Page 11 - Good News August 2016 paper
P. 11

V                           In my is dit aanddonker,              Sê iemand dít mooier as Luther?      gebreke.  Moenie  vir  Hom  net
                   Vervolg van p. 7ervolg van p. 7
          op 'n skaal wys hulle geen gewig     maar by U is lig.                     "As jy iets kortkom, wel, dis goeie   brokkies gee nie, want Hy is nie 'n
          nie, saam is hulle minder as         Ek is bang,                           raad om jou hart voor die Here uit   mens aan wie jy maar net soveel
          niks. Moenie op geweld vertrou       maar U versterk my.                   te skud, vrylik daaroor te kla, niks   smekinge  en  sorge  kan  voordra
          nie; roof sal jou niks in die sak    Ek is eensaam,                        vir Hom te verberg nie. Wat dit ook   nie. Hoe meer jy bid, hoe meer wil
          bring nie. As jou rykdom toe-        maar U is by my.                      al is, werp dit in hope voor Hom     Hy na jou luister.  Skud net geheel
          neem, moenie dat dit jou te na       Ek is rusteloos,                      neer,  soos  wanneer  jy  jou  hart   en al alles uit, nie net druppeltjies
          aan die hart lê nie                  maar by U is vrede.                   geheel  en  al  teenoor  'n  goeie   of bietjies nie. Want Hy sal ook nie
          (Ps. 62:10, 11).                     In my woed daar bitterheid,           vriend  oopmaaak.  Hy  hoor  dit     net druppeltjies en bietjies oor jou
                                               maar by U is berusting.               graag, wil ook graag help en raad    uitgiet nie, maar 'n stortvloed."
          Moet veral nie op jouself vertrou    U weë gaan my verstand te bowe,       gee. Moenie skaam wees vir Hom
          vir vrede en rus nie, vlug ook - en   maar U ken die regte pad vir my.     nie en moenie dink dat dit te groot   'n  Stortvloed  van  seën  binne-in
          dit  is  die  tweede  doelbewuste                                          of te veel is nie. Kom getroos uit   die  stortvloed  van  die  storm?
          keuse  wat  jy  moet  maak  -  van   Werp al julle bekommernisse op        daarmee,  ook  al  sou  dit  ydel    Waar anders in die wêreld vind jy
          jouself  af  weg  na  die  Here  toe.   Hom, want Hy sorg vir julle (1 Pet.   sakke vol gebreke wees. Kom uit   dít as net by God?
          Soos  Bonhoeffer  doen  wanneer      5:7). Ja, stort julle hart voor Hom   met alles; Hy is groter, en kan en   [Uit:  Het  God  'n  Handvatsel?
          hy bid:                              uit (Ps. 62:9).                       wil  ook  meer  doen  as  ons  Johan Cilliers, CUM, 2003].








           Ek wens vir jou 'n koelteboompie      'n Geloof wat sterker is as die
           om in Sy omgee te rus...              Vrystaat se wind

           'n Vars stroompie by jou              Vrede wat elke uitdaging en
           agterdeur                             teleurstelling oorkom;
           om Sy lewenswater te drink...         Liefde wat uithou en vergoed.

           'n Sonsondergang om jou dag           Dan wens ek ook vir jou
           mee af te sluit,                      seëninge van milddadige reën.
           om so Sy vrede te bepeins...          - Trudie Pearson, 072 477 1460,
                                                 Bothaville                            http://www.keyword-suggestions.com/
   6   7   8   9   10   11   12   13