Page 7 - Good News September 2019 paper
P. 7
Vervolg van p. 6Vervolg van p. 6 betaal. Die totale koste was slegs
hou jy is nie meer 18 jaar oud nie. R20.00! En nogeens het ek ervaar
Werk jou traumas deur en ver- dat God nou my Man was wat na
minder jou stres, want dit het jou my omgesien en vir my gesorg
siekte-toestand veroorsaak. Leef het, “Want jou Maker is jou Man;
'n gesonde, gebalanseerde HERE van die leërskare is Sy
lewenstyl. Detoks elke 3 maande, Naam; en die Heilige van Israel is
doen die Daniël-vas en eet net jou Verlosser” (Jesaja 54:5).
groente en vrugte.”
Na my ontslag is ek terug na die
Kort hierna kom die Suster by my Rehabilitasiesentrum waar ek
en vra wie moet sy bel om my te gewerk het. Die blindheid het
kom haal. Toe sê ek dat ek self by egter nog weer gekom en gegaan,
die hospitaal uitgekom het en dat maar die Vrydagoggend toe ek
ek nie 'n man of familie het wat in wakker geword het, was dit
die Provinsie woon nie. Toe vra sy geheel en al weg! Daar was
of ek 'n Christen is en op my agterna nog so 4 keer simptome
bevestigende antwoord, roep sy van blindheid, maar ek het met
uit: “Jou geloof moet baie sterk geloof en vasberadenheid gesê:
wees! Jy het geen breingewas of “God hét my genees en Hy doen
kanker nie! Jy is genees!” nie halwe werk nie.” Na 14 jaar is
daar géén kanker of blindheid nie.
Weer eens het God ingegryp en in God het 'n volkome wonderwerk
my nood voorsien. Hy het my gedoen! Alle lof en eer aan HOM!
volkome genees en ook gesorg - Christinette Lottering - EAGLE
dat ek die hospitaalkoste kon Lifestyle 067 224 2618