Page 1 - Good News October 2016 paper
P. 1
"Want vir my is die lewe Christus Dit was op 19 Augustus 43 jaar PRAYING HYDE, sendeling in image.desiringgod.org
en die sterwe wins" (Fil. 1:21). sedert SHINICHI TOYODA, een Indië, het vir dae en nagte aaneen
van die vurigste evangeliste en 'n gebid. Hy het so 'n intense
radio-prediker van die Japan gebedslas gehad en 'n lewe van
Sending gesterf het. Hy het so 'n gebed beoefen dat sy gesondheid
gebedslas vir andere gehad dat ingegee het en daar is bevind dat
hy soms nagte in gebed deurge- sy hart na die regterkant van sy
bring het. bors geskuif het.
Op Saterdagaand 18 Augustus Hy het teruggekeer na Amerika
1973, het hy weer na 'n berg om te sterwe, maar in antwoord
gegaan om die nag in gebed deur op sy gebede het God letterlik
te bring. Die volgende dag is hy na duisende siele in Indië gered, en
'n soektog op sy aangesig gevind die seën wat voortgevloei het
in gebedshouding, met sy oop deur die uitdaging van sy lewe, is
Bybel en gebedskaarte. onberekenbaar.
Hy het aan 'n hartaanval beswyk DAVID BRAINERD het letterlik
en was slegs 33 jaar oud. Hy het uitgebrand in 'n lewe van self-
heengegaan, maar sy brandende opoffering en gebed. Alleen in die
liefde vir Christus, sy ywer vir die woeste wildernis van Amerika
redding van siele en vir herlewing, waar hy geworstel het met 'n
sy stralende persoonlikheid, sy dodelike krankheid, het hy dag en
teer gewete en opofferende lewe nag gebid.
bly steeds 'n besieling en aan-
sporing vir talle mense. Hy het die gewoonte gehad om PRAY in these last days before
soms snags op die bevrore grond the return of Jesus, when the
te lê, in 'n beervel toegedraai, en warfare and persecution is more
tot God te roep om die Rooi intense than ever, that God
Indiane te red. Hy was maar 'n would give us FAITH LIKE DAVID
jong man toe hy gesterf het, maar when he faced Goliath, FAVOUR
God het die onkundige, heidense, LIKE ESTHER when she
besope skepsels by die honderd- approached the King without
talle gered en hul lewens radikaal being invited, and FEAR OF THE
omskep tot rein Christene. LORD LIKE JOB when he was
HOE LYK JOU EN MY GEBEDS- struck with many calamities but
LEWE? - Red. did not curse God.