Page 1 - Good News April 2006 paper
P. 1

Trix Rabe, Kilnerpark, Pretoria     GESKRIK!!!  Met  groot  starende
                              Trix Rabe, Kilnerpark, Pretoria
                                       083 291 1686               oë wat sien, maar ook nie sien nie!
                                       083 291 1686
                            6 Januarie 2006 was 'n dag soos       Ek  het  in  die  kamer  rondge-
                            geen  ander  nie.  Ek  het  wakker    strompel,  aan  goed  geruk  en
                                                                  gepluk,  terwyl  ek  deurentyd
                                                                  skreeu, "Ek kan - ek kan - ek weet
                                                                  ek kan!" My man, Leon, het hom
                                                                  asvaal geskrik en glad nie geweet
                                                                  wat  aangaan  nie.  Op  daardie
                                                                  stadium het ek heeltemal beserk
                                                                  geraak,  my  tong  raakgebyt,  en
                                                                  bloed en skuim het uit my mond
                                                                  geloop.  Voorwaar  'n  skrikwek-
                                                                  kende gesig!
                                                                  Die  ambulans  het  opgedaag  en                           Trix Rabe
                                                                  die  paramediese  personeel  het
                                                                  my  dadelik  met  vaardigheid
                                                                  gehelp. Ek is na die HF Verwoerd
                                                                  Hospitaal  geneem.  Dit  was  die
                                                                  ergste  tyd  van  my  lewe!  Ek  het
                                                                  heeltemal "uitgehaak", oor goed
                                                                  gespring,  mense  uit  my  pad
                                                                  gevee,  die  pype  wat  my  moes
                                                                  help,  uitgeruk,  en  op  mense
                                                                  geskreeu. Hierna was ek gedeel-
                                                                  telik verlam en vir 3 volle dae kon
                                                                           Vervolg op p. 9ervolg op p. 9
                                                                           V
   1   2   3   4   5   6