Page 1 - Good News November 2016 paper
P. 1

ier volg my getuienis van     waar boosheid, magsbeheptheid         en  besigheidseminare  was  aan
                 God se grootheid in hier-     en rigtingloosheid seëvier.           die  orde  van  die  dag.  Voor  ek
          Hdie  onstuimige  wêreld                                                   besef, word ek 'n slaaf van Satan
                                               Ek is 61 jaar oud. Tot op 16-jarige   en dien ek hóm en vervreem my
                                               ouderdom  was  ek  onder  my  van  alle  goeie  waardes  -  my
                                               moeder se sorg. As 'n enkelouer       enigste erfporsie van my moeder -
                                               het sy alles wat moontlik was vir     wat  deur  haar  met  soveel  opof-
                                               ons gedoen. Haar opvoeding het        fering aan my geleer is!
                                               op 'n Christelike grondslag berus.
                                                                                     Ek verander in 'n monster wat my
                                               Ek trou op die jong ouderdom van      familie begin afskeep en regver-
                                               23 jaar en ons familie word gou       dig my nuwe lewe met argumente
                                               aangevul  met  drie  pragtige  dat dit ter wille van 'n beter lewe
                                               dogters. My vroutjie is 'n absolute   vir hulle is! Onbewustelik raak ek
                                               “gem” en sorg vir 'n baie geluk-      'n  gekamoefleerde  leuenaar  en
                                               kige huwelik!                         manipuleerder  wat  selfs  regver-
                                                                                     diging vind vir mishandeling. Dit
                                               Vinnig  verander  my  lewe  egter     vat  nie  lank  nie  voordat  die              Vlooi Terblanche
                                               drasties toe geld en plesier baie     pragtige vrou met wie ek getrou
                                               belangriker word as my “skatte”       het  omdat  sy  so  spesiaal  was,   om in hulle behoeftes te voorsien
                                               by die huis. Gholf en gholftoere,     voor  my  staan  as  'n  brose,      nie.  Toe  begin  ek  ook  nog  met
                                               rugby  en  rugbytoere,  kliënte-      uitgeputte mensie met geen hoop      kriminele  aktiwiteite,  onder
                                               partytjies  en  drank,  ontrouheid    meer nie. My aggressie loop ook      andere  om  my  met  bloed-
                                               aan my dierbare vrou, en besoeke      oor  na  my  kinders.  Dit  sit  'n   diamante te bemoei.
                                               aan  straatvrouens  tydens  toere     sielkundige  afbreekproses  aan
                                                                                     die rol en hulle vrees vir hulle pa   Gedurende hierdie tydperk wil ek
                                                                                     het verreikende gevolge!             niks van God weet nie en het ek
                                                                                                                          geen  berou  of  skuldgevoelens
                                                                                     Vir die daaropvolgende 30 jaar tot   oor  wat  ek  doen  nie.  Op  'n
                                                                                     die  ouderdom  van  59,  leef  my    stadium begin my vrou vir my 'n
                                                                                     familie in 'n hel met 'n man en pa   probleem raak en beplan ek om
                                                                                     wat 'n alkoholis word, ontrou is,    haar  te  elimineer.  Gelukkig  het
                                                                                     sy familie verwaarloos en met tye    my  bose  planne  nie  uitgewerk
                                                                                     net wegraak - soms tot 2 maande      nie. My oudste dogter raak siek
                                                                                     sonder  dat  hulle  weet  waar  hy   en voel verworpe.
                                                                                     swerf. Soms het hulle  géén geld               Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6




































          Ondersteun asb. God se werk. Bankbesonderhede: Goeie Nuus, Rek. Nr. 1713 336 251, Takkode 171-338, Nedbank Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6