Page 2 - Good News August 2016 paper
P. 2
p 6 Augustus 1945 om 08:15 het die ook 'n spreker was. Hy het getuig hoe hulle oor
Amerikaners die eerste atoombom, wat die stad gevlieg het en nadat die bom gewerp is,
Ohulle "Little Boy" genoem het, op het hy uitgeroep: "O God, wat het ek gedoen!"
Hiroshima laat val. Dit was 'n baie kragtige
uraniumbom. Na beraming het daar onmiddellik Sy het gesien dat hy byna nie kon praat vanweë
tussen 200 000 en 300 000 mense gesterf. Later die trane nie en dat hy waarlik berou gehad het.
sou nog meer sterf a.g.v. beserings en radio- Dit is tóé dat sy kon bid vir vergifnis. Dit is tóé
aktiwiteit. dat sy haar hart vir Jesus oopgemaak het en dat
sy vrede kon vind. Die haat het verdwyn!
Die oggend van 9 Augustus om 11:02 het die
tweede atoombom, wat hulle "Fat Man" genoem 'n Jongman, Norio Maekawa, het op sewentien
het, Nagasaki getref. Hierdie een was 'n by die Japannese vloot aangesluit. Hy moes
plutoniumbom. Die Noorde van die stad is streng opleiding ondergaan. Hy was geskok toe
vernietig en nog 70 000 mense het onmiddellik hy kennis maak met 'n nuwe geheime wapen. Dit
gesterf. Iemand het gesê: "When the atomic was 'n torpedo waarin 'n man gedra is wat dit
bomb fell, day turned to night and people akkuraat op die vyandelike skyf kon afstuur.
became ghosts." 'n Ander bron se weergawe is: Tagtig jongmanne is vir hierdie selfmoord-
"Whereas the fire-bombing of Tokyo produced a sendings gekies. Hulle is dan deur die plof-
death rate of about 100 000 fatalities among one koppe van die torpedo's uitmekaar geskiet,
million casualties (10%), the two atomic bombs terwyl hulle dit akkuraat op die vyandelike
produced a death rate of over 50% with the teiken afgestuur het. Gereeld het hy so 'n
inclusion of deaths due to radiation. By 1950 jongman hoor roep: "Ek wil nie sterf nie! Ek wil
nearly 350 000 Japanese had died from the nie sterf nie!"
effects of Little Boy and Fat Man."
Uiteindelik was dit sy beste vriend se beurt, en
Hierdie twee bomme het Amerika gedurende die uiteindelik sou sy beurt aanbreek... Drie dae
oorlogsjare $2 biljoen gekos om te vervaardig. voordat dit sy beurt was, het die bom op
Die temperatuur waarteen die eerste bom Hiroshima geval, en daarna op Nagasaki, en hy
ontplof het, was meer as een miljoen grade het aan die dood ontkom. Dit was in 1945. Maar
Celsius! Geen wonder dat een van die in die winter van 1948, sê hy, het God 'n houvas
wetenskaplikes uitgeroep het nie: "My God, we op sy lewe gekry. In 'n straatdiens het hy gehoor
have created hell!" hoe mense van God getuig. Toe hy die eerste
keer in sy lewe van die liefde van God hoor, het
Die menslike trauma kan nie beskryf word nie. hy met trane van berou sy sonde bely en Jesus
Daar was die "swart reën" wat radio-aktiewe aangeneem as sy Persoonlike Verlosser. Hy het
afvalmateriaal oor groot dele van Japan vrede gevind!
gestrooi het. Duisende mense het doodgebrand
vanweë die intense hitte. Duisende het blind Hy het hierna betrokke geraak by 'n Christelike
geword van die intense lig. Omtrent al die Radio-Uitsaaidiens in Japan, en het baie
mense wat in 'n radius van 1 kilometer van die duisende mense vir Jesus Christus bereik. Baie
ontploffing was, het gesterf. Brandwonde is duisende het in hospitale en tronke en oral-oor
opgedoen tot ongeveer drie en 'n half kilometer na die uitsendings geluister en tot bekering
ver van die ontploffing. Baie duisende mense gekom. Duisende briewe het ingestroom.
het gesterf vanweë die "vuurstorms".
Wáár werk God? Hy werk oral en altyd, maar
Was dit God se straf omdat die Japannese die veral ook in krisistye, en veral met die individu
Christene sedert 1614 vervolg het? (Daar het wat hom tot God keer. Hy soek mense wie se
met een slagting 30 000 Christene gesterf by die hart onverdeeld op Hom gerig is! Hy soek
Hara Kasteel in Shimabara gedurende 1638.) Of mense wat Hóm soek! En Hy
hoe het God hierdie tragedie van die atoombom- openbaar Hom aan diesulkes.
oorlog gebruik? Soos met 11 September 2001 Is jý in nood? Keer na Hom en
het hier in Japan ook mooi verhale van God se gee Jesus 'n kans in jou lewe!
ingrype na vore gekom. WANT GOD WAS ÓÓK
DÁÁR! © Dr. J J Venter
'n Jong dame van Japan, Kiyoko Tanimoto, het
uitgeroep: "Ek haat hom!" "Ek haat hom!" Sy
kon nie die vlieënier vergewe wat die bom
gewerp het nie. Sy was self byna lewend
begrawe en het gesien hoe die vlamme nader en
nader kom toe die reddingswerkers haar uit die
puin bevry het. Verder het sy ook die pyn en
lyding aanskou van haar eie mense. Later het sy
'n byeenkoms bygewoon waar hierdie vlieënier