Page 7 - Good News April 2020 paper
P. 7

APRIL 2020                           GOEIE NUUS/GOOD NEWS                              TEL. (018) 293 1996                               BLADSY 7












          “Niemand het groter liefde as dit    gedig,  "Bid  sonder  ophou,"  om     Other Verses, gepubliseer is.        word wanneer ons versoekings of
          nie: dat hy sy lewe vir sy vriende   haar te bemoedig. Jy mag dit dalk                                          probleme  beleef,  is  Scriven  se
          aflê” (Johannes 15:13).              herken:                               Kort daarna komponeer Charles C      raad dat ons dit eerder deur gebed
                                               Wat 'n Vriend het ons in Jesus        Converse 'n melodie vir een van      na die Here toe moet neem.
          Joseph  Scriven,  'n  Ier  (1819-    Hy wat in ons plek wil staan;         die gedigte wat ons vandag ken as
          1896), was 25 jaar oud, verlief en   Wat 'n voorreg om gedurig             "Wat 'n Vriend het ons in Jesus".   Onthou  vandag  dat  Jesus  jou
          het  op  trou  gestaan.  In  1845,  'n   tot Gods troon deur Hom te gaan!   Joseph  Scriven  het  ware  trage-  Vriend is. Neem al jou probleme
          dag  voor  sy  troue,  het  sy  Hoe verbeur ons tog die vrede,             dies  in  sy  leeftyd  beleef.  Hy  is   na Hom, maak nie saak hoe groot
          verloofde  in  'n  tragiese  ongeluk   ag, hoe dikwels ly ons smart,       nooit getroud nie, en in sy latere   of onoorkomelik dit vir jou lyk nie.
          verdrink. 'n Gebroke Joseph het      net omdat ons nie ons node            jare  was  hy  baie  alleen,  sy  Praat met Hom. Spandeer tyd met
          besluit  om  'n  nuwe  lewe  in  uitstort in Gods Vaderhart.               gesondheid  swak,  sy  finansies     Hom. Hy het jou so lief dat Hy vir
          Kanada te begin. Daar het hy weer                                          karig en hy het soms aan depres-     jou gesterf het!
          verlief  geraak  en  het  op  trou   Byna 30 jaar later besoek een van     sie  gely.  Tog  kon  hy  met  oor-
          gestaan  toe  die  meisie  skielik   sy  vriende  'n  ernstige  siek  Scri-  tuiging skryf: “Wat 'n voorreg om   Gebed: Here Jesus, dankie dat U
          longontsteking kry en sterf.         ven.  In  sy  kamer  ontdek  hy  gedurig tot Gods troon deur Hom           my Vriend is. Help my om U elke
                                               Scriven se gedigte, insluitende 'n    te gaan!”  Hy het geweet dat God     dag  nog  beter  te  leer  ken  en  U
          In  1855,  terwyl  hy  by  'n  vriend,   kopie van die een wat hy aan sy   vrede kan skenk aan diegene wat      beter te dien. Dankie dat U ook vir
          James  Sackville,  gebly  het,  ont-  ma  gestuur  het.  Die  gevolg  van   Hom soek.                           my gesterf het. Amen.
          vang hy die nuus uit Ierland dat sy   die  besoek  was  dat  Scriven  se                                        - Xanthe Hancox
         moeder ernstig siek is. Hy skryf 'n   gedigte in 'n bundel, Hymns and       Instede daarvan om mismoedig te      Vers-'n-Dag, 30 Julie 2014













                   HE  ONE  STORY  that  about  an  hour,  but  he  did  not         my Bible, which I still have today   He said: “Pastor, if I had only
                   lives  in  my  heart  until   move  1  mm  from  what  he  with  all  that  he  wrote  in  it  while   met you three years earlier, I
             Ttoday  unfolded  before          believed.                             studying  it  during  his  last  days.   would  not  have  died  as  a
             my eyes when I was called to                                            He started serving God and testi-    murderer on the gallows.”
             the death cells in 1976. There    Eventually I took out two pictures    fied to all around him.
             was  a  man  who  was  con-       of  our  youngest  daughter.  One                                          Those words have stuck in my
             demned to death after he had      was taken in hospital, when she       The morning we took him out of       heart until today. Was there no
             committed three murders.          was given a one percent chance        his cell to be executed, I prayed    one  near  that  man  in  those
                                               to live. The other was when she       for  him  and  he  took  hold  of  my   dark days that could have told
             He  had  chased  away  two        was  about  three  years  old,  after   arm  as  we  walked  up  the  steps   him about Jesus?
             different  ministers,  throwing   being healed by God. She was a        towards the gallows.
             their Bibles and literature out   perfect  little  girl  with  all  her                                      How many people are missing
             of his cell. I was asked to try   faculties working.                    At  the  gallows  I  wanted  to  pray   Heaven  because  children  of
             and minister to him.                                                    once more for him but he refused.    God  do  not  talk  about  Him
                                               I told him about her healing and      He said that he wanted to pray for   enough?  Be  His  represen-
             On my first visit, he said that   showed him the pictures. Without      me that God will never allow me to   tative today!
             he  was  agnostic,  believed  in   saying  a  word,  he  went  on  his   tire  of  working  for  Him  in  the
             evolution, and wanted nothing    knees  and  he  accepted  Jesus        prisons. His next words then sent    - Philip Kruger, NOW, October
             to do with God. We talked for     Christ as his Saviour. I gave him     a pain through my heart.             2010.















                k het baie ure deurgebring     het sy vrou net soveel lief as wat
                in  die  wagkamer  van  die    die  universiteitsprofessor  syne
          EIntensiewe  Sorgeenheid;  liefhet en almal verstaan dit. Elke
          gewag  saam  met  angsbevange        persoon  hou  duim  vas  vir  die
          mense;  geluister  na  ernstige  ander.
          vrae: Sal my man dit maak? Sal
          my kind ooit weer kan loop? Hoe      In  die  Intensiewe  Sorgeenheid
          leef 'n mens sonder jou lewens-      verander die wêreld. Hoogmoed
          maat van die afgelope 30 jaar?       en huigelary verdwyn. Die heelal
                                               is gefokus op die geneesheer se       You pronounced Your Holy Name to     Peace.
          Die wagkamer van die Intensiewe      volgende verslag. As dit maar net     Your people, and it was
          Sorgeenheid  is  anders  as  enige   vordering  sal  toon.  Almal  weet    Yahweh - Lord of Relationship.       You  whispered  Your  compas-
          ander kamer in die wêreld. En die    die lewe gaan daaroor om iemand
          mense wat daar wag, is anders as     anders lief te hê.                                                         sionate  Name  into  sorrow  and
          ander.                                                                     You posted Your powerful Name at     brokenness, and it was
                                               Kon ons tog maar leer om mekaar       life’s valleys and dead-ends, and it   Jehovah Jireh - The Lord Provides.
          Hulle  kan  nooit  genoeg  vir  altyd  só  lief  te  hê,  omdat  ons       was
          mekaar  doen  nie.  Niemand  is      besef dat elke dag van ons lewe       El Shaddai - All-Sufficient God.     You  signed  Your  most  beautiful
          onbeskof  nie.  Die  skeiding  van   eintlik  maar  'n  dag  in  die  wag-                                      Name in blood upon our hearts, and
          ras en klas verdwyn. 'n Persoon is   kamer  van  die  Intensiewe  Sorg-    You  spoke  your  lovely  Name  into   it was
          eerstens 'n pá en dan 'n wit- of 'n   eenheid van die Ewigheid is!         fear and conflicts, and it was                     JESUS -
          swartman. Die vullisverwyderaar      -  Wes Seeliger                       Jehovah Shalom - The Lord Our             JEHOVAH IS SALVATION!
   2   3   4   5   6   7   8   9