Page 1 - Good News August 2016 paper
P. 1
Daarby moet julle geloof as dit is die Woord van God kan word nie. Jy het geweet: lees, ná nog 'n kerkdiens
skild in die hand hê, want (Efésiërs 6:16,17). Jesus het ook vir jóú gesterf. Jy waarvan jy niks kan onthou nie,
daarmee sal julle al die brand- Ek het vir julle geskrywe... omdat het vir Hom gesê dat jy Hom sidder jy.
pyle van die Bose kan afweer. julle sterk is en die Woord van lewenslank uit dankbaarheid sal
...Vat die swaard van die Gees, God in julle bly en julle die Bose dien. Waar is die oorwinning? Waar is
oorwin het. Moenie die sondige die dankbaarheidslewe, die
wêreld en die dinge van die Nou noem jy jouself 'n Christen. vrugte waarna die hemelse Tui-
wêreld liefhê nie. As iemand die Maar ná elke skandelike rusie in nier soek? Waar is die geaard-
wêreld liefhet, is die Vader se die huis, ná die deurblaai van 'n heid van Jesus Christus wat so
liefde nie in hom nie. Die wêreld pornografiese tydskrif, ná die glashelder in Galasiërs 5:22
se dinge - alles wat die sondige onbehaaglike besoek aan 'n beskryf word en wat mense ook
mens begeer, alles wat sy oë sien casino, ná nóg 'n biddelose week in mý moet sien? Iewers het ons
en begeer, al sy gesteldheid op waarin jy ook letterlik daarvan
Vervolg op p. 10ervolg op p. 10
besit - kom nie van die Vader nie, weggeskram het om die Bybel te V
maar uit die wêreld. En die
wêreld met sy verleidelike dinge
gaan verby, maar wie die wil van
God doen, bly ewig lewe
(1 Johannes 2:14-17).
Jy het die Ewige Lewe. Iewers in
jou lewe het jy tot die besef
gekom dat Jesus van Nasaret,
Jesus van die hemel, die enigste
Opsie is: dat daar géén ander
Naam is waardeur 'n mens gered