Page 1 - Good News April 2010 paper
P. 1

ie  opdrag  was  baie  duidelik:  'n  gratis     en ongelowiges. Die GOEIE NUUS
                 Christelike koerant.  Oor alle taal-, kleur-, en   van Jesus Christus se reddende
          Dkerkgrense heen. Beskikbaar vir gelowiges              genade  en  verlossing  vir  elke
                                                                  mens  wat na Hom toe wil kom. Die
                                                                  gratis   verspreiding  van  God  se
                                                                  Woord, asook getuienisse van Sy
                                                                  wonderdade  en  ingryping  in  die
                                                                  lewens  van  mense  sodat  lesers
                                                                  aangeraak, opgebou, gestig, ver-
                                                                  sterk en bemoedig kan word.
                                                                  'n  Onbegonne  taak  vir  'n  uitge-

                                                                  brande, werklose egpaar! MAAR
                                                                  GOD    het  laag  neergebuig  en
                                                                  hierdie swak, nietige instrumente
                                                                  opgehelp,  hul  geringe  mate  van
                                                                  geloof en gehoorsaamheid raak-
                                                                  gesien  en  op  wonderbare  wyse
                                                                  voorsien sodat die eerste uitgawe

                                                                  van GOEIE  NUUS/GOOD  NEWS
                                                                  middel April  1998  die  lig  gesien
                                                                  het. PRESIES 12 JAAR GELEDE!
                                                                  Dit was die vrug van 3 persone se
                                                                  gehoorsaamheid  aan  die  STEM
                                                                  van die HERE wat onafhanklik van
                                                                  mekaar  aan  ons  bedrae  geld  ('n

                                                                            Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
                                                                            V
   1   2   3   4   5   6