Page 1 - Good News November 2015 paper
P. 1

wee  baie  vuil  dorpe-       Bybel  te  koop.  Hulle  het  die  het  die  Bybel  versigtig  in  30
                naars het eendag na my  hele  winter  lank  die  bevrore  dele opgesny en die dele onder
          Thuis  toe  gekom  om  'n  grond  omgeskoffel  met  die  mekaar uitgeruil!
                                               hoop  dat  hulle  genoeg  geld  -  Richard  Wurmbrand,  Stigter
                                               sou verdien om 'n ou, verslete  van The Voice of the Martyrs.
                                               Bybel te kan koop om na hulle  Hy was vir 'n totaal van 14 jaar
                                               dorpie terug te neem.                 in  'n  Kommunistiese  tronk  in
                                                                                     Roemenië in die 1940's, 1950's
                                               Omdat ek Bybels van Amerika  en 1960's.
                                               af gekry het, kon ek vir hulle 'n
                                               nuwe  Bybel  in  plaas  van  'n  [Uit:  Fanaties  vir  Jesus,
                                               verslete  een  gee.  Hulle  kon  Volume 2, dc Talk en The Voice
                                               hulle oë nie glo nie! Hulle wou  of the Martyrs, CUM, 2004].
                                               my  betaal  met  die  geld  wat
                                               hulle verdien het, maar ek het
                                               geweier om dit te neem. Hulle
                                               is haastig met die Bybel daar
                                               weg.

                                               'n Paar dae later het ek 'n brief
                                               vol  ekstatiese  vreugde  ont-
                                               vang  om  my  vir  die  Bybel  te
                                               bedank.  Dit  was  deur  30
                                               dorpenaars  onderteken.  Hulle
   1   2   3   4   5   6