Page 5 - Good News September 2019 paper
P. 5

“Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik      Ons mag die Here se Naam ook         gebede  word  die  Naam  van  die  Here  dikwels
          nie, want die Here sal die een wat Sy Naam misbruik,    nie laster of dit as 'n vloekwoord   misbruik. In ons sang noem ons die Here se Naam
          nie ongestraf laat bly nie” (Eksodus 20:7).             misbruik nie. Verder misbruik ons    sonder om dit te bedoel. In ons gebed kan ons van
                                                                  die Here se Naam deur onnodig en     die Here se Naam 'n stopwoord maak, dit onnodig en
          Ons moet geweldig respek hê vir die Here se Naam -      vals te sweer.                       baie sinloos gebruik. Ons moet die Here se Naam
          dis  die  positiewe  betekenis  van  die  derde  gebod.                                      met groot ontsag gebruik wanneer ons Hom prys,
          God se Naam is die uitdrukking van Sy Wese en Sy        Die hof vereis soms dat 'n mens 'n   aanbid  en  vir  Hom  getuig.  Maar  ons  moet  ook
          Heiligheid.  Wie  hom  teen  die  Naam  van  die  Here   eed moet aflê. Christene kan dit    opkom vir Sy Naam en mense wat Sy Naam laster of
          besondig, besondig hom teen God Self en teen die        doen, maar slegs as dit absoluut     as vloekwoord gebruik, bestraf. 'n Leerboek van die
          Wese van God.                                           nodig is. En dan moet ons regtig     Gereformeerde Kerke sê: 'Daar is geen sonde groter
                                                                  dié  eed  gestand  doen  en  die     waaroor God Hom meer vertoorn as die misbruik
          Net soveel respek en eerbied as wat ons vir God het,    waarheid  praat.  Om  elke  keer  te   van Sy Naam nie.”
          net soveel respek en eerbied moet ons vir Sy Naam       sê: “Ek sweer!” of “Ek sweer dis         “Ons loof U, Hemelheer, ons prys U grote Naam;
          hê.  Daarom  moet  ek  Hom  altyd  met  ontsag  en      die waarheid!”… is onnodig en dit        met al wat leef, o Here, sing ons almal saam!
          eerbied aanspreek en ek moet Sy Naam met ontsag         is misbruik van die Here se Naam.        Met skoonste jubeltone sing die hemelinge;
          en eerbied uitspreek en gebruik.                        Laat  jou  woord  wees:  “Ja”  of        so juig uit dankbaarheid herskape volgelinge;
                                                                  “Nee”.  Wat  meer  as  dit  is,  is       hoogheerlik is U Naam, ja, drie maal heilig, Here!
          Die negatiewe sy van dié gebod is dat ons die Here      onnodig  en  kom  van  die  bose         Neem aan ons vreugdelied, u Grote Naam ter ere.”
          se  Naam  nie  mag  misbruik  nie.  Ons  misbruik  die   (Jesus se uitspraak in Matt. 5:37).       (Gesang 7:1)
          Here se Naam as ons dit leeg en sonder betekenis,                                            [Here, Leer My Lewe, Ampie Barnard, Van Schaik
          byvoorbeeld as stopwoord of kragwoord gebruik.          Selfs  in  die  erediens  en  in  ons   Publishers, 1997].
















                               Dirk Jonker, 078 466 2584, Potchefstroom, skryf:, 078 466 2584, Potchefstroom, skryf:
                               Dirk Jonker
                 ie Here se dissipels het vir Hom gevra: “Leer    Kom ons vra die Heilige Gees om
                 ons  hoe  om  te  bid.”  Johannes  het  ook  sy   ons te leer en te lei in gebed sodat
          Dvolgelinge geleer hoe om te bid.                       ons  volgens  die  wil  van  ons
                                                                  Hemelse Vader sal bid, sodat Hy
          Ek glo dat ons geestelik volwasse mense, wat hulle      ons  gebede  sal  verhoor  en
          laat lei deur die Heilige Gees, nodig het om ons te     beantwoord. Amen.
          leer bid. Dit gebeur soms dat 'n persoon bid of gevra
          word om te bid wat nie weet hoe nie en ook nog nooit
          geleer het om te bid nie. Dan bid jy in jou hart dat die
          persoon tog net moet “Amen” sê.

          Dan kry jy 'n persoon wat kán bid en geleer het hoe
          om  te  bid.  Hy  bid  Woord  en  jou  gees  en  siel  bid
          saam! In jou hart bid jy dat hý NIE “Amen” moet sê
          nie, want die Gees getuig saam met jou gees dat hy
          volgens die wil van die Here bid.

          Paulus het vir 'n gemeente gesê: “Julle moes al op
          vaste spyse gewees het, maar nou moet ek julle nog
          steeds  met  melk  voed  omdat  julle  nie  geestelik
          volwasse is nie.” 'n Persoon wat nie kan bid nie en
          nie volgens die wil van God bid nie, kanselleer eintlik
          sy eie gebed.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9