Page 2 - Good News April 2020 paper
P. 2

BLADSY 2                            GOEIE NUUS/GOOD NEWS                             TEL. (018) 293 1996                               APRIL 2020











                 y  geleentheid  het  is.  Armoede  is  ook  geen  Bring die Grieks en Hebreeus  (Matt.  5:3).  'n  Mens  wat  tot
                 Kathryn  Kuhlman  ge-         waarborg vir geestelikheid nie.  bymekaar en “armes” beteken  hierdie besef gekom het, word
          Bbid:  “Lord,  if  You  can  Jesus bedoel hier ook nie die  dié  persoon  wat  sy  eie  onbe-                   soos klei in die Hand van die
         use nothing, here am I.”     En dit  swaksinniges nie. Die Griekse  voegdheid  en  onwaardigheid  Skepper.
          is presies wat die Here soek!        woord  vir  “armes”  hier  is  en  afhanklikheid  van  God
                                               ptochoi. Hierdie woord beskryf  besef  en  sy  volle  vertroue  in  God  skep  ex  nihilo  (Latyn  vir
          Hy is voortdurend op soek na  nie bloot 'n arme nie, maar die  Hom stel.                                        “uit niks”). Wanneer ons niks

          “nikswees-mense” deur  wie  een wat heeltemal brandarm of                                                       word voor Hom, kan Hy nuwe
          Hy Sy werk op aarde kan doen.  hulpbehoewend is. Hy het glad  Dit beskryf die persoon wat tot  dinge deur ons tot stand bring.
          Hy deel Sy eer met niemand nie  niks nie.       Daarom word hierdie  die volle besef gekom het dat  Jesus  kan  slegs  daardie  hart
          en  geen  mens  is  werklik  woord ook gebruik vir “bede-                  die lewe oorweldigend is - hy  vul wat leeg is van die self. Die
          bevoeg om eer te hanteer nie.  laar”.                                      het God se hulp en krag nodig:  persoon  wat  homself  verloën
         Ons  moet  voortdurend  die                                                 elke dag, oomblik na oomblik.  het,  die  “ek”  gekruisig  het,
         fokus op Hóm laat val.                In  die  Ou  Testament  is  die  Hy  plaas  sy  volle  vertroue  in  word  arm  van  gees  -  daar  is
                                               Hebreeuse woord vir arme ani.  God.  Hý  is  werklik  ten  volle  niks in homself waarop hy kan
          Laat ons vir 'n wyle die woorde  Hierdie woord se betekenis het  afhanklik van God!                             roem  of  vertrou  nie.  Hy  kan
          van  Jesus  in  Matt.  5:3  oor-     deur  verskillende  ontwik-                                                slegs maar op God vertrou.
          peins: “Salig is die wat arm van  kelingstadiums  gegaan,  maar  Spreuke 3:5 verklaar: “Vertrou
          gees is, want aan hulle behoort  dit het uiteindelik beteken die  op die HERE met jou hele hart  God  soek  mense  wat  soos
          die koninkryk van die hemele.”       wat arm en getrou is, wat geen  en  steun  nie  op  jou  eie  insig  Kathryn  Kuhlman  sal  bid:
                                               hulp op aarde het nie, en wat  nie.”  Om  “arm  van  gees”  te  “Lord, if You can use nothing,
          In Lukas 6:20 staan geskrywe:  homself  in  volle  vertroue  aan  wees,  beteken  om  van  hoog-                here am I.” En dit nie net te bid
          “Salig  is  die  armes.”  Bedoel  God verbind het.                         moed  en  selfverheffing  ge-        nie, maar dit te wees. Kom ons
          Jesus letterlik hier die armes?                                            stroop te wees.                      wees “niks”. Slegs dán sal God
          Indien wel, sou dit beteken dat  Dit is daarom dat die Psalmis                                                  die eer kry wanneer Hy groot
          alle  arm  mense  hemel  toe  sê: “Hierdie ellendige (ani - ook  Die Nuwe Vertaling stel dit so  dinge deur ons vermag, en sal
          gaan?                                arme) het geroep en die HERE  mooi: “Geseënd is dié wat weet  ons  tot  groot  seën  vir  ander
                                               het gehoor, en Hy red hom uit al  hoe afhanklik hulle van God is,  mense kan wees!
          Nee,  'n  mens  kan  arm  wees  sy  benoudhede”  (Ps.  35:10;  want  aan  hulle  behoort  die
         sonder dat hy “arm van gees”  40:17; 72:2).                                 koninkryk  van  die  hemel”         © Dr. JJ Venter




















           Ek kyk op na die berg wat so stil-  hemel  en  aarde  gemaak  het.  My
           stil in my wêreld kom staan het…    hulp is van Hom wat die son elke
                                               oggend  wakker  maak  en  vir  die
           Die berg wat wegkruip in mense      maan  sê  hoe  laat  hy  moet  gaan
           se groet en vat en menswees. Die    slaap. My hulp is van Hom wat vir
           berg  wat  vingermerke  maak  op    die see 'n lyn in die sand trek, en
           winkeltrollies en die rakke daar    vir die branders sê waar hulle mag
           binne  leegkoop.  Die  berg  wat    breek. My hulp is van Hom wat die
           angs en paniek en onsekerheid       berge  in  die  palm  van  Sy  Hand
           in mense se harte bêre.             balanseer,  van  Hom  wat  vir  die
                                               swaeltjie genoeg krag gee om te
           Die berg wat wagstaan voor die      trek wanneer dit nodig is.
           hospitaal  en  keer  dat  geliefdes
           by  'n  hart-se-mens  kan  uitkom.   My  hulp  is  van  Hom  wat  die
           Die  berg  wat  'n  wêreld  se  Klipspringertjie  help  om  op  die
           ekonomie  met  een  hand  stop.     rotse te balanseer. My hulp is van
           Die  berg  wat  skole  se  deure    Hom wat weet wat my naam is, wat
           toemaak en lag-lag voor my kerk     my hart se bang en onsekerheid        en  gejaag  wegvat,  en  kinder-     weldig  word  deur  hierdie  berg,
           se  hek  gaan  sit.  Die  berg  wat   ken, wat weet waar ek bly en waar   laggies  om  'n  bordspeletjie  laat   stil in Sy arms toevou en hulle
           bejaardes weerloos laat en hulle    ek wegkruip. My hulp is van Hom       baljaar.                             verseker dat Hy hulle nooit sal
           bang  in  hulle  huise  laat  weg-  wat die hemel en die aarde en vir                                          los nie. Dit is Hy wat vir ons gesê
           kruip.  Die  berg  wat  besighede   my  met  soveel  liefde  en  sorg     Dit  is  Hy  wat  mense  leer  om    het dat ons dit in hierdie wêreld
           sluit en gesinne sonder kos laat.   gemaak het.                           mekaar weer in die oë te kyk en te   nie altyd maklik sal hê nie. Dit is
           Die berg wat paaie toemaak en 'n                                          gesels. Uit die hart uit te gesels.   Hy wat belowe het dat Hy by ons
           hele land se mense in hulle huise   Dit is Hy wat die vliegtuie en die    Dit is Hy wat Sy kerk na mense se    sal wees - vandag, môre, totdat
           injaag.                             skepe stop sodat die aarde weer       huise  toe  vat,  sodat  almal  Sy   ons vir altyd by Hom gaan bly.
                                               kan  asemskep.  Dit  is  Hy  wat      Woord kan hoor -   nie net op 'n
           Ek kyk op na die berg wat so stil-  horlosies  se  tyd  laat  stilstaan   Sondag nie, maar elke dag. Dit is    Ek kyk weer op na die berg wat
           stil in my wêreld kom staan het.    sodat mense weer kan leer om te       Hy  wat  die  boodskap  van  Hoop    so  stil-stil  in  my  wêreld  kom
           Wáár sal my hulp vandaan kom?       wees, en nie net om te doen nie.      sag  en  stil  van  een  huis  na  'n   staan het. Wie gaan my help om
           Wie  gaan  my  help  om  verby      Dit is Hy wat mense een vir een       ander oordra. Dit is Hy wat seker    verby hierdie berg te kom? My
           hierdie berg te kom?                onder een dak bymekaar maak, en       maak dat gesinne weer saam bid       hulp is van die Here. Nou en vir
                                               hulle daaraan herinner dat hulle 'n   en  Bybel  lees.  Dit  is  Hy  wat  die   altyd!  Amen.
             My  hulp  is  van  die  Here  wat   gesin is. Dit is Hy wat die roetine   duisende  slagoffers  wat  oor-    (Katrienkie@2020)
   1   2   3   4   5   6   7