Page 2 - Good News May 2014 paper
P. 2
k dink aan etlike jare Ek was toe al 'n jong man wat sy
gelede, aan ons klein plaas- lewe aan die Here toegewy het om
Eskooltjie... 'n Skooltjie met voltyds vir Hom te gaan werk. In
'n jaarlikse getal kinders van die teologiese kweekskool het ek
ongeveer eenhonderd. Goeie jare. my studies met toegewydheid en
Goeie onderwysers. erns voortgesit. By die koshuis
Die skooltjie was geleë op die waar ek gewoon het, het ons óók
diamantdelwerydorpie Baker- soms elkeen 'n rooi appel gekry!
ville. Daar was 'n mengsel van ryk Wie sou nóú die appel kry? Ek
en arm kinders. Sommige delwers was steeds nie lief vir appels nie!
wat “groot gedelf” het, was Daar was 'n tuinman, John, met
gegoed. So ook sommige plaas- wie ek nou en dan 'n gesprek
boere van die omgewing. Hulle probeer aanknoop het. Tog was
kinders is met die skoolbus die kommunikasie nie te goed nie,
aangery. omdat hy maar ongeletterd was
Daardie tyd het die skool nog iets en nie goed Afrikaans kon praat kommunikeer. Maar net hier het
te ete gegee vir die kinders. Elke nie. Ek het begin om vir hom die die Here ingegryp!
kind het daagliks o.a. 'n vrug van rooi appel te gee, so gereeld as 'n Paar dae na hierdie gesprek
die seisoen ontvang. Soms was wat ons dit ontvang het. Nodeloos kom ek hom weer teë terwyl hy my vind vrede met sy Skepper!
dit 'n piesang, ander kere 'n om te sê - hy het dit baie geniet! En met 'n groot glimlag tegemoet- Die waarde van 'n rooi appel...
lemoen of 'n rooi appel. so het daar tussen hom en my 'n kom. Dit laat my vra: “Maar John, Daarmee kon 'n klein seuntjie aan
Ek het die vrugte baie geniet, soort vriendskapsverhouding wat het gebeur? Jy lyk so goed!” sy mammie sy liefde betoon. Één
behalwe die rooi appels - ek was ontstaan, want hy sou my En hy vertel my op sy manier. Hy rooi appel. Daarmee kon die
nie baie lief vir appels nie. Elke telkemale baie vriendelik groet sê: “Jesus het na my toe gekom in boodskap van “gee” aan 'n
keer wanneer ons ‘n appel gekry wanneer hy my sien. die nag.” Met 'n gesukkel kon ek ongeletterde persoon oorgedra
het, het ek dit in my boeksak Eendag het 'n geleentheid aange- die boodskap kry. Jesus het aan word. Hy kon verstaan dat Jesus
gebêre en dan vir my ma gaan breek en kon ek hom op 'n John verskyn en met hom Sy lewe ook vir hóm “gegee” het.
gee. Sy het dit verskriklik geniet, eenvoudige manier van Jesus gepraat! En ek vra: “John, wat het Hy moes hierdie saligheid net in
want vrugte was skaars op die vertel. Ek kon hom vertel dat Hy gesê?” En hy sê: “Morena, Hy't ontvangs neem wat vir hom
plaas waar ek grootgeword het. Jesus vir ons sondes aan die vir my gesê: Dit is die pad, loop aangebied is soos wat hy die rooi
Telkemale wanneer ek by die huis kruis gesterf het, maar dat Hy die pad!” appel geneem het...
kom, het sy gevra: “Waar's my weer opgestaan het en aan die Daar gaan die Evangelie van Één rooi appel per keer het soveel
appel?” En groot was die teleur- Regterhand van die Vader sit. Veel Jesus Christus vir hierdie onge- waarde aan mense se lewens
stelling (wat sy probeer verberg meer kon ek nie oordra nie. Ek het letterde, eenvoudige man óóp! Hy toegevoeg... Watter “rooi appel”
het), as daar nie 'n appel was nie! baie onvervuld gevoel vanweë my verstaan dat Jesus óók vir hom op kan jy vandag gaan uitdeel?
My gedagtes dwaal jare verder... onvermoë om sinvol met hom te die kruis gesterf het! En 'n siel - Dr. JJ Venter
Evie van Potch skryf:
is vir my 'n voorreg om baie dankie dame - ek sal betaal!” Sjoe, wat 'n wonder-
te sê aan my Hemelse Vader wat like paar woorde! Met trane van vreugde
Dgeleenthede tot Sy eer gebruik. Al is bedank ek hom dadelik. Sy woorde aan my
dit soms tot 'n mens se verleentheid, word was, “Ek het vir Vader gevra om my vandag
dit God se geleentheid! Ek is so dankbaar te wys wie ek kan help!” Groot en goed is
vir mense wat gewillig is om iets te doen onse Vader! Hy het selfs nog meer aan my
om hul medemens te help. Ek dink nie hulle gegee as die nodige bedrag. Ek sê toe aan
besef watter groot impak die hulp wat hulle die kassier dat dit net God kan wees wat
verleen op die persoon aan die ontvang- sulke dinge doen.
kant maak nie.
Met 'n hart wat oorloop van dankbaarheid
Ek moes onlangs 'n paar noodsaaklikhede en baie trane stap ek toe die winkel uit en
vir my seun gaan koop. Met die R300 wat hy kom bekende mense teë wat wou weet
aan my gegee het, is ek toe na 'n bekende hoekom ek huil. So kon ek van ABBA Vader
inkopiesentrum. Gewoonlik maak ek seker se goedheid getuig... Maar Hy was nog nie
dat die items en die bedrag klop om 'n klaar met my nie!
verleentheid by die kassier te voorkom.
Maar o wee, toe ek weer sien, lui die artikels Net voor ek by die sentrum uit is, ontmoet
veel meer as wat ek gedink het! Ek besef ek nog 'n lieflike kind van God. Sy wou
dadelik dat ek die res van die inkopies sal natuurlik ook weet, hoekom dan die trane?
moet terugplaas. My beplanning was Nadat ek haar die wonderlike dinge vertel
hierdie keer nie so akkuraat nie. Terwyl ek het, haal sy sowaar geld uit en sê sy voel sy
vir die kassier verduidelik wat ek sal moet moet my ook help. Die wonderlike ding is,
terugplaas, besef ek daar is so baie mense ek het dit werklik nodig gehad! God wat
rondom my wat kyk en luister na ons... Wat gesien het dat ek net my seun wou help,
'n verleentheid! Skielik sê 'n man 'n ent help my toe ook. Al die eer kom Hom toe!
agter in my ry, met sy hand omhoog terwyl Baie dankie aan elke Barmhartige
hy naderstap, “Lui al die items vir hierdie Samaritaan! God seën u ryklik!