Page 7 - Good News August 2016 paper
P. 7

ie  van  ons  het  nie  'n   vertrou… (v. 13).                    dinge  nie  só  werk  nie.  Dat  laaste  skildery  afgetrek.  Vir  'n
                   behoefte  aan  rus  nie?                                          Abraham  uit  sy  land  moes  trek.   oomblik  was  daar  'n  doodse
          WWie  van  ons  smag  nie            Dis  'n  merkwaardige  soort  stilte   Dat  Josef  na  Egipte  weggevoer   stilte, want op die skildery was 'n
          om tog net vir 'n oomblik te kan     en  rus  waarvan  hier  sprake  is.   word, Moses in die woestyn sterf,    uitbeelding  van  oënskynlike
          ontspan, te kan asemhaal, in ons     Ons  sou  verwag  dat  jy  dit  eers   Dawid  moet  vlug  voor  Saul  en   onrus.  Toe  bars  daar  egter
          gejaagde samelewing 'n slag tot      ontvang  as  jy  uit  die  lewe  uit   Absalom,  Israel  in  ballingskap   applous  los.  Wat  hulle  gesien
          jou sinne te kan kom nie? Stilte,    weggeneem  en  êrens  in  'n  weggevoer  word,  die  Kerk  ver-            het, was die volgende: 'n water-
          ag,  ek  sou  my  koninkryk  kon     paradystoestand  geplaas  word.       druk  word  en  jy  jou  kruis  moet   val, só realisties uitgebeeld dat jy
          prysgee net vir 'n bietjie stilte!   Maar nee, die Here skenk dit aan      opneem. Ja, ons lees selfs dat toe   byna die koue klammigheid teen
                                               jou midde-in jou worstelinge met      die  Vredevors  na  hierdie  wêreld   jou vel kon voel, met wolke wat
          Wel, nou weet ons mos ook dat        die  lewe,  midde-in  die  chaos  en   toe gekom het, Hy summier aan 'n    gedreig  het  om  enige  oomblik
          daar stilte én stilte is. Miskien het   rumoer wat ons wêreld kenmerk.     houtpaal vasgekap is. Waar's die     reën  en  weerligstrale  van  bo  af
          jy  tydens  jou  laaste  vakansie                                          vrede van die Vredevors nou?         los te laat. 'n Boompie het skuins
          langs  die  see  gesit  met  sons-   'n Mens sien dit al in die manier                                          uit die rots gegroei, en het op een
          ondergang en gesien hoe die son      waarop  die  digter  sy  psalm  Dis  dán  dat  jy  die  wonderlike         of ander wonderbaarlike manier
          sy  laaste  knipoog  vir  jou  gee   struktureer.  Hy  begin  met  'n  ontdekking  van  Psalm  62  maak:        die  krag  van  die  storm  weer-
          voordat hy onder die water gaan      belydenis:  Net  by  God  vind  ek    dat die Here midde-in die chaos      staan. Een van die takke het só
          slaap, en in jou was daar 'n salige   rus… (v. 2). 'n Mens sou verwag      by  jou  is.   Dat  Hy,  in  Nuwe-   uitgesteek asof dit die water wou
          vrede.                               dat  dinge  hierna  sprokiesagtig     Testamentiese terme gesê, jou ter    uittart. In die mik daarvan, enkele
                                               moet verloop en met 'n sprokies-      wille van die Een aan die kruis op   sentimeters  van  die  stortvloed
          Of  miskien  het  jy  al  die  onbe-  slot moet sluit, iets soos: En hulle   ál  jou  lydensweë  dra.  Trouens,   verwyder, was 'n voëlnessie met
          skryflike  stilte  ervaar  as  jy  die   het  daarna  vir  ewig  gelukkig   hieruit bestaan die sentrale span-  'n voëltjie daarin wat houtgerus
          laaste  keer  deur  die  huis  loop   geleef. Maar wat volg? 'n Uitroep!   ning van ons lewe: om van God        met toe ogies op haar eiers gesit
          waarin jy vir tien of twintig jaar   'n  Kreet.  'n  Beskrywing  van  verlate te voel, en tog deur Hom          het.  Dít  was  die  wenner.  Dís
          gewoon het, en die meubelwa is       uiterste  lyding  en  spanning  wat   staande gehou te word.    Dis hoe    vrede!
          al weg en die leë vertrekke fluis-   die  digter  moes  deurmaak,  die vrede van God werk wat alle
          ter die somtotaal van ervarings      waarvan  die  historiese  agter-      verstand te bowe gaan (Fil. 4:7).    Ek vind by U vrede, rus… selfs in
          wat  hier  afgespeel  het  aan  jou   grond  ongelukkig  nie  meer  aan    Dis  nie  'n  vrede  wat  binne-in  'n   storms of watervloed.
          terug, en jy besef: Daar is 'n tyd   ons bekend is nie:                    kerkboek, 'n psalm, bly nie maar
          om te kom, en 'n tyd om te gaan…                                           wat  aan  'n  kruis  gehang  het,  en   Maar  hoe?  Ongelukkig  bestaan
                                               Hoe lank wil julle almal nog          daarom saam met jou die hoogtes      daar  nie  'n  tienpuntplan  of  'n
          Of die vreemde stilte wat 'n mens    beskuldigings bly slinger             en  dieptes  van  die  lewe  kan     resep  wat  hierdie  vrede  waar-
          soms in 'n begraafplaas beleef,      en my probeer doodmaak,               aandurf, jou kan troos onder al die   borg  nie.  Maar  tog  is  daar  'n
          wanneer  die  gekoer  van  die       'n man wat reeds is soos 'n muur      kruise wat jy moet dra.              aantal  doelbewuste  keuses  wat
          duiwe die stilte selfs verdiep en    wat wil omval,                                                             jy  moet  maak,  jy  moet  jou
          jy  weet:  Ons  jare  skiet  verby   'n klipmuur wat                       'n Man het eenmaal 'n kompetisie     daadwerklik beywer om in daar-
          soos 'n gedagte, ons vlieg na ons    omgestoot word?                       geloods  waarin  kunstenaars  die  rus  in  te  gaan  (Heb.  4:11).
          einde toe (Ps. 90:9,10).             Hulle probeer my uitwerk:             gevra  is  om  'n  voorstelling  van   Anders  -  en  dis  'n  verskriklike
                                               hulle skep behae in leuens;           vrede  te  maak.  Dit  het  die  ver-  moontlikheid  -  kan  jy  dit  dalk
          Die  Bybel  praat  ook  van  stilte.   met die mond seën hulle,            beelding  aangegryp,  en  talle  misloop!
          Die Ou Afrikaanse Vertaling van      in die hart vervloek hulle (v. 4,5).  kunstenaars het hulle pogings vir
          Psalm 62:2 lui: …my siel is stil tot                                       oorweging ingestuur.                 Die  eerste  keuse  wat  jy  moet
          God …Oftewel: Net by God vind        En dan, net daarna? Weer dieself-                                          maak, is om weg te draai van die
          ek rus… (NAV). Dis 'n ander soort    de belydenis waarmee die digter       Op die dag van die bekendmaking      ander  sogenaamde  bronne  van
          stilte of rus as dié wat jy in die   begin  het:  Net  by  God  vind  ek   van  die  wenner  het  honderde      vrede  en  rus,  bronne  wat  die
          natuur  kan  vind,  of  wanneer  jy   rus… (v. 6).                         mense  in  die  saal  bymekaar-      wêreld  of  mense  voorgee  om
          moet  swyg  onder  die  besef  dat                                         gekom  waar  die  kunswerke  van     vrede aan jou te bied. Trouens - 'n
          jou  lewe  verbygaan  en  jy  ver-   Die  digter  weet  dat  'n  mens  die   die finaliste met doeke bedek was.   bietjie  sinies  gesê  -  as  mense
          ganklik  is.  Dis  'n  stilwees,  'n   donker dinge van die lewe nie kan   Die uitbeeldings van vrede is die    dinge aan jou belowe, moet jy die
          stilword voor God, met God, by       ignoreer of wegwens of wegpraat       een na die ander onthul, en elke     gevaarligte sien flikker, want ons
          God.                                 nie, maar wel dat die Here se rus     keer het die mense uit waardering    harte is bedrieglik bo alle dinge
                                               groter as dit alles is,  voor én na dit   hande geklap.                    (Jer.  17:9,  OAV).  Nét  God  kan
          Trouens, die digter is só oortuig    staan,  dit  as't  ware  omsluit  en                                       vertrou  word,  want  net  Hy  ken
          daarvan dat 'n mens nét by God       insluk. Binne-in die storm gee die    Uiteindelik was daar net twee oor.   ons  hart,  en  net  Hy  kan  uitein-
          rus vind, dat hy dit nie minder nie   Here  stilte;  binne-in  die  rumoer   Die  afwagting  was  voelbaar.  Die   delik  oor  ons  doen  en  late
          as vyf maal in verskillende vorme    vind jy Sy rus!                       man  wat  die  kompetisie  georga-   oordeel (Ps. 62:13).
          in hierdie psalm herhaal. Soos 'n                                          niseer het, het self die doek van
          refrein klink dit op:                O,  ons  sou  dit  natuurlik  eerder   een  afgetrek.  Die  mense  het  na   Moenie  op  mense  of  magte  of
                                               anders  wou  gehad  het.  Noord-      hulle  asem  gesnak.  Dit  was  'n   rykdom  of  roem  of  enigiets
          Net by God vind ek rus…(v. 2).       mans,  'n  Hollander,  sê  dat  ons   paradysmooi  skildery  van  'n  anders vertrou om jou rus te gee
          Net Hy is my rots en my              verkieslik  rustig  saam  met  die    spieëlgladde  meer,  omring  met     nie; dit sal jou teleurstel. In eeue-
          redding…(v. 3).                      Here  rondom  'n  teetafeltjie  sou   lowergroen bome en skape wat op      oue woorde, en tog so nuut soos
          Net by God vind ek rus…(v. 6).       wou sit en 'n koppie tee drink en 'n   die  welige  gras  onder  'n  sagte   die  nuus  in  vanoggend  se  koe-
          Net Hy is my rots en my              gesprek  met  Hom  voer  wat  ons     blou  hemel  gewei  het.  Dit  moes   rant, sê die digter dit:
          redding…(v. 7).                      nie uitput nie, maar so op teetafel-  tog sekerlik die wenner wees, of
                                               hoogte  bly.  Dís  die  soort  rus  en   hoe?                              Mense  is  verganklik,  mense  is
          En, as 'n soort samevatting:         vrede wat ons soek. Maar dan lees                                          niks:
          …'n  mens  kan  net  op  U,  Here,   jy die Bybel en jy kom agter dat      Die  man  het  die  doek  van  die             Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12