; en
                 reputasie  na  die  Kinder-   die  gemoedsletsels  wat  geheel
          Hhuis  gekom.  Die  laaste           moes word, was legio.
          van 'n reeks oortredings was dat
          hy op 'n Saterdagmiddag met 'n       Maar Hendrik het vitaal, polsend
          kettie  meer  as  150  klein  brand-  en  intens  geleef.  Elke  oomblik
          glasvenstertjies  van  'n  kerk-     was vir hom 'n avontuur wat deur-
          gebou  in  Cottesloe  uit  hul  leef moes word, maar ongelukkig
          loodomhulsels  laat  tuimel  het.    op  'n  totaal  negatiewe  wyse.
          Cottesloe het vir hom, soos vir      Ongemanierd,  uitdagend  en
          ander  mense  wat  ek  ken,  'n      gesagsondermynend  het  hy  van
          waterskeiding geword; hy is as       dag tot dag die personeel getart.
          gevolg daarvan deur 'n landdros
          na die Kinderhuis gekommitteer.      Omdat  lyfstraf  'n  verbode  tug-
                                               vorm was en slegs in uitsonder-
          Op  vyftien  jaar  was  hy  'n  klip-  like  gevalle  toegepas  is,  het  dit
          harde seun uit die strate van 'n     van  ons  almal  vindingrykheid       summier  te  bedank  indien          jeuk...
          ewe harde Johannesburg in die        geverg  om  strafmetodes  te  Hendrik nie uit haar huis verwyder
          algemeen,  en  Hillbrow  in  die     ontwerp wat by die Kinderhuis se      word nie.                            Toe sterf sy pa skielik en onver-
          besonder. Op vroeë leeftyd was       opvoedingsprogram sou inpas.                                               wags.  "Miskien  nou",  het  ek
          hy  reeds  so  ontnugter  soos  'n                                         Ter wille van die ander kinders en   gedink.  Maar  skynbaar  het  dit
          volwassene.  Daar  was  weinig       Selfs  die  mense  by  die  siel-     die  huismoeder  se  behoud,  het    geen  indruk  hoegenaamd  op
          kwaad wat sy oë nie gesien, of       kundige  afdeling  was  radeloos.     ons hom in ons huis opgeneem.        Hendrik  gemaak  nie  -  behalwe
          waaraan  hy  nie  deel  gehad  het   Geen wonder dat sy huismoeder         Toe  volg  daar  veertien  dae  wat   dat  sy  bloedrooi  skaalmodel
          nie.  Die  merktekens  van  sy  na  twee  weke  die  handdoek  ons liefs uit ons geheue sou wou                 Jaguar-motortjie,  waarop  hy
          veelbewoë bestaan was duidelik       ingegooi het, en gedreig het om       vee. Ons is getref deur die volle    mateloos trots was, een oggend
                                                                                     geweld van 'n verbitterde, opstan-   verfrommel,  verdraaid  en
                                                                                     dige  jongmens  wat  'n  werktuig    inmekaargedruk  op  my  lesse-
                                                                                     van die Bose geword het. Nors en     naar gelê het - 'n soort uitdaging,
                                                                                     stug het hy niemand gegroet en       of dalk 'n noodkreet uit die hart...
                                                                                     met niemand gepraat nie. Etens-
                                                                                     tye het hy op sy stoel neergeplons   Daardie aand sit ek laat en werk
                                                                                     en  sonder  om  te  wag  vir  die    in  die  studeerkamer,  toe  ek  'n
                                                                                     tafelgebed,  'n  demonstrasie  van   hartroerende  gesnik  hoor.  Ek
                                                                                     ewigdurende  beweging  gelewer       haas my na ons oudste seun se
                                                                                     soos  hy  die  kos  na  sy  mond     kamer, maar hy lê rustig en slaap.
                                                                                     gekarwei het.                        Langs  hom  lê  Hendrik,  wat  die
                                                                                                                          kamer met hom deel. Ek kon nie
                                                                                     Ons kinders was verstom. As hy       glo  wat  ek  sien  en  hoor  nie:
                                                                                     klaar was, het hy sy bord vorentoe   hierdie  hardvogtige  knaap,  so
                                                                                     gestamp,  sy  stoel  agteruit        klipsteenhard, wat ek gedink het
                                                                                     gestamp  en  sonder  'n  "dankie"    geen trane en geen hart het nie, lê
                                                                                     die  kamer  uitgestap.  As  jy  hom   en snik dat sy bed skud.
                                                                                     soek,  kon  jy  net  oplet  waar  'n
                                                                                     rookdamp  om  'n  hoek  verdwyn.     Ek  gaan  sit  sprakeloos  langs
                                                                                     Almal het in spanning gewag op       hom  op  die  bed.  Heelwat  later
                                                                                     die  kataklismiese  botsing  wat     kon  ek  my  verbasing  onder
                                                                                     moes kom. My vrou het gekeer en      woorde  bring:  "Wat  makeer
                                                                                     gesoebat, maar my hande het bly                Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11
   1   2   3   4   5   6