Page 5 - Good News August 2016 paper
P. 5
URGER HARMSE was laat- poorte staan. Sowat dertig meter keer ooit het ek totale God- al dieper in 'n gat van depressie
nag saam met FRIKKIE en van my af was groot poorte van verlatenheid beleef. Soos ons ingetrek. Vrees het my opgevreet.
BHESSIE STRAUSS op pad marmer. Die helderste wit lig het afwaarts in 'n donker gat begin Ek het begin om met die dood te
Namibië toe, toe hulle skielik die uit die poorte geskyn. beweeg het, het ek skielik besef: speel, maar elke keer net voordat
ligte van 'n aankomende voertuig Ek is op pad hel toe! ek te ver gegaan het, het ek weer
in hulle rybaan sien. Die volgende "Oral was marmer en goud. 'n die skokbesef gehad dat daar net
oomblik was daar 'n oorver- Entjie van my af het 'n paadjie "Die volgende oomblik was daar een eindbestemming vir my wag:
dowende slag van verfrommelde opgeloop tot by die hemelpoorte. 'n vieslike gloed. Die gevoel van die hel - 'n bestemming wat ek nie
metaal. Toe was dit donker... Aan weerskante van die paadjie dood was tasbaar oor my lyf. 'n vir my grootste vyand toewens
was pilare van goud. Die hele tyd Skokgedagte het deur my geruk: nie!
Burger vertel verder: "Ek weet nie kon ek mense na die poorte sien Ek gaan vir ewig hier wees!
of ek buite my liggaam was en of opbeweeg. Almal het spierwit "Na 'n lang en moeisame soektog
ek 'n visioen gesien het nie, maar klere gedra. "'n Geweldige worstelstryd het het ek by 'n Geesvervulde kliniese
net na die ongeluk was dit asof ek tussen my en die afgryslike figure sielkundige opgeëindig - iemand
skielik vanuit 'n ander posisie of "Dit is toe dat ek vir Frikkie en begin. Ek het met alles in my na wat nie gedink het dat ek mal is
plek op die motor se wrak afkyk. Hessie sien. Hulle albei het wit God begin roep. Die volgende nie. Sy het my stap vir stap
Dit is al hoe ek dit kan beskryf. klere aangehad en met 'n man net oomblik het iets my weer na bo bygestaan. Op 'n stadium het sy
voor die poorte gesels. Die heer- begin trek - uit hierdie aaklige voorgestel dat ek 'n mannekamp
"Tot op daardie stadium was ek 'n likheid het uit hulle gesigte plek. En veertien dae later het ek bywoon. En ek het.
suksesvolle wildsboer wat Son- gestraal en hulle het verskriklik in die hospitaal wakker geword.
dag na Sondag in die kerk gesit gelukkig gelyk. Hierna het hulle "Daardie naweek het ek die
het, maar nooit 'n persoonlike inbeweeg by die poorte. "Hierdie ervaring het aanhoudend lewende, liefdevolle God ontdek
verhouding met die Here gehad soos 'n irriterende advertensie en Hom aangeneem as my
het nie. My materiële sukses en "Ek wou ook die heerlikheid voor my bly afspeel, maar ek kon persoonlike Verlosser en Salig-
die groot getal buitelandse toe- beleef. Ek wou ook na daardie dit met niemand deel nie. Deels maker. Ek is wedergebore en
riste waarmee ek te doen gehad man gaan. Op daardie oomblik het omdat ek skaam was om aan vandag kan ek nie ophou om vir
het, het my laat voel dat ek tot 'n ek skielik besef dat, hoewel ek die iemand te erken dat ek op pad hel ander van hierdie ontdekking te
mate 'mag' het. Die konsep van lig kon sien, ek in die duisternis toe was, en deels omdat ek gevoel vertel nie!"
'wedergeboorte' was vir my staan. Ek het bewus geword van het dat almal gaan dink ek is
vreemd en gesprekke hieroor het twee afskuwelike gedrogte langs heeltemal gek. Burger Harmse is vandag 'n
my half ongemaklik gelaat. Hoe- my. Albei het swart klere gedra. Ek gewilde spreker op Woord in
wel Frikkie en Hessie Gees- ook. Met mag en mening het ek "Ek wou met mag en mening Aksie Mannekampe.
vervulde mense was, was die probeer wegkom na die poorte, teruggaan na daardie wonderlike
Heilige Gees totaal afwesig in my maar die gedrogte het my van heerlikheid van die hemel, maar (Artikel deur Benescke Botha)
lewe. agter af beetgekry en my al dieper ek het nie geweet hoe om daar te
die duisternis begin insleep. kom nie. Niemand by wie ek gaan - 5 MINUTE voor en ná die dood,
"Oomblikke na die ongeluk het ek hulp soek het, kon my help nie. Isak Burger, Carpe Diem Media,
om my gekyk en instinktief "Ek het geskop en geskree terwyl 2009
geweet dat ek buite die hemel- vrees my oorweldig. Vir die eerste "Die opgehoopte emosies het my www.5minute.co.za