Page 4 - Good News May 2014 paper
P. 4

n die Christendom is daar baie     net ses maande nadat hy sy goue
                                                                                       goeie beginners, maar wat die      medalje  gewen  het.  Hy  het  die
                                                                                     IHere  werklik  nodig  het,  is  volgende  drie  en  ‘n  half  jaar
                                                                                     mense wat tot oorwinning toe sal     geoefen en toe met één arm sy
                                                                                     volhard.  Daar  staan  in  Matteus   tweede goue medalje gewen.
                                                                                     24:13  geskryf:  “Maar  wie  tot  die   Mozart  se  uitgewer  het  vir  hom
                                                                                     einde volhard, sal gered word.”      gesê dat hy nooit ‘n sent vir sy
                                                                                     Dié  wat  hulle  voetspore  in  die   musiek sou verdien nie.
                                                                                     geskiedenis  van  die  mensdom       Helen  Keller  het  op  negentien
                                                                                     nagelaat  het,  was  nie  altyd  die   maande  as  gevolg  van  siekte
                                                                                     sterkstes en die slimstes nie. Baie   blind  en  doofstom  geword.  Sy
                                                                                     van  hulle  het  oorwinning  bereik   het moeisaam leer lees, skryf en
                                                                                     omdat  hulle  nie  ‘n  ontvlugtings-  praat,  maar  uiteindelik  met  lof
                                                                                     roete gesoek het toe die pad steil   gegradueer  aan  die  Radcliffe
                                                                                     geword  het  nie.  Hulle  het  die   College in Massachusetts. Sy het
                                                                                     karaktereienskap  van  ‘n  oor-      daarna  haar  lewe  gewy  aan  die
                                                                                     winnaar besit: volharding!           opheffing van gestremdes.
                                                                                     Thomas Edison, die uitvinder van     Die digters Homer en Milton was
                                                                                     meer  as  1  300  gepatenteerde      blind. So ook Fanny Crosby, die
                                                                                     produkte  waaronder  die  gloei-     skrywer  van  duisende  geliefde
                                                                                     lamp,  se  onderwyser  het  hom      geestelike liedere.
                                                                                     verseker  dat  hy  te  dom  is  om   Abraham  Lincoln  was  male
                                                                                     enigiets te leer.                    sonder  tal  vir  belangrike  poste
                                                                                     Napoleon het aan epilepsie gely.     verkiesbaar en het elke keer die
                                                                                     Toe Walt Disney sy eerste teken-     onderspit gedelf. Uiteindelik het
                                                                                     prente  aan  ‘n  uitgewer  voorgelê   hy deur volharding oorwin en die
                                                                                     het,  is  aan  hom  gesê  dat  hy    president van Amerika geword.
                                                                                     absoluut geen talent het nie.        ‘n  Halwe  oorwinning  is  ook  ‘n
                                                                                     Beethoven  was  doof  toe  hy  sy    halwe neerlaag.
                                                                                     beroemdste  musiek  gekompo-         Alleen dié wat tot die einde toe
                                                                                     neer het.                            volhard,  sal  die  oorwinnaars-
                                                                                     Die  Olimpiese  pistoolkampioen      kroon ontvang!
                                                                                     van 1952 het sy regterarm verloor    - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9