Page 12 - Good News August 2016 paper
P. 12
"In die konsentrasiekamp waar begin kuier en mekaar se gesel- gewaardeerde gas vir jou sal
ek gewerk het, het ek baie Jode skap verder geniet. glimlag. Sy sal opstaan en koffie
doodgemaak, selfs Jode met en koekies vir jou gaan haal. Jy
kinders in hulle arms," spog die Toe dit al taamlik laat was, het sal net soos enigiemand anders
man teenoor pastoor Wurm- pastoor Wurmbrand na die sol- ontvang word. As my vrou, wat
brand. Hy het so pas van die front daat gedraai en gesê: "Meneer, maar net 'n mens is, dit kan doen -
af teruggekeer waar hy vir die daar is iets wat ek jou moet vertel. as sy jou so kan liefhê, wetend wat
Nazi's geveg het en is trots op sy Jy moet my belowe om tien jy gedoen het, en jou kan vergewe
prestasies. Hy geniet dit om dit minute lank te luister sonder om - hoeveel te meer sal Jesus, wat
vir enigiemand te vertel wat my in die rede te val. Daarna kan jy liefde is, dit nie ook doen nie?"
bereid is om te luister. Toe hy die sê wat jy wil."
eg Duitse naam, Wurmbrand, Die man het ongemaklik aan sy
hoor, het hy glad nie geweet die Die man het breed geglimlag, baadjie getrek. "Wat het ek
pastoor is 'n Jood nie. gemoedelik na wat hy alles die gedoen? Wat het ek gedoen? Ek
aand geniet het, en vriendelik is skuldig aan soveel bloed!"
Die meeste Christene sou nie gesê: "Nou goed, jy kan selfs
weet wat om te sê in antwoord op langer as tien minute met my Die pastoor het geantwoord: "As
hierdie "voorreg" om na die man praat. Ek belowe dat ek jou nie sal jy wil, kan ons nou kniel en God
se barbaarsheid en moord- onderbreek nie. Jy kan sê net wat vra om jou te vergewe."
dadigheid te luister nie. Maar nie jy wil." Richard and Sabina Wurmbrand
pastoor Wurmbrand nie. Hy het Hulle het toe gekniel. Eers het
die man dadelik vriendelik "In die ander kamer," het die pastoor Wurmbrand 'n kort gebed het pastoor Wurmbrand gevra.
uitgenooi om by hulle aan huis te pastoor begin, "lê my vrou en gedoen; daarna het die man, wat
kom eet. Die man was lief vir slaap. Nes ek, is sy ook 'n Jood. nie geweet het hoe om te bid nie, "Nee," het sy deur die slaap
musiek, en toe pastoor Wurm- Haar familie, wat ook my familie net oor en oor gesê: "Jesus, geantwoord.
brand vir hom sê dat hy vir hom is, het in die groot Nazi-konsen- vergewe my. Jesus, vergewe my.
sou klavier speel, het hy die trasiekamp gesterf waar jy Ek glo dat U my sal vergewe." Toe het hy die man aan haar
uitnodiging met graagte aange- gespog het dat jy Jode met Daar was baie trane, en toe het hy voorgestel. "Dit is die man wat
neem. kinders in hulle arms dood- en die pastoor mekaar omhels. jou susters, jou broers en jou
gemaak het. Jy is dus waarskynlik ouers vermoor het. Maar nou het
Toe die man daardie aand die moordenaar van my familie. "Ek het jou 'n eksperiment hy tot bekering gekom en is hy
opdaag, was daar ook 'n paar belowe. Kom ons gaan na my vrou ons broer in die Messias, ons
ander gelowiges teenwoordig, "Nou sal ek graag 'n eksperiment toe." broer in die geloof. Wat het jy vir
maar Sabina, pastoor Wurm- wil doen. Ons sal na die ander hom te sê?"
brand se vrou, het nie lekker kamer toe gaan en ek sal vir my Sabina het niks gehoor terwyl sy
gevoel nie en was in haar kamer. vrou sê wie jy is. Ek kan jou in die kamer aan die ander kant Sy het hom om die hals geval en
Pastoor Wurmbrand het vir die verseker dat my vrou nie een van die huis geslaap het nie. Hulle hulle het saam gehuil.
gaste klavier gespeel en hulle het verwytende woord teenoor jou sal het na haar toe gegaan en pastoor
'n heerlike aand van musiek sê of beskuldigend na jou sal kyk Wurmbrand het haar wakker - Fanaties vir Jesus, Vol II, dcTalk,
deurgebring. Daarna het hulle nie, maar dat sy soos enige ander gemaak. "Ken jy hierdie man?" CUM, 2004.