Page 8 - Good News August 2016 paper
P. 8

(Sel: 082 384 2205)                  waar ons heengaan en Hy sê vir        mens het 'n eie keuse of hy God se   Terwyl ek by die Here was, het my
                                               my dat Hy my alles gaan wys wat       liefde wil aanneem of vertrap!       kind  wat  tuis  in  die  bed  was,
          Hoe beskryf 'n mens byna agt ure     ek wil weet. (Ek glo dat elke mens                                         driekeer  gehuil.  Elke  keer  sê  Hy
          se tyd saam met God op papier?       se ondervinding in Sy Teenwoor-       Ons het hierna al verder wegge-      dat ek haar moet gaan versorg. Ek
                                               digheid nie dieselfde sal wees nie,   stap na waar dit baie rustig was.    wou  glad  nie  die  eerste  keer
          Eerstens  wil  ek  ons  Hemelse      aangesien  ons  behoeftes  en  Ons  het  by  'n  goue  hekkie  aan-        teruggaan nie - te bang dat ek iets
          Vader loof en prys dat Hy die God    menswees verskil).                    gekom,  'n  outydse,  baie  mooi     sal  misloop.  Dan  het  Hy  my
          is  wat  ondeurgrondelike  dieptes                                         hekkie. Ek gaan staan toe voor die   verseker dat Hy my weer sal kom
          vir ons kan oopmaak (Jer. 33:3).     Hy  het  onder  andere  aan  my       hekkie en vat daaraan en Hy sê:      haal.  Wanneer  ek  haar  klaar
          Dit was my begeerte dat Hy dit vir   getoon  hoe  pastore  en  ander       "Maak  die  hekkie  oop."  Daar      versorg het en sy weer slaap, het
          my sal doen. So word my kind siek    predikers  wat  die  Waarheid  staan  toe  'n  pragtige  blonde,           ek  op  my  knieë  gebuig  en  weer
          en moet ses weke in die bed bly.     verkondig  in  ons  land  gemartel    krulkop-seuntjie  van  ongeveer      daardie  pragtige  lied  gesing  en
          Wat  'n  goeie  tyd  om  te  gebruik!   sal word totdat hulle sterf ter wille   twee jaar. Ai! God ken waarlik 'n   dan  moes  ek  weer  daardie  steil
          Toe beplan ek om ses weke op my      van  Hom.  Hy  het  ook  aan  my      mens se gedagtes, want ek wou        sementpad uitklim.
          Vader  te  wag  om  Sy  ondeur-      gewys  dat  my  gesin  vir  wie  ek   nog vir Hom vra om my seuntjie
          grondelike  dieptes  aan  my  te     gereeld Skrif bid, gered sal word.    wat  ek  jare  gelede  laat  aborteer   Op 'n stadium het ek Hom gevra
          openbaar. Ek het baie tyd gespan-    Hy  hoor  en  antwoord  wanneer       het, te sien.                        dat wanneer ek by my siek dogter
          deer met die Woord en aan gebed,     ons  tot  Hom  roep!  ("Hy  sal  My                                        is,  ek  net  'n  paar  dinge  kon
          maar ses weke het verbygegaan        aanroep, en Ek sal hom verhoor" -     Hy sê toe, voor ek nog kon praat,    neerskryf, omdat ek te bang was
          en niks 'groots' het gebeur nie.     Psalm 91:15a OV.)                     met groot liefde: "Ek wou jou net    dat  ek  iets  sou  vergeet  wat  ek
                                                                                     wys hoe mooi hy was toe hy klein     gesien  en  gehoor  het.  Selfs
          Terwyl ek op 'n dag iewers heen      Hy  het  ook  aan  my  getoon  hoe    was. Ek weet jy wil vir My sê hy is   hierdie versoek was vir Hom nie
          gery  het  en  baie  teleurgesteld   talle van Sy kinders ter wille van    seker nou 'n groot man." Hy wys      vreemd of snaaks nie, omdat Hy
          was, vra ek my Vader: "Is ek dan     Hom  en  Sy  Woord  sal  sterf.  Dit   toe  vir  my  dat  my  seun  (nou  'n   geweet  het  ek  skryf  graag  alles
          nie  goed  genoeg  nie,  of  is  daar   was wonderbaarlik om te sien hoe   jongman) 'n ent van ons af met 'n    neer wat vir my gees en siel iets
          enige sonde wat die oorsaak kan      Hy hulle kom haal. 'n Grys mar-       groot glimlag vir my staan en kyk.   beteken.
         wees?" Tot my verbasing praat Hy      merwa met 'n massiewe, wit perd       Ek het hom dadelik herken. Sy pa
         hoorbaar met my: "Jy praat te veel    het afgekom en mense met kruise       se ewebeeld!                         Daar  was  ook  nog  baie  ander
         en  gee  My  nie  'n  kans  nie."  Ek   in hul hande en grys rokke aan is                                        kosbare  dinge  wat  Hy  vir  my
         besluit toe - géén Bybel lees en      opgeneem in die lug na Hom toe!       Agter hom het 'n baie groot engel    gewys  het  aangaande  die
         géén bid of praat nie!                (Hulle gesigte was vir my bedek).     bo hom uitgetoring. My Vader sê      geesteswêreld. Die rede waarom
                                               Mense  sal  op  brandstapels  vas-    vir  my  dat  elke  baba  wat  ek egter bostaande getuienis met
         Gedurende die dag word my kind        gemaak  word  ter  wille  van  die    geaborteer  word  en  elke  wiegie-  jou deel, is omdat jy moet glo dat
         weer skielik siek en koorsig. Toe     Woord.                                dood, en elke vermoorde en siek      ons  Vader  jou  volkome  vergewe
         sy later aan die slaap raak, is ek                                          baba  wat  beswyk,  deur  'n  engel   wanneer jy jou sondes bely!
         op my knieë en wag, vasbeslote        Ek  het  verder  my  gesin,  in  wit   grootgemaak word.
         om géén woord te sê nie en myself     geklee,  sien  staan.  My  oudste                                          Eers  na  27  jaar  kon  ek  myself
         net oop te stel vir die Heilige Gees.   dogter  het  egter  'n  goue  rok   Iets wat tot vandag toe vir my baie   vergewe  dat  ek  my  kind  laat
         Na  'n  geruime  tyd  begin  ek  die   aangehad. (Agterna het ek gedink     kosbaar  is,  maar  wat  dalk  vir   aborteer  het.  Toe  my  Vader  my
         mooiste lied in 'n vreemde taal te    dat ek Hom moes gevra het oor         ander  mense  onmoontlik  sal  seun aan my gewys het, kon ek Sy
         sing! Die volgende oomblik is my      die rok!)                             klink, is dat die groot en almagtige   teer liefde ervaar, want Hy het nie
         gees  uit  my  liggaam  en  sien  ek                                        God  vir  daardie  kinders  soms     toe  gesê:  "Daar  is  jou  'geabor-
         myself  op  my  knieë  terwyl  my     Ek  het  die  hele  tyd  vir  Hom     insae  gee  in  verband  met  hulle   teerde'  kind  nie."  Terwyl  ek
         kind rustig slaap.                    allerhande vrae gevra en Hy het       ouers. Kom ek verduidelik dit so.    hierdie gebeure neerskryf, ervaar
                                               rustig, maar met groot outoriteit,    Ek het vir 'n baie lang tyd kinders   ek  steeds  Sy  onvoorwaardelike
         Toe ek omkyk, sien ek God staan,      gepraat. Toe neem Hy my en sê Hy      en  volwassenes  bedien  wat  met    vergifnis!
         omring met Sy heerlike Lig! Hy is     gaan my die doderyk wys. Ons het      die  okkultiese  wêreld  te  doen
         egter ver van my af. Ek sien net Sy   in  stikdonker  inbeweeg,  maar       gehad  het,  en  ek  het  demone     Mag ons onbeskryflike, genadige,
         voete en wit kleed. (Ek wil net iets   omdat  Hy  LIG  is,  kon  ek  alles   uitgedryf en met hierdie mense 'n   liefdevolle God jou vandag raak-
         anders sê voor ek verder vertel: 'n   rondom my sien. Hoe nader ons         pad geloop. Dit  het soms my lewe    sien  as  jy  jou  laste  na  Hom  toe
         mens hoef nie ewe skielik iemand      beweeg het, hoe verskrikliker was     in  gevaar  gestel  en  God  het  my   bring.
         anders te wees nie of anders op te    dit  om  te  sien  en  hoor.  Uit  'n   toegerus met twee engele om my     Vir  die  nuuskierige  kinders  van
         tree nie - Hy ken jou te goed). Ek    enorme, swart gat het hande aan       te beskerm. Toe vertel die Here my   die  Here  -  moenie  dink  so  'n
         vra Hom toe hoe ek nou by Hom         Sy voete probeer raak. Daar was       dat my seun soms sý engel stuur      ervaring  of  gesprekvoering  met
         moet uitkom. Ek is dan nou uit my     'n ontsettende gegil en party het     en vra dat God meer engele moet      God is net vir spesiale mense nie!
         liggaam? Toe toon Hy aan my 'n        Hom  gesmeek  en  sommige  het        stuur om my op te pas.               Dit is vir alle kinders van God!
         sementpad wat tot by Hom loop.        uitgeroep: "Maar Here, in U Naam
                                               het ek siekes gesond gemaak en
         "Here, ek sal dit nooit maak om tot   in U Naam het ek dooies opgewek
         daar te kom nie; dit is baie steil!"   en  demone  uitgedryf!"  (Matt.
         Hy sê toe: "Daar is 'n reling langs-  7:22).
         aan."
                                               Ander het Hom gevloek en geskel.                vase shatters, brushed by a careless elbow; a toy breaks,
         "Maar Here, hoekom moet ek nou        Daar was chaos! Sommige het net                pushed beyond its limit by young fingers; and fabric rips,
         hierdie pad uitklim as U in staat is   'n bietjie water gevra. Net toe ek     Apulled by strong and angry hands. Spills and breakages take
         om my tot by U te neem?"              dink dit word vir my te veel om te      time to clean up or repair and money to replace, but far more costly
                                               aanskou en te verduur, want dit is      are shattered relationships.
         "Ek wil jou net daaraan herinner      donkerder as donker daar, neem
         dat  om  by  My  uit  te  kom,  soos   Hy my hand en sê: "Ek sien dit is      Unfaithfulness, untruths, hateful words, and forsaken vows tear
         hierdie  pad  is.  Dit  is  nie  altyd   vir jou te veel. Kom ek gaan wys     and  rip  delicate  personal  bonds  and  inflict  wounds  not  easily
         maklik nie, maar Ek IS daar."         jou iets anders."                       healed. Most tragic, however, are broken relationships with GOD.

         Toe begin ek myself optrek teen       Toe ons omdraai, sê God vir my:         God loves perfectly and completely. And His love is a love of action
         die reling van die steil pad; met     "Ek is nog steeds jammer vir hulle      - giving, guiding, and guarding. He is altogether faithful, true to His
         tye uitasem, maar dan bemoedig        almal, maar elkeen van hulle het 'n     promises to His chosen people. But consistently they spurn their
         Hy my. So het ek heelwat later bo     regverdige kans gehad." (God het        loving God, breaking the covenant, following other gods, and living
         by  Hom  uitgekom. Alles  was  só     geen haat in Sy Stem gehad nie.)        for themselves. So the relationship is shattered!
         skoon  en  lig  as  gevolg  van  Sy
         Teenwoordigheid!                      Dit was vir my oorweldigend om te       But the breach is not irreparable; all hope is not lost. God can heal
                                               hoor  dat  Hy  elke  mens  wat  Hy      and mend and reweave the fabric! Forgiveness is available. And
         Toe stap ons saam. Ek vra Hom         geskape het, só liefhet. Maar elke      that is GRACE - God's grace!
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13