Page 4 - Good News September 2019 paper
P. 4

k was ook 'n Christen voor
                                                                                           hierdie getuienis. Die sorge
                                                                                     Evan  hierdie  wêreld  het  my
                                                                                     egter   verswelg en ek het gevoel
                                                                                     s oos   m e ni ge   w ê r e ldl i ng:
                                                                                     DEPRESSIEF!

                                                                                     Dit  was  net  na  02:00  Donder-
                                                                                     dagnag 8 Augustus, toe ek droom
                                                                                     hoe ek en 'n vrou wat bekend is
                                                                                     aan my, rug teen die muur op 'n      en pyn het my hart verander in 'n
                                                                                     sementblad sit. Niemand praat nie    stuk klip. Dit was my oorlewing-
                                                                                     en daar sit nog drie mense voor      strategie.
                                                                                     ons. Skielik staan die vrou op en
                                                                                     tel 'n reghoekige plastiekvleisbak   Toe  gebeur  'n  wonderwerk!
                                                                                     wat heeltyd voor ons was op, en      Terwyl ek nog so staan en wag vir
                                                                                     hou  dit  voor  my.  Sy  sê  ek  moet   wat volgende gaan gebeur, voel
                                                                                     daaraan ruik. Ek antwoord haar en    ek God se Hand hard op my hart
                                                                                     sê dat die vleis dan vrot is en dat   druk! In sirkels om en om en dan
                                                                                     dit my naar sal maak. Regs, voor     weer  regaf.  Kompleet  asof  God
                                                                                     binne-in die bak, lê 'n viskop en    my hart letterlik knie en weer sag
                                                                                     rondom  dit  allerhande  ander  maak! Ek was sprakeloos.
                                                                                     soorte  vleis  wat  alles  reeds
                                                                                     geweek  was  in  die  vrot,  bloe-   Toe vra my pastoor vir God om my
                                                                                     derige  sous.  Sy  beveel  my  toe   die vrede te gee wat alle verstand
                                                                                     weer  om  te  ruik  en  ek  doen  dit   te bowe gaan. En ek voel dit! 'n
                                                                                     nadat die mense om my ook begin      Warm  gevoel  wat  my  deurspoel
                                                                                     om aan die vrot vleis te ruik. Hulle   van my kop tot by my tone uit! En
                                                                                     word naar, en ek ruik halfhartig.    dadelik hou ek op bewe.
                                                                                     Die  vrou  sê  vir  my  die  vleis
                                                                                     verteenwoordig 'n slegte gees…       Daarna sien ek 'n wit, ronde lig by
                                                                                                                          my regtervoet opkom tot bo-oor
                                                                                     Daardie oggend loop ek in my tuin    my  kop  na  links  en  ek  was
                                                                                     en WhatsApp my pastoor se vrou,      verstom.  Gebeur  dit  nou  regtig
                                                                                     wat  ook  'n  pastoor  is,  om  'n   met  my?  Onmiddellik  is  ek
                                                                                     afspraak vir gebed te maak. Om       opgelig  en  was  amper  'n  kop-
                                                                                     10:00  is  ek  daar  en  na  'n  rukkie   hoogte  hoër  as  my  pastoor!
                                                                                     roep sy my studeerkamer toe. Sy      Hoewel dit tog vir my gevoel het
                                                                                     luister lank en geduldig na my en    of ek nog op die grond staan, het
                                                                                     ek  begin  om  die  droom,  en  my   ek in die Gees opgegaan!
                                                                                     hele lewe se wel en wee, vir haar
                                                                                     te vertel.                           My lewe is nie weer dieselfde na
                                                                                                                          hierdie Goddelike ervaring nie en
                                                                                     Sy  sê  sy  dink  ek  ly  aan  uit-  ek het tot God gebid vir verskeie
                                                                                     branding  en  vra  of  sy  vir  my  'n   omstandighede  in  my  lewe.
                                                                                     vrymakingsgebed  kan  doen.  Ek      Sondag die 11de Augustus seën
                                                                                     stem gewillig in en sy begin vurig   God my met R1 000 wat ek ontdek
                                                                                     bid.  Sy  begin  bid  vir  generasie-  in  'n  amper-2-jaar-vergete  ou
                                                                                     vloeke,  generasiesiektes  (waar-    handsak wat onder in my kas lê,
                                                                                     aan ek ly) en onheilige sielsbande   asook ander gebede rondom my
                                                                                     met verkeerde mense in my lewe.      finansies.
                                                                                     Net toe sy begin bid en bestraf, (in
                                                                                     ander  terme  'demone'  uitdryf),    Mag  God  my  getuienis  gebruik
                                                                                     voel ek skielik 'n gewoel binne-in   om  enigeen  wat  menslik  in  Sy
                                                                                     die krop van my bors. Dit is seer    bestaan twyfel, te vertel dat GOD
                                                                                     maar sy hou vurig aan met bid.       leef!  Waaragtig en werklik LEEF!
                                                                                                                          Sy  Magtige,  Kragtige  Hand  was
                                                                                     Nooit het ek ooit kon dink dat ek    op  mý  hart  en  Hy  het  my  hart
                                                                                     onheilige geeste in my kon gehad     letterlik kom sag maak!
                                                                                     het  nie,  want  ek  het  geglo  ek  is
                                                                                     mos “fine”! Sy het oor my lewe se    Leser,  ek  was  in  die  geestelike
                                                                                     trauma,  al  die  dood  en  hartseer   dimensie  siek  van  verbittering,
                                                                                     gebid en onheilige dinge bestraf     haat,  woede,  onvergewens-
                                                                                     en  ek  was  bang,  maar  tog  kalm   gesindheid en vele ander sondes
                                                                                     omdat ek geweet het dat sy weet      wat in my hart gewoon het… My
                                                                                     wat sy doen.                         wens is dat almal God só en op
                                                                                                                          hoër  vlakke  sal  ervaar.  Dankie
                                                                                     Die  hele  ondervinding  was  God, en dankie Jesus dat U my
                                                                                     vreemd erg, maar ek het gewéét       letterlik  kom  genees  het  van  'n
                                                                                     ek  moes  dit  doen.  Terwyl  dit    siek hart!
                                                                                     binne-in my rondwoel en beweeg,
                                                                                     het  sy  my  hande  gevat.  Tydens   Voel vry om my te skakel en mag
                                                                                     hierdie  ervaring  was  ons  oë  ons God, ons Vader, elkeen seën
                                                                                     heeltyd  oop  en  al  haar  aandag   wat hierdie getuienis lees tot eer
                                                                                     was intens gefokus op my. Toe sê     van Sy Naam!
                                                                                     sy skielik vir my dat God sê my
                                                                                     hart het té hard geword. En dit is   Amanda  Naudé,  Schweizer-
                                                                                     waar. Dit het. Al die jare se trauma   Reneke, 073 385 4792
   1   2   3   4   5   6   7   8   9