Page 10 - Good News August 2016 paper
P. 10

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
                   V                           van God in 'n mensehart leef, kan            oe open 'n mens die deur
          die  gevegswapen  verloor.  Daar  menslike of demoniese luste en                  na geloof? Wat is geloof?
          moet tog iets wees wat ons kan  drange,  emosies  of  begeertes            HEk  dink  'n  mens  kan  sê
          help om te oorwin. Die Bybel leer  nooit seëvier nie!                      dat daar in die woord "geloof"
          ons  dat  dié  wat  oorwin,  deur                                          drie begrippe opgesluit lê. Hulle
          geloof  en  deur  die  swaard  van  Gebed:                                 is doen, waag en oorwin.    Glo is
          die Gees - deur die Woord van  Jesus, Oorwinnaar ... ek is niks            om  te  doen  en  te  waag  en  te
          God  -  oorwin.  Om  deur  die  meer  as  'n  immer-struikelende           oorwin.
          geloof  te  oorwin,  beteken  dat  sondaar nie. Ek kan maar net my
          ons  erken  dat  ons  nooit  deur  stamelende  dank  aan  U  bring         Geloof is in die eerste plek: Om
          enige  wilsbesluit,  in  menslike  omdat ek 'n geredde sondaar is.         te doen! Dis tog só belangrik om
          krag, of met aardse wysheid oor  Ek  wil  nie  'n  ondankbare  lewe        te  verstaan  dat  'n  mens  nie  al
          bo-aardse, demoniese magte sal  leef nie. Ek wil deur my gedrag
          kan seëvier nie. Vir voortgesette  voor die wêreld getuig dat U 'n         sittende kan glo nie. Dis seker
          oorwinning  moet  ons  die  hulp,  magtige  God  is  wat  'n  gevalle      daarom  dat  die  Israeliete
          wysheid  en  leiding  van  die  sondaar  in  'n  ware  beelddraer          staande, aangegord, gereed vir
          Heilige Gees afbid.                  van God kan verander. Gee aan         die mars, die Pasga moes vier.
                                               my die wilskrag om my hart met        Geloof is ook nie net maar iets
          Om  deur  die  swaard  van  die  U Woord te vul, sodat ek hierdie          vir jou verstand, om iets vir waar
          Gees te oorwin, beteken nie om  geestelike  oorlog  vanuit  'n             te hou nie. Dis eers as dit van jou
          die Woord van God in die hand  gelouterde hart kan voer.                   verstand  af  na  jou  hande  en
          vas te hou nie. Dit beteken dat  -  Beloftes  van  Reën  en  Dou,          voete  en  dade  en  gesindheid
          ons ons harte met die Woord van      Maretha  Maartens,  Aktua-            vloei dat jy werklik begin glo!
          God moet vul!    Waar die Woord      pers,1996.                                                                 so klein soos 'n mosterdsaadjie,
                                                                                     Geloof  is  geen  sienswyse  nie,  het  jy  heeltemal  genoeg.  Die
                                                                                     maar 'n synswyse of bestaans-        punt  is  slegs  dat  jy  dit  moet
                                                                                     wyse.  Dis  nie  beskouinge  oor  plant, dat jy dit moet waag om
                                                                                     God en die Evangelie nie, maar  hierdie  klein  saadjie  aan  die
                                                                                     om daaruit te lewe!                  grond toe te vertrou en om te glo
                                                                                                                          dat  dit  sal  groei.  Dan  groei  dit
                                                                                     Die  woord  geloof  is  gebore  in  ook  en  geloof  word  nie  net  'n
                                                                                     die  Hebreeuse  taal  en  is  ook  plantjie  of  struik  nie,  maar  'n
                                                                                     verwant  aan  hierdie  taal,  wat  boom!
                                                                                     feitlik  net  uit  werkwoorde
                                                                                     bestaan. Só is die geloof: Jy kan  Het  u  al  opgemerk  hoe  Jesus
                                                                                     dit  net  met  werkwoorde  be-       mense genees het? Deur hulle
                                                                                     skrywe. Slegs as jy dit gebruik,  as't ware uit te daag om Hom op
                                                                                     daarmee  iets  doen,  werk  dit.  Sy woord te neem. Hy het hulle
                                                                                     Maar wat is dit wat ons met of in  nie éérs genees en dan daarná
                                                                                     die geloof moet doen?                die  vanselfsprekende  gesê  dat
                                                                                                                          hulle hul beddens moet optel en
                                                                                     Daarmee kom ons by die tweede  moes  gaan  nie.  Nee,  Hy  begin
                                                                                     begrip, die tweede bestanddeel:  deur aan die lamme, wat dit nie
                                                                                     Om te glo, is om te waag. Maar  kán doen nie, te sê: "Staan op,
                                                                                     dit  beteken  natuurlik  nie  om  neem  jou  bed  en  gaan  na  jou
                                                                                     soos 'n dobbelaar te waag nie.  huis."
                                                                                     Nee!  Dit beteken dat ek dit mét
                                                                                     Gód  sal  waag!  En  dít  is  géén  En as die lamme dit waag om ten
                                                                                     waagstuk nie, maar die grootste  spyte van sy lamheid Jesus op
                                                                                     sekerheid!  Dit  beteken  dat  ek  Sy woord te neem, gebeur dit!
                                                                                     die betroubare God sal vertrou;
                                                                                     dat ek nie sal let op die omstan-    Dan kom die derde bestanddeel
                                                                                     dighede nie, maar op die Here!  van geloof aan die orde: Geloof
                                                                                     Of beter gesê, dat ek ondanks  is  om  te  oorwin!         Wie  glo,  sal
                                                                                     die  omstandighede,  ondanks  oorwin.
                                                                                     my onmag en swakheid en die
                                                                                     hopeloosheid  van  my  situasie,  Ek  het  'n  familielid  wat  nie
                                                                                     God 'n kans sal gee, met God op  minder  nie  as  drie  liefdes-
                                                                                     weg sal gaan, Hom op Sy Woord  teleurstellings beleef het. Maar
                                                                                     sal  neem,  en  die  minstens  sy  het  desondanks  nog  bly
                                                                                     dertigduisend beloftes wat Hy in  waag om te glo dat God die regte
                                                                                     Sy  Woord  opgeteken  het,  een na haar toe sou stuur - en
                                                                                     ernstig sal opneem.                  God het!


           Erich Schoeman is die uitvoerende hoof van Sake van die Siel en           Onthou  u  van  die  keer  toe  die  Dit  is  die  oorwinning  wat  die
           hierdie Bediening se oogmerk is om mense na heelheid te lei deur          dissipels  vir  die  Here  kom  vra  wêreld oorwin het, sê Johannes,
           hulle te ontwikkel, herstel en te bemagtig om te groei as mens en in      het:  "Gee  ons  meer  geloof?"  naamlik ons geloof. Wie 'n doen-
           hulle verhouding met die Here.                                            Hulle  het  gedink  dat  die  pro-   en  waag-geloof  het,  ondervind
           Die Amerikaanse lyndans word aangebied in die skuur deur Blundell         bleem  by  die  geringheid  van  later  dat  dit  'n  oorwin-geloof
           Barn  Dancing.  Die  Blundell's  hou  dit  eenvoudig  sodat  algehele     hulle geloof gelê het en dat as  geword het!
           beginners dit maklik sal vind. Dit is belangrik vir ons dat almal dit     hulle méér geloof kon ontvang,  [DEURE  NA  GELUK,  Murray
           geniet. Sien ook kampprogram by:                                          dit beter sou gaan. Maar dan sê  Janson, Daan Retief Uitgewers,
           http://vreugdebedieninge.weebly.com/inligting.html                        die Here dat al is jou gelofie ook  1079].
   5   6   7   8   9   10   11   12   13