Page 6 - Good News September 2019 paper
P. 6
erwyl ek en my man by 'n Botswana - waar ons baie geluk- Hy het aanbeveel dat ek moet
Teologiese Kollege gestu- kig was - verhuis ek alleen terug gaan rus, nie stres nie, en later
Tdeer het, het ek swanger na Suid-Afrika. Ons was burgers gaan vir 'n MRI-skandering. Ek het
geraak. My seuntjie is op 8 van Botswana en ek het nooit hom direk gevra wat hy vermoed
maande gebore, maar is 'n paar gedink dat ek weer na Suid-Afrika dan fout is, aangesien hy maar
uur na sy geboorte in sy wiegie sou terugkeer nie. reguit met my kon praat omdat ek
oorlede. Hierdie trauma is nooit 'n mediese agtergrond gehad het.
deur ons verwerk nie. Niemand Ek is na Bloemhof waar my Hy sê toe dat hy vermoed dat ek 'n
het ons deur hierdie moeilike tyd skoonma gewoon het en ek het by gewas op my brein het en hy het
enige emosionele leiding of die haar gaan bly. Ons het 'n baie my toe 'n verwysingsbrief gegee
nodige ondersteuning oor ster- goeie verhouding gehad. Na 'n na die Ooghospitaal in Pieter-
wensbegeleiding gegee nie. paar maande is sy egter skielik maritzburg. Toe ek hom vra wat
oorlede aan lewerkanker. Haar ma die koste is vir my afspraak, sê hy
My tweede seun, Willie, het is ook daaraan oorlede. Ek het toe “No charge!” En ek het opnuut
verdrink. Hy was 18 jaar oud en is in Pretoria 'n opknappingskursus besef dat ons deur Jesus se
binne-in 'n put gekry (21 meter in verpleging gedoen sodat ek kruisdood ook gratis genade kan
diep) in die rivier in die Oka- weer in Suid-Afrika geregistreer vind om gered te word! Christinette Lottering
vango-delta, Botswana. Ons kon word met inagneming van my
huwelik het hierna begin ver- vorige kwalifikasies. Ek sou die daaropvolgende Maan- lives”. Toe is hy net so vinnig
brokkel aangesien ons emosio- dag opgeneem word vir toetse. weg soos wat hy gekom het. [Net
neel uitmekaar gebloei het en die In die tussentyd het ware ver- Maar Sondag is ek eers na 'n voordat hy ingekom het, het ek in
dood van ons seun elkeen op ons gifnis tussen my en my man diens van Angus Buchan by sy die bed gelê en met die Here
eie manier probeer verwerk het. plaasgevind en kon ons 18 plaas, Shalom. Hy het toe vir my gepraat en vir Hom gesê: “Neem
Sy dood het ons uitmekaar- maande gelede sonder enige gebid. Ek was effens teleur- my asseblief huis toe want dit sal
geskeur. My man is eintlik saam kwade gevoelens ons enigste gesteld omdat hy nie gebid het dat vir my baie beter wees om hemel
met Willie begrawe en hy het toe dogter in Pretoria begrawe. Ons die Heer my oë aanraak nie, maar toe te gaan waar my twee seuns
dikwels sommer 24 uur aanme- kon langs die graf staan en hy het vir die dokters en die toetse alreeds is.”]
kaar gewerk om sy seer te ver- mekaar vertroos en ons enigste wat hulle sou uitvoer, gebid. Ek is
berg. lewende kind begrawe. Ons weet toe die Maandag opgeneem en 'n Uur later is ek ontslaan. Die
dat ons kinders net oorgestap het binne 3 dae in 3 hospitale is baie dokter wat aan die hoof was van
Ekself het in my eie genesings- na hul ewige tuiste en dat ons toetse uitgevoer. Daar is toe die hospitaal waar ek was, het
proses onder die Heilige Gees se hulle weer sal ontmoet wanneer bevind dat daar duidelik spore bloedtoetse geneem en 'n MRI-
inspraak en leiding later tot die dit ons tyd is om te verhuis van kanker is en dat daar 'n skandering gedoen. Hy wou
besef gekom dat ons nooit die daarheen. Al is dit baie alleen eiergrootte breingewas was wat seker maak dat die toetse 100%
trauma van ons eerste seun se sonder my kinders, weet ek blindheid veroorsaak het wan- korrek geneem is. Daarna het hy
dood verwerk het nie, maar diep verseker dat God 24/7 by my is en neer die gewas beweeg het. By my ontslaan en gesê dat ek huis
in ons onderbewussyn onder- my dra waar ek nie verder kan alles moes ek nou die koste vir al toe kan gaan. Hy kan niks meer vir
druk het. Soms is pyn net te seer loop nie. Dankie, my Here, dat U die toetse en ondersoeke dra. my doen nie. Hy het gesê: “Ont-
om aan te spreek en 'n mens my gedra het toe ek nie meer kon Vervolg op p. 7Vervolg op p. 7
neem ook nie genoegsaam tyd nie... Woensdagoggend kom daar egter
om trauma en seer deur te werk 'n man in die saal en vra die Suster
saam met God nie. Jy gaan maar My eie moeder is ook ongeveer 10 aan diens of hy vir 'n pasiënt kan
net aan met jou besige lewe, maar maande na my skoonma oorlede. bid. Sy sê toe hy kan vir 15 minute
emosionele letsels bly daar en Daarna is ek na Pietermaritzburg wag en dan is dit teetyd en kan hy
met 'n volgende traumatiese waar ek in die Shekinah Rehabili- sommer vir almal bid. Hy sê toe:
gebeurtenis word dit weer soos 'n tasiesentrum as 'n mediese sus- “Nee! Ek kom net vir 1 persoon.”
groot wond oopgevlek. Dan besef ter en berader onder dwelm- Toe sê sy: “Go, and get it over and
jy dat dit net Jesus is wat jou pyn verslaafdes gaan werk het. Na 'n done with.” Die volgende oomblik
wegwas met Sy Bloed, want aan paar maande het ek ongewoon was hy by my bed. “Hy vra my toe:
die kruis het Hy ook jóú pyn moeg begin word en met tye “Ken jy God?” En ek sê toe: “Ja.”
gedra. Dit gebeur egter nie blindheid in altwee my oë ervaar. Toe vra hy of ek God die Vader,
vanself nie. Jy moet in jou binne- Danksy my Hemelse Vader het ek Jesus die Seun, en die Heilige
kamer jou pyn na Jesus neem en geen pyn gehad nie en dit was 'n Gees ken en 'n persoonlike
dit voor Sy voete plaas. Jy kan groot mediese wonderwerk! verhouding met die Drie-enige
ook soms met 'n berader praat en God het. Ek het bevestigend
jou hart oopmaak en die seer in Ek het 'n oogkundige in Durban geantwoord. Hy sê toe: “Dan is
die oopte bring, maar JESUS is gaan spreek. Hy het my aan toetse hierdie boodskap vir jou: Vader sê
egter die groot Geneesheer - nie onderwerp en gesê dat daar geen jy gaan vandag hier uitstap -
net van fisiese siekte nie, maar fout met my oë te bespeur is nie. GESOND! Dit is nie nou tyd vir jou
ook van emosionele wonde. Na sy navrae het ek bevestig dat om hemel toe te gaan nie. Jy het
ek 30 jaar gelede 'n laserstraal- nog baie werk oor om vir die Here
Na 30 jaar is ek en my man toe operasie gehad het en hy het te doen.” Daarna het hy vir my
geskei. Na 15 jaar se verblyf in verklaar dat my oë 100% reg was. gebid en gesing “My Redeemer