Page 9 - Good News October 2016 paper
P. 9
Vervolg van p. 8ervolg van p. 8
V beeld, maar eendag sal ons alles 5:3). is te rig.
Gedagtes: “Mag wat ek sê en wat sien soos dit werklik is. Nou ken
ek dink tog aanneemlik wees, ek net gedeeltelik, maar eendag Liewe leser, ek wil u aanmoedig Die belangrikste is dat jy dan naby
Here, my God en my Verlosser” sal ek ten volle ken soos God my om teksverse uit die Bybel te aan God lewe. Henog het naby
(Ps.19:15). “Wees veral versigtig ten volle ken” (1 Kor. 13:12,13). memoriseer. Skryf dit op 'n God gelewe (Gen. 5:24). Duisende
wat in jou hart (denke) omgaan kaartjie en dra dit saam met jou. jare later word daar nog van
want dit bepaal jou hele lewe” Liefde: “God het die wêreld so lief Henog in Hebreërs gesê: “Henog
(Spr. 4:23). gehad dat Hy Sy enigste Seun Om Woordvervuld te wees bete- het gelewe soos God dit wou.”
gegee het, sodat dié wat in Hom ken om Geesvervuld te wees! Mag daar ook eendag so 'n
Onverstaanbare dinge: (Toe glo, nie verlore sal gaan nie, maar getuigskrif van ons wees!
Jesus Sy dissipels se voete die ewige lewe sal hê” (Joh.3:16). So hou jy jou gedagtes weg van
gewas het.) “Wat ek doen begryp “God is liefde; wie in die liefde bly, verkeerde dinge wat jou in sonde - Amanda Lotz. Vir hulp en troos,
kan laat val (Ps. 141:4). Dan doen
julle nie nou nie, maar later sal bly in God en God bly in hom” kan u haar skakel by 018 290 7929
julle dit verstaan” (Joh. 13:17). (1 Joh. 4:16). “Die liefde vir God jy wat Paulus in Filippense 4:8 of 082 772 6559. Amanda se boek,
“Nou kyk ons nog in 'n dowwe bestaan dan daarin dat ons Sy aanbeveel, naamlik om jou gedag- "Deur Water en Vuur na Oor-
spieël en sien 'n raaiselagtige gebooie gehoorsaam” (1 Joh. tes op alles wat reg, goed en edel vloed", is ook by haar beskikbaar.
“Die Woord van die Here is motor gaan fyner finansiële die beloftes in die Woord van God onrustig, soekend, onbehaaglik
volmaak: dit gee lewe. Die beplanning van my verg, maar ek vir krisistye bedoel is: Dat God se en ongelukkig voel.
onderwysing van die Here is het dit wat hierdie motor my bied, beloftes soos inspuitings werk.
betroubaar: dit gee wysheid. Die werklik nodig. Wanneer jy regtig ernstig siek is, Die beloftes in die Woord van God
bevele van die Here dui die regte haas jy jou na die dokter en vra dat is nie soos pleisters wat haastig
koers aan: dit bring blydskap. Die Die moderne mens het nie net 'n hy jou 'n inspuiting in plaas van op wonde geplak word nie: dit hou
gebod van die Here is helder: dit motor met 'n lugkussing nodig stadig-werkende pille moet gee. ons gees gesond, ons oë stra-
gee insig” (Psalm 19:8,9). nie. Hy het lewe, wysheid, Die inspuiting moet jou deur die lend, ons harte heel, ons hoop
blydskap, insig en sekuriteit krisis help. Dis wat God se lewend, en ons gedagtes vars.
'Koop hierdie motor', sê die nodig. Koop die motor - en jy beloftes is, dink ons. Stewige en Kan jy leef sonder dit wat die
advertensie. Let op die aero- bekom 'n 100 000 kilometer- onmisbare hupstootjies in krisis- Woord jou kan gee? Natuurlik nie!
dinamiese ontwerp; voel die waarborg. Bestudeer, eet, absor- tye. Eet dan die Woord!
ondersteuning wat die rugleuning beer, lees, oordink en doen die
van die wetenskaplik-ontwerpte Woord van God - en jy vind lewe, Niks is verder van die waarheid Gebed: Here, ek het U Woord nie
bestuurdersitplek bied. Koop insig, wysheid, lewenskoers, nie. Die beloftes van God het met lief genoeg nie. Daarom bestee ek
hierdie motor en kry 'n 100 000 blydskap, sekuriteit en onwankel- bestendige groei, met jou daag- nie naastenby genoeg tyd daar-
kilometer-waarborg, verhoogde bare vastigheid in 'n tollende en likse lewenskwaliteit, met wys- aan nie. Ek kan maar net pleit dat
status, 'n lugkussing vir besker- tuimelende wêreld! heid en insig, met jou gemoeds- U my vertrapping van dit wat lewe,
ming, lae brandstofverbruik, 'n toestand te doen. wysheid, blydskap en insig kan
onoortreflike remstelsel! Natuurlik gaan dit fyner tyds- gee, sal vergewe. Maak my asse-
beplanning verg, maar het jy dit Die beloftes van God is soos blief honger na U Woord!
As denkende mens bedink jy die wat die Woord jou bied, nie brood, soos jou stapelvoedsel: [Uit: Beloftes van Reën en Dou,
voordele van hierdie motor. Jy dringend nodig nie? Die meeste diegene wat nalaat om elke dag Maretha Maartens, Aktua-
besluit: die aankoop van hierdie mense loop met die gedagte dat daarvan te eet, sal altyd honger, pers,1996].