Page 2 - Good News September 2019 paper
P. 2
GRAWE DIE PUTTE WÉÉR OOP…
n Génesis 26:18-19 lees ons: die ewige lewe. Jesus het gesê: het en dit daarna volkome
"En Isak het die putte weer "…maar elkeen wat (voortdurend) genees! Vir enige wond om te
Ioopgegrawe wat hulle in die drink van die water wat Ek hom genees moet daar éérs ont-
dae van sy vader Abraham (voortdurend) sal gee, sal in ewig- smetting plaasvind. Die etter wat
gegrawe het, en wat die Filistyne heid nooit dors kry nie, maar die in die wond is, moet éérs met 'n
ná die dood van Abraham toe- water wat Ek hom sal gee, sal in ontsmettingsmiddel skoon-
gestop het, en dit genoem na die hom word 'n fontein van water wat gemaak word. Dán, en dán alleen
name wat sy vader daaraan gegee (voortdurend) opspring tot in die kan ons op die pad van genesing
het. En terwyl die dienaars van ewige lewe" (Johannes 4:14). kom! Op dieselfde wyse kom ook
Isak in die dal grawe, vind hulle ons geestelike genesing.
daar 'n put met lewendige water." Daar kan verskeie verstoppings
wees wat ons verhinder om 'n Ander toepaslike Skrifgedeelte
Soos Isak die putte van sy vader werklik by God uit te kom. Een so vind ons in Jona 1, waar Jona 'n
Abraham oopgegrawe het wat die 'n verstopping kan wees onver- skip neem na Tarsis nadat God
Filistyne toegestop het, moet ons gewensgesindheid. Dit lê binne-in hom 'n opdrag gegee het. Die skip
ook ons eie putte weer oopgrawe. jou! Mense het jou seergemaak, beland in 'n storm op die see wat
letsels toegedien, en nou is jy die bemanning in groot benoud-
Dit is wonderlik dat Jesus sê: "As verbitterd. Jy is woedend vir daar- heid laat beland. Nadat hulle vir
iemand dors het, laat hom na My die persoon. Jy krimp ineen. Dan Jona opgeroep het om te bid tot
toe kom (Grieks = voortdurend dink jy: O, die pyn is só groot, dit sy God, het hy hulle meegedeel
kom) en (voortdurend) drink! Hy brand soos 'n vuur hier binne-in dat hy die God van die hemel dien
wat (voortdurend) in My glo, soos my. Al waaraan ek kan dink, is wat ook die droë land en die see
die Skrif sê: strome van lewende daardie persoon wat my wonde gemaak het. Dan verhaal die
water sal (voortdurend) uit sy toegedien het. Voorts klou ons Amplified Bible: "Then the men
binneste vloei. En dit het Hy gesê ook aan 'n gevoel van veron- were exceedingly afraid and said
van die Gees wat dié sou ontvang regting. Solank ons daaraan to him, What is this that you have
wat in Hom glo; want die Heilige vashou, kan ons nie genesing done? For the men knew that he
Gees was daar nog nie, omdat ontvang nie. Ons sal eers moet fled from the presence of the Lord
Jesus nog nie verheerlik was nie" vergewe en vryspreek! Al is ons [as His prophet and servant],
(Johannes 7:37-39). ook ten onregte benadeel! Matt. because he had told them."
6:14-15 verklaar: “Want as julle
Die Heilige Gees het nóú in ons die mense hulle oortredinge Hoe baie kinders van die Here
kom woon en vir elkeen wat dors vergewe, sal julle hemelse Vader (wedergeborenes) is daar vandag
het, nooi Jesus om te kom drink, julle ook vergewe. Maar as julle wat wegvlug uit die direkte Teen-
om in Hom te glo, en ook die die mense hulle oortredinge nie woordigheid van God! Dalk nie so
inwoning van die Heilige Gees te vergewe nie, sal julle Vader julle drasties soos Jona nie, maar
ontvang. Daarby les Hy ons dors oortredinge ook nie vergewe nie.” hulle staan nie meer in 'n intieme
sodat ons nooit weer nodig het en lewende verhouding met God
om dors te wees nie! Ons kan Ware genesing begin by vry- nie. Hulle het toegelaat dat die
voortdurend met Hom in 'n spraak. Dan word Jesus se sorge van die lewe hulle verswelg
lewende verhouding staan. Dit is woorde vir ons waar: “'n Geknak- en hulle putte toestop sodat die
dán eers dat ons werklik kan te riet sal Hy nie verbreek nie, en fontein in hulle nie kan opspring veronreg en wonde toegedien het,
ervaar wat dit beteken dat Hy ons 'n lamppit wat rook, sal Hy nie tot in die ewige lewe nie! Hulle het en ontvang genesing in jou
jeug weer nuut maak soos die van uitblus nie...” (Matt.12:20). En hulle fokus van God afgeneem en gemoed! Soos jy vryspreek, so
'n arend - wanneer ons die volle Jesus beskik oor al die nodige op iets anders geplaas, en so- kom ook jou eie innerlike gene-
versadiging vir ons siel ontvang! geneesmiddele! In Jesaja 61:1(b) doende lou geword (Lees ook sing! Dan kan jy ook opstaan van
lees ons dat God Hom gestuur het Openbaring 3:14-21). jou ashoop waar jou innerlike pyn
Jesus het ook gesê: "Ek is die “...om te verbind die gebrokenes jou geneem het.
brood van die lewe; wie (voort- van hart, om vir die gevangenes 'n Die Here wil hê dat elke gelowige
durend) na My toe kom, sal (voort- vrylating uit te roep en vir die daagliks en voortdurend in 'n Doen vergifnis in jou binnekamer
durend) nooit honger kry nie; en geboeides opening van die intieme en lewende verhouding op jou knieë en in gebed en beleef
wie (voortdurend) in My glo, sal gevangenis.” met Hom sal bly. Daarom moet God se vrede en Sy genesing. Ja,
(voortdurend) nooit dors kry nie " ons ook daagliks sorg dra dat ons die kosbare Bloed van Jesus
(Johannes 6:35). Die fontein is Slegs God kan volkome ont- die putte wéér oopgrawe sodat Christus reinig jou, bedek jou,
nou binne-in my. Ek moet net smetting en ontsettingswerk die fontein in ons voortdurend sal genees jou, beskerm jou, en maak
voortdurend, met Sy hulp, die bewerkstellig. Hy kan alle onrein- opspring tot in die ewige lewe. jou volkome vry!
verstoppings uithaal, sodat die heid uit ons lewe uitneem wat met
fontein in my kan opspring tot in die toedien van die wond gekom Vergewe alle mense wat jou © Dr. J J Venter
rayer and intercession are praying that the way things are, among them who would make a passive issue. It will cost time,
intricately woven into the will become the way God wants wall, and stand in the gap before energy (Isaiah 64:7), sleep
Pfabric of the Psalms, as them to be. Me on behalf of the land, that I (Matthew 26:40), purity of
they are to be woven into the should not destroy it; but I found motive, and greater faith than
daily life of the believer. Pray the Word: Claim God's no one” (Ezekiel 22:30). most other things we do.
promises for yourself and for
Take your concerns, your others by praying Scripture. Without someone in place, Remember that prayer is the
praise, your needs, and those of invasion of the darkness match that lights the fuse to
others to the Father. He cares for Pray for the oppressed and occurs, and eventual destruc- release the explosive power of
you. Then take the next step and stand in prayer against injustice tion of people take place. the Holy Spirit in the affairs of
ask God to show you how to and anything that opposes God. men. Let us give it priority time!
pray for the things on His heart. Answer the Holy Spirit's call!
Intercede on behalf of God's Don't allow the price that needs [NEW SPIRIT FILLED BIBLE,
Be willing to stand in the gap, people. “So I sought for a man to be paid make intercession a Thomas Nelson Bibles, 2002].