Page 8 - Good News October 2016 paper
P. 8

a die tragiese dood van ons    Ek vat jou hand” (Jes. 41:13). “Ek    lentereëns  die  grond  verkwik”     soos iemand wat 'n groot skat in
                seun 23 jaar gelede, was ek    bly  altyd  naby  aan  U.  U  hand    (Hos. 6:3).                          die  hande  gekry  het”  (Ps.
          Nin diepe droefheid gedom-           ondersteun  my”  (Ps.63:9).  “Ek                                           119:162).  “Waar  jou  skat  is  daar
          pel. Dag en nag was my gedagtes      gee  hulle  die  ewige  lewe  en      Boom:   “As ons ons vreugde in die   sal jou hart wees” (Matt. 6:21).
          by  my  seun.  Ek  kon  aan  niks    niemand sal hulle uit My hand ruk     Here  vind,  is  ons  soos  'n  boom
          anders dink nie!                     nie” (Joh. 10:28).                    wat  by  waterstrome  geplant  is,   Bid:   “Die  gebede  van  die  gelo-
                                                                                     wat op die regte tyd vrugte dra en   wiges is in 'n goue bak wat soos
          Op 'n dag het ek besef dat ek nie    Voete:  Jesus was Sy dissipels se     waarvan  die  blare  nie  verdroog   wierook  voor  die  Here  opstyg”
          só  kon  aangaan  nie.  Ek  was      voete (Joh. 13:5). “Op hulle hande    nie” (Ps. 1:3).                      (Op.  5:8).  “Die  gebed  van  'n
          radeloos...  Ek  sou  iets  moes     sal hulle jou dra, sodat jy nie jou                                        gelowige  het  'n  kragtige  uitwer-
          doen!  Maar  wat  en  hoe?  Waar     voet  teen  'n  klip  sal  stamp  nie”   Son:  “Dan sal die gelowiges in die   king” (Jak. 6:16).
          begin ek?                            (Ps.91:12).                           koninkryk van hulle Vader skitter
                                                                                     soos  die  son”  (Matt.13:43).  “Die   Goud:  “Ek het U gebooie liewer as
          Dis  toe  dat  'n  pastorale  berader   Skoene:  “Trek die bereidheid om   Here sal verskyn so seker as die     goud, as fyn goud” (Ps.119:127).
          my tot die insig gebring het dat ek   die  evangelie  van  vrede  te  son skyn” (Hos. 6:3). “Jou son en         “Die  bepalings  van  die  Here  is
          my “gedagtes” moet verander. Hy      verkondig soos skoene aan julle       jou maan is die Here. Hy gaan nie    reg, elkeen is regverdig. Hulle is
          het  sy  terapie  gebaseer  op  voete” (Ef. 6:14).                         onder  en  Hy  word  nie  dof  nie”   kosbaarder as goud” (Ps.19:10).
          Romeine  12:2  “...laat  God  julle                                        (Mal.1:11).
          verander  deur  julle  denke  te  Bed:     “As ek aan U dink op my bed,                                         Heuning:   “Die bepalings van die
         vernuwe.  Dan  sal  julle  kan  oor U peins in die nag dan weet             Dou:   “My  woorde  verkwik  julle   Here is reg… Hulle is kosbaarder
         onderskei wat die wil van God is,     ek: U is vir my 'n hulp, en dan juig   soos dou” (Deut. 32:2).             as goud… soeter as heuning, as
         wat vir Hom goed, aanneemlik en       ek  oor  die  beskerming  onder  U                                         druppels uit 'n heuningkoek” (Ps.
         volmaak is.” Wat 'n verlossende       vleuels” (Ps.63:7,8).                 Druiwe:   “Israel  was  vir  My  soos   19:10).
         openbaring! As  ek  my  gedagtes                                            druiwe  waarop  'n  mens  in  die
         verander, gaan ek beter voel want     As jy opstaan soggens:    “Of ek sit   woestyn afkom” (Hos. 9:10).         Sing:  “Sing tot eer van die Here 'n
         dis my gedagtes wat my pynig!         en  of  ek  opstaan,  U  weet  dit”                                        nuwe  lied”  (Jes.  42:10).  “Teen
                                               (Ps.139:2).                           Wind:  “Die wind waai waar hy wil.   middernag  was  Paulus  en  Silas
         Van daardie dag af het ek Bybel-                                            Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie   (in die tronk) besig om te bid en tot
         tekste  begin  memoriseer  en  het    Jou  naam:     “Elkeen  wat  die  waar hy vandaan kom nie en waar          lof van God te sing” (Hand. 16:25).
         ek  geleidelik  beter  begin  voel.   oorwinning behaal, sal sulke wit      hy heen gaan nie. So gebeur dit      “…en sing onder mekaar psalms,
         Daarom liewe vriende, wil ek julle    klere dra. Ek sal nooit sy naam uit   met  elkeen  wat  uit  die  Gees     lofgesange  en  ander  geestelike
         oproep om ook Skrifgedeeltes te       die boek van die lewe uithaal nie,    gebore is” (Joh. 3:8).               liedere: sing met julle hele hart tot
         memoriseer.                           en Ek sal voor My Vader en voor                                            eer van die Here” (Ef. 5:19).
                                               die engele verklaar dat hy aan My     Water:  “Met die een wat in My glo,
         Om my verder te help, het ek aan      behoort”  (Op.  3:5).  “...Ek  sal  vir   is  soos  die  Skrif  sê:  Strome   Vergeet:   “Kan  'n  vrou  haar  eie
         alles wat ek sien of doen 'n Bybel-   hom 'n spierwit klippie gee met 'n    lewende water sal uit sy binneste    baba vergeet? Selfs al sou so iets
         vers gekoppel. Ek het by my eie       nuwe  naam  daarop  gegraveer,        vloei” (Joh. 7:38).                  kan gebeur, Ek sal jou nie vergeet
         liggaam begin:                        wat niemand anders ken nie, net                                            nie” (Jes. 49:15).
                                               hy wat dit kry” (Op. 2:17). “Hulle    Deur:  Jesus is die deur waardeur
         Hare:  As ek my hare in die oggend    sal Hom sien, en Sy Naam sal op       ons na die hemel gaan. “Ek is die    Kinders:   “Maar  aan  almal  wat
         kam,  dan  dink  ek  aan  Jesus  se   hulle voorkoppe wees” (Op. 22:4).     weg en die waarheid en die lewe.     Hom  aangeneem  het,  die  wat  in
         woorde:  “Van  julle  is  selfs  die                                        Niemand  kom  na  die  Vader  Hom glo, het Hy die reg gegee om
         hare op julle koppe almal getel”      Voëls:   “Kyk  na  die  wilde  voëls:   behalwe deur My nie” (Joh. 14:6).  kinders  van  God  te  word”  (Joh.
         (Matt.10:30).                         hulle saai nie en hulle oes nie, en                                        1:12).
                                               hulle maak nie in skure bymekaar      Wolke:  “Hy ry deur die hemel om
         Oë:  Die Here versorg jou soos die    nie; julle Hemelse Vader sorg vir     jou te kom help; in Sy majesteit ry   Huil:  “Hy sal al die trane van hulle
         appel  van  Sy  oog  (Deut.  32:10).   hulle.  Is  julle  nie  meer  werd  as   Hy  op  die  wolke”  (Deut.  33:26).   oë afdroog” (Op. 21:4). “Wie met
         “Die  Here  het  Sy  oë  oral  op  die   hulle nie?” (Mark. 6:26). “Is twee   “Jesus kom eendag terug op die     trane saai, sal die oes met gejuig
         aarde sodat Hy dié kan help wat       mossies  nie  vir  'n  sent  te  koop   wolke” (1Tess. 4:16).              inbring.  Al  loop  hy  ook  en  huil
         met  hulle  hele  hart  op  Hom       nie? En tog sal nie een van hulle                                          terwyl hy die saadsak dra, hy kom
         vertrou” (2 Kron. 16:9). “Ons oog     op  die  grond  val  sonder  die  wil   Brood:  “Ek is die brood wat lewe   juigend terug, terwyl hy die gerwe
         is nie op die sigbare dinge gerig     van julle Vader nie” (Matt.10:29).    gee. Wie na My toe kom sal nooit     dra” (Ps.126:5).
         nie, maar op die onsigbare; want                                            honger kry nie, en wie in My glo,
         die sigbare dinge is tydelik en die   Sout:   “Julle  is  die  sout  van  die   sal nooit dors kry nie” (Joh. 6:35).  Uiterlike  verval  (Ouderdom):   “Al
         onsigbare  dinge  ewig”  (2  Kor.     aarde”  (Matt. 5:13).                                                      is  ons  uiterlik  besig  om  te
         4:18). “Hou jou oog gevestig op                                             Vuur:  “As jy deur die vuur gaan,    vergaan,  innerlik  word  ons  van
         Jesus”  (Heb.  12:2).  “Ek  wil  jou   Gras:   “Gras  verdor  en  blomme    sal dit jou nie skroei nie, en die   dag  tot  dag  vernuwe”  (2  Kor.
         raad gee en my oog oor jou hou”       verwelk, maar die woord van ons       vlamme  sal  jou  nie  brand  nie”   4:16).
         (Ps.32:8). “Hy het Sy oog oor julle   God bly vir ewig” (Jes. 40:8).        (Jes.43:2).
         gehou in hierdie groot woestyn”                                                                                  Swaarkry  (Lyding):   “Ons  swaar-
         (Deut.2:7).                           Riet:  “'n Geknakte riet sal Hy nie   Lig:  “Ek is die lig vir die wêreld.   kry in hierdie lewe is maar gering
                                               afbreek nie” (Jes. 42:3).             Wie  My  volg  sal  nooit  in  die   en gaan verby, maar dit loop vir
         Arms:   “Die Here se arm is nie te                                          duisternis lewe nie, maar sal die    ons uit op 'n heerlikheid wat alles
         kort  om  te  help  nie”  (Jes.  59:1).   Lelies:   “Let  op  die  veldlelies:   lig hê wat lewe gee” (Joh. 8:12).   verreweg oortref en wat ewig bly”
         “Die ewige God is 'n skuilplek, Sy    hulle swoeg nie en hulle maak nie     “In  Hom  was  daar  lewe,  en  die   (2  Kor.4:17).  “Ek  is  daarvan
         arms  is  altyd  onder  jou”  (Deut.   klere  nie.  Maar  Salomo,  in  al  sy   lewe was die lig vir die mense. Die   oortuig dat die swaarkry wat ons
         34:27).                               prag was nie geklee soos een van      lig  skyn  deur  die  duisternis,  die   hier verduur nie opweeg teenoor
                                               hulle nie” (Matt. 6: 28,29).          duisternis kan dit nie uitdoof nie”   die heerlikheid wat God vir ons in
         Hande:   “Ek  het  jou  naam  in  My                                        (Joh. 1:4,5).                        die  toekoms  sal  laat  aanbreek
         handpalms  gegraveer”  (Jes.  Reën:          “Hy sal na jou toe kom soos                                         nie” (Rom. 8:18).
         49:16).   “Ek is die Here jou God,    stortreën, Hy sal jou verkwik soos    Skat:  “Oor U Woord is ek so bly               Vervolg op p. 9ervolg op p. 9
                                                                                                                                    V
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13