Page 6 - Good News April 2020 paper
P. 6
BLADSY 6 GOEIE NUUS/GOOD NEWS TEL. (018) 293 1996 APRIL 2020
od is alwetend. Géén kenmerkend van die optrede van moet ek weet? Is dit miskien my lewensbestaan in oënskou moet
mens kan Hom iets leer of die meeste mense nie? Hulle slegte werk om hom op te pas?” (Gen. 4:9 neem. Wat ek vandag is, het
Gmeedeel waarvan Hy nie of moeilike lewensomstandighede DLB). Ja! Dit ís my en jou uitermate baie te doen met my
weet of kennis dra nie. En nie- is altyd iemand anders se skuld! verantwoordelikheid om sorg te verlede. Dit kan goed of sleg wees,
mand kan enigiets vir Hom Sou God vandag hierdie vraag aan dra vir ons ‘broers’. Om verant- maar dit is verby! Daaraan kan ek
wegsteek nie, want “…daar is geen jou en my stel: “WAAR IS JY?”, woordelikheid vir mekaar te nie veel doen nie behalwe resti-
skepsel onsigbaar voor Hom nie, wat sal ons antwoord wees? Waar aanvaar. “Dra mekaar se laste en tusie teenoor mense wat ek
maar alles is oop en bloot voor die bevind ons ons in ons geestelike vervul so die wet van Christus” veronreg het. “Gaan terug na jou
oë van Hom met Wie ons te doen lewenswandel? Hoe lyk ons ver- (Gal. 6:2). meesteres en verneder jou onder
het” (Heb. 4:13). Tóg vra Hy vir houding met God? Net jy alleen sal haar hande” (Gen. 16:9).
Adam: “WAAR IS JY?” (Gen. hierop kan antwoord. Maar God In Die Lewende Bybel lees ons in
3:9). Hierdie vraag impliseer baie sal wéét! Rom. 15:1,2: “Die van ons wat sterk Hoe moeilik dit ook al is om vir
meer as net die kennisname van is in die geloof moet die probleme mense te gaan sê “Ek is jammer!
die plek/lokaliteit waar Adam Dan kom God met 'n tweede van ander Christene raaksien wat Vergewe my!” is dit wat God van
hom bevind. God weet presies op vraag. Dit is gerig aan Kain: nie so sterk is nie en dit saam met ons verwag. Sodoende kom daar
watter plek in die tuin Adam hom “WAAR IS JOU BROER…?” hulle help dra. Ons mag nie net aan heling en herstel vir beide partye
bevind EN Hy wéét ook dat Adam (Gen. 4:9). Hierdie vraag onder- onsself dink en aan ons eie plesier en rus God se seën op ons.
wegkruip omdat hy gesondig het. soek ons geestelike welsyn, gesind- nie. Elkeen van ons moet ook aan sy
Hy sien Adam se geskonde hart en heid en groei. God weet alles mede-Christen dink en doen wat God se vraag is egter tweeledig:
gedagtes en Hy weet dus baie goed omtrent ons verhoudingslewe met hom kan plesier en sy geloof kan Nie net waar ek vandaan kom nie,
in watter geestestoestand Adam ons ‘broers’ en ‘susters’; met ons versterk.” En dit behaag God maar ook waarheen ek op pad is!
verkeer. Maar in Sy neerbuigende medemens. Hy weet hoedat ons mateloos wanneer ‘broers’ in Wat gaan my eindbestemming
goedheid besoek Hy Adam. mekaar “doodslaan” met ons absolute harmonie met mekaar wees?
woorde en dade. Hy weet ook hoe saamleef: “Kyk, hoe goed en hoe
In plaas daarvan dat Adam hom- ons mekaar afknou en “vermoor” lieflik is dit dat broers ook Dit is uiters belangrik dat ek oor
self voor God verootmoedig, deur ons liefdelose, selfsugtige saamwoon! … want daar gebied die my lewe besin, bestek opneem en
berou toon oor sy sonde sodat sy optrede. Hoeveel venyn en HERE die seën, die lewe tot in saam met Paulus sal uitroep:
verhouding met God herstel kan “moorddadigheid” dikwels in ons ewigheid!” (Ps. 33:1-3). “Maar een ding doen ek: ek maak
word, reageer hy negatief-beskul- skuil. Ons het mekaar nie werklik my los van wat agter is en strek my
digend op God se vraag. Hy lief soos wat God van ons verlang Maar God is nie net gemoeid met uit na wat voor is. Ek span my in om
verplaas sy vrees- en skuld- nie. Hy beveel dat ons selfs ons waar ek is nie. Hy wil ook by Hagar by die wenstreep te kom sodat ek die
gevoelens deur onmiddellik die vyande moet liefhê (Matt. 5:44,45), weet: “…WAAR KOM JY VAN- hemelse prys kan behaal waartoe
blaam op God en sy vrou te plaas: terwyl ons nie eens diegene wat die DAAN, EN WAAR GAAN JY God my geroep het in Christus
“Die vrou wat U gegee het om by naaste aan ons is, selfloos liefhet HEEN?” (Gen. 16:8). Jesus” (Fil. 3:14 NV).
my te wees, sy het my van die boom nie (1 Joh. 3:16)! Net soos Adam
gegee…” (Gen. 3:12). Is dit nie verontskuldig Kain homself: “Hoe God wil hê dat ek my hele © Huegene Venter
(
OR
OR